Tuesday, 17 May 2016

PEPPEDEWS MET DILL EN KNOFFEL

PEPPEDEWS MET DILL EN KNOFFEL
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/05/peppedews-met-dill-en-knoffel.html

*eie resep Helena Kruger*
SOUS:
5 k Asyn
1k Water
2k Suiker
2t Sout
1 t Droe Dil
15 Peperkorrels


GROENTE:
7-8 Knoffelhuisies in repies gesny
Peppedews [heel]
BOTTELS:
1/2 t Mosterd saad [geel]
1/2 t Mostersaad swart
1/2 t Selderysaad
METODE:
Kook jou SOUS vir 3min
Voeg jou .Peppedews en knoffel by en kook vir 5min
Gooi jou mosterdsade en Selderysaad onder in jou voorbereide bottels
Vul jou bottels[warm] met die groente en gooi jou sous bo-oor
Haal al die borreltjies uit met n sosatie stokkie en verseel dit warm en styf
Laat staan vir ongeveer 2weke voor gebruik*Helena Kruger*17/05/2016



Hier het ek weer PEPPEDEWS EN SOETRISSIES GEPIEKEL op die boonste resep*Helena *24/05/2016

 


**********************************************************************************


Helena Kruger
Was bietjie besig in die Toetskombuis** Peppedews ingemaak..met Feta gevul en Swart Olywe bygevoeg..lyk so lekker kan nie wag om hulle te proe nie..Het die piekel asyn resep gebruik..
PEPPEDEWS GEVUL MET FETA EN SWART OLYWE PIEKEL
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/05/peppedews-met-dill-en-knoffel.html
*eie resep Helena Kruger*
SOUS:
5 k Asyn
1k Water
2k Suiker
2t Sout
1 t Droe Dil
15 Peperkorrels
2 sirkels Feta Kaas [blokkies gesny]
GROENTE:
Peppedews [pitte uitgehaal]
Swart Olywe
Paar ringetjie gepiekelde Jalapenos [opt]
BOTTELS:
1/2 t Mosterd saad [geel]
1/2 t Selderysaad
METODE:
Kook jou SOUS vir 3min
Kook jou Peppedews vir 3min en laat goed afkoel* [in die asyn sousie]
Vul jou Peppedews met jou Feta blokkies
Gooi jou mosterdsade en Selderysaad onder in jou voorbereide bottels
Vul jou bottels met die groente en gooi jou sous bo-oor
Haal al die borreltjies uit met n sosatie stokkie en verseel dit warm en styf
Laat staan vir ongeveer 2weke voor gebruik*Helena Kruger*19/01/2017


*****************************************************************************



PEPPEDEW CHUTNEY

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/05/peppedews-met-dill-en-knoffel.html
Ingredients
2 x 410g tins apricot jam
2 big onions diced
½ cup brown vinegar
½ cup brown sugar
8 pepperdews seeded and diced

Method
1.Place all the ingredients in a pot and simmer over a moderate heat until the onions are translucent and the sauce has reduced slightly.
2.Pour the sauce into sterilised glass bottles.
THE COMPLETE BOOK.**
Maré Nieuwoudt **24/05/2016

No comments:

Post a Comment