Tuesday 10 May 2016

SPAGHETTI EN BAKED BEANS


SPAGHETTI EN BAKED BEANS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/05/spaghetti-en-baked-beans.html

**My eie verwerking Helena Kruger*
3 k Tamatiesous.
3 k Suiker.
¾ k Kookolie. [of olyfolie]
3 k Asyn.
2 tl Sout.
2 Blikkie Baked Beans in Tamatiesous[gekooptes]
Kook jou sous eenkant
Spaghetti  gaar gekook eenkant ..Dreineer net
Voeg die spaghetti by die sous en kook dit vir so 6min
Bottel dit warm in warm bottels en sorg dat al die lugblassies uit is[haal dit sommer met n sosatie stokkie uit] Verseel styf en plaas op jou rak.N.S>Bere die sousie wat oorbly in die yskas en gebruik dit vir bv. warm pasta**
Baie lekker**Helena Kruger*07/05/2016

**************************************************************************************************


SPAGHETTI EN BAKED BEANS
*SUIKERVRY*

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2016/05/spaghetti-en-baked-beans.html

**My eie verwerking Helena Kruger*
3 k Tamatiesous.
2 k Xylitol [suiker]
¾ k Canola Olie
2 k Asyn.
1 tl Sout.
1 k water
2 Blikkie Baked Beans in Tamatiesous[gekooptes]
Kook jou sous eenkant
Spaghetti  gaar gekook eenkant ..Dreineer net
Voeg die spaghetti by die sous en kook dit vir so 6min
Bottel dit warm in warm bottels en sorg dat al die lugblassies uit is[haal dit sommer met n sosatie stokkie uit] Verseel styf en plaas op jou rak.N.S>Bere die sousie wat oorbly in die yskas en gebruik dit vir bv. warm pasta**
Baie lekker**Helena Kruger*

 



 ********************************************************************************************************


 


 


Het gistermiddag terwyl ons Internet nie wou werk nie maar myself besig gehou in my Toetskombuis..dit laat my sommer better voel..
BONE EN SPAGHETTI INGEMAAK
**eie Verwerking Helena*
1 Pakkie klein wit boontjies[geweek in warm water oornag en gekook vir 30min in stoompot tot sag] of op jou stoof
2 Uie fyn gekerf
1 Rooi Soetrissie fyngekerf
60ml Canola Olie
SOUS
1 Pakkie Tamatie Paste
1 k Tamatiesous
1 t Sout
3 k Water
3 k Suiker
2 1/2 k Asyn [twee en n halwe]
40ml Canola olie
1 Pak Spaghetti klaar sag gekook
METODE
Braai jou uie en soetrissie in 60ml van jou olie tot sag en blink
Kook jou sous eenkant
Voeg jou gaar uie en soetrissies en gaar bone by en kook vir 8min
Voeg die spaghetti by die sous en kook dit tot deurwarm
Bottel dit warm in warm bottels en sorg dat al die lugblassies uit is[haal dit sommer met n sosatie stokkie uit] Verseel styf en plaas op jou rak*Helena Kruger** 30/03/2017

 

1 comment:

  1. Hoe lank is hierdie pasta in dir bottel se rak lewe asb

    ReplyDelete