Tuesday 22 January 2013

INGELEGTE NARTJIES IN STROOP

INGELEGDE NARTJIES IN STROOP
Kook 2l water met 2kg suiker,
die sap van 1 suurlemoen
en die saadjies van 1 vanieljepeul.
Prut vir 10min,
voeg 2kg gehalveerde nartjies met die skil by en prut vir n verdere 45 min, of tot die skille deursigtig begin raak.
Skep in gesteriliseerde bottel terwyl dit nog warmis, verseel en laat afkoel.
Bedien met skywe sterk kaas en beskuitjies.
(Dit is heerlik ek het dit al baie vante vore gemaak. 5/9/2011*
Trudie Brand.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:

Post a Comment