Tuesday, 1 December 2015

SUURKLONTJIES




SUURKLONTJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2015/12/suurklontjies.html

625ml suiker
125ml water
1ml kremetart
12.5ml wynsteensuur
Suurlemoensap

Meng suiker water en kremetart in kastrol.
Los op en kook totdat dit hardekraak stadium bereik.
Voeg wynsteensuur by asook paar druppels suurlemoensap.
Drup klontjies op n gesmeerde bakplaak of marmerblad en laat hard word.*
* Debbie Niemann* 01/12/2015