Tuesday, 29 January 2013

PATEE/ SMERE/ BOTTERS



Biltong Pate

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html

Deliciously creamy with a uniquely South African taste, this Biltong Pate makes an excellent spread for crackers or breads
Ingredients:
200g button mushrooms, thinly sliced
1 small onion, chopped
50g butter
100g biltong , finely grated
250g cream cheese
250g whipping cream, lightly whipped
To Serve
fresh watercress
wafer thin slices of biltong


Method
Melt the butter in a frying pan, add the mushrooms and onions and sauté until soft. Set aside and allow to cool completely.
Once cold, place the onion mixture in a food processor together with the grated biltong, cream cheese and whipping cream and blend well.*

Helena Kruger

  OESTERPATEE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
Helena Kruger

1Blikkie gerookte oesters [of in soutwater]
5ml Suurlemoensap
1Klein uitjie gekerf
gemaalde swartpeper
100ml Gesmelte Botter
Dreineer jou oesters en plaas in n vermenger met die res van die ander best. Vermeng goed en skep in n houer en verkoel 4h lank. ♥ Helena c

Helena Kruger
Bullybeef Patee

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html

Olie
Uie fyngekap
2 huisies garlic fyn gekap
1 blikkie bullybeef
15ml-20ml chutney
125ml smooth cottage cheese
salt en peper
Braai uie en garlic tot sag. Sit beef by en meng.
Laat afkoel voor fyngedruk word. Meng dit met
chutney en cottage cheese. Gooi sout en peper by.
Meng goed en laat afkoel. Kosmater ♥


 

                                                               Foto>Liandri Olivier Alberts
Annalizé Vermeulen
BILTONG PATE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html

• 100 g biltong, grated finely
• 100 g cream cheese
• 50 ml double cream
• 2 tbsp Worcestershire sauce
• 1/4 tsp ground coriander
• Cream together all ingredients until smooth. The pate will be fairly loose, so spoon into ramekins before serving with melba toast or triangles of fresh brown bread.


 

                                                             Foto>Liandri Olivier Alberts

Helena Kruger
KAAS PATEE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html

Meng saam:
1 bakkie krummel-maaskaas
1 koppie gerasper kaas
1 koppie gerasperde botter
gerasperde ui na smaak
knippie sout
Voeg enige van die volgende by:
Knoffel, Aromat, Gerasperde biltong, Marmite, Vissmeer, Fyngedrukte gekookte eier, Gekapte agurkies, Tuna, ens.
1. Bespuit 'n bakkie met Spray & Cook, besprinkel poppy- of sesamesaad en skep vulsel in die bakkie.
2. Bedien met soutbeskuitjies.
3. Kan lank in die yskas gebere word en vries ook baie goed. Sa outdoors






Helena Kruger
SMOKED SNOEK PATE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html

Ingredients
200 g good quality smoked snoek
250 g creamed cottage cheese
¼ cup of mayonnaise
1 table spoon of lemon juice
1 table spoon of fresh ginger and garlic
1 chopped onion
2 gherkins
30 ml chopped fresh parsley
salt and freshly ground black pepper
Method
Remove skin and bones form the snoek and flake. <>Place all the ingredients in a food processor and process until smooth.
Season with salt and black pepper and spoon into small dishes.
Keep refrigerated for minimum half day and maximum 5 days. 24/8/10♥ Helena

Jaco Redelinghuys
BEPROEFDE SNOEKPATEE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html

250g gerookte snoek
250g roomkaas (spring onion & chives)
1/2 k vars room (opsioneel)
10ml tamatiepasta of -sous
knippie gemmerpoeier (opsioneel)
1 e suurlemoensap
1/2 t suiker
1 halwe klein ui, gekap
sout en peper na smaak
METODE:
Verwyder die vel en grate en vlok die vis. Meng al die bestanddele, behalwe die room, in 'n voedselverwerker of in 'n groterige bak. Klits die room en vou in die mengsel. Proe en geur.
Die patee kan sonder probleme voor die tyd gemaak word. Dit kan 'n week lank in die yskas gehou word, moenie vries nie. As u 'n pienker kleur verkies, kan
2 1/2 (13ml) tamatiepasta bygevoeg word.
VARIASIE
1 blik salm of 250g oorskietstukkies gerookte salm of 1 blik tuna, gedreineer




WILDSLEWERSMEER/PATTEE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html

1 lewer ontvlies en in stukke gesny
500ml botter
2 groot uie gekap
15-20ml sout
10ml bruinsuiker
Knippie van elk:  neut, naeltjies en peper
25ml Brandewyn
Soteer uie in die een helfte van die botter.  Hou een kant.  Bak nou die lewer in die ander botter tot gaar. Maal nou die lewer en uie baie fyn.  Voeg al die ander bestandele by en meng deeglik.  Maal alles weer vir ‘n tweede keer.  Plaas in glashouer en bewaar in die yskas.  Bedien saam met lekker growwe vars brood of beskuitjies>  *Greeff Heydenrych* .


HAM EN KAASSMEER VIR TOEBROODJIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html

6 hardgekookte eiers
60g ham
40ml roomkaas
40ml mayonnaise
Mostertpoeier en sout na smaak
Plaas die afgedopte eiers en die res van die bestandele in ‘n voeselverwerker, verwerk tot glad en smeerbaar. Heerlike op lekker vars brood. Marie de Vries*


SARDIENTJIEVULSEL VIR TOEBROODJIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
2 Hardgekookte eiers
1 blikkie sardientjies, gedreineer
30ml sagte margarine of botter
45ml mayonnaise
5ml gerasperde ui
Sout en peper na smak
Maak die eiers en sardientjies fyn, en meng die res van die bestandele daarby tot lekker smeerbaar. . Marie de Vries*.

KAASVULSEL VIR TOEBROODJIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
500ml gerasperde cheddarkaas
3ml sout
2 Hardgekookte eiers afgedop en gekap
25ml mayonnaise
3ml aangemaakte mostert
Meng alles goed saam. . . Marie de Vries* .


KERRIEVULSEL VIR TOEBROODJIES  

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
90g roomkaas
15ml melk
2,5ml matige Kerriepoeier
1ml sout
4 hardgekookte eiers fyngemaak
2.5ml gekapte pietersielie
Klop die roomkaas tot glad en voeg die melk geleidelik by. Voeg die kerriepoeier en sout by en meng. VOeg die res van die bestandele by en meng goed. .. Marie de Vries*.



BILTONGSMEER         

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
1 houer gladde maaskaas (200g)
30ml goeie gehalte mayonnaise
30ml ongegeurde jogurt
125ml fyn biltong
45ml peppadews fyngekap
Vars gemaalde swartpeper
Franse brood
100ml olyfolie
10ml gemengde droë kruie
Metode:
Verhit die oond tot 180°C. Meng die maaskaas, mayonnaise en jogurt goed saam tot glad. Meng die biltong en peppaews by, geur met swartpeper en verkoel in die yskas. Meng die olyfolie en kruie saam en verf die franse brood snytjies daarmee met ‘n kwassie. Bak in die oond vir 10min tot die brood goudbrun en bros is. Bedien biltongsmeer saam met brood en ander happies.
*Finesse*.


Helena Kruger
SANDWICH SPREAD      

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
1 Engelse komkommer fyn gekap of gerasper
1 ui fyn gekap
2-4 geelwortels fyn gerasper
1-2 groen soetrissies fyn gekap
1-2 rooi soetrissies fyn gekap
750 ml wit druiwe asyn
500 ml mayonaise
METODE:
Meng al die groente in 'n mengbak, giet die asyn oor en laat 24 uur staan. Dreineer goed. Druk al die vloeistof uit, men...g die groente
met net genoeg mayonaise tot dit smeerbaar en goed gemeng is. Skep in skoon
flesse en maak dig toe en bere in yskas
Van een van ons Kosmaters Zelda


Helena Kruger
SUURLEMOEN-KRUIEBOTTER  

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
125 g botter of margarien
15 ml suurlemoenskil
15 ml suurlemoensap
60 ml (25 g) vars kruie, fyngekap
1 - 2 ml sout
kleefplastiek
Metode:
Laat die botter op die kas om te versag of sit dit vir 10 sekonde intervalle in die mikrogolf om net-net sag te word.Voeg die suurlemoenskil en –sap, vars kruie en sout by. Sny 'n stuk kleefplastiek – plaas die bottermengsel in die middel. Rol dit dan van die lang kant af op – om 'n lang rolletjie te vorm – soos daardie gegeurde botter wat mens te koop kry. Draai die kante en knoop toe – rol dan die rolletjie om hom mooi rond te vorm.Plaas in die yskas – of in die vrieskas as jy haastig is – om te verhard.  Jou wereld 10/9/10 ♥


Helena Kruger
SUURLEMOENBOTTER   

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
125g botter
2 e suurlemoensap
1 knoffelhuisie fyngedruk
½ teelepel sout
Metode:
Smelt die botter en meng met die ander bestanddele Bedien saam met Heerlike gebraaide Garnale of Vis!!!!
Helena 5/11/10 ♥


Helena Kruger
GEGEURDE BOTTERS
Pietersieliebotter
125 g botter
50 ml varsgekapte pietersielie
10 ml gemaalde swartpeper
10 ml gerasperde suurlemoenskil



KNOFFELBOTTER
125 g botter
10 ml suurlemoensap
4 knoffelhuisies, fyngedruk
15 ml gekapte grasuie


GEGEURDE BOTTER  

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
Maak nagenoeg 100g botter sag en klop sout, peper en geurmiddel by. Smeer die botter in n strook van sowat 12cm op was- of botterpapier. Rol die botter vorentoe en agtertoe totdat dit ‘n gladde wors vorm. Draai die rol in die papier of foelie toe en verkoel dit tot styf. Hou die geurbotter tot ‘n week lank in die yskas en tot ‘n maand in die vrieskas. Wanneer jy daarvan nodig kry, sny jy eenvoudig skyfies van die rol af en smelt dit op groente of braaivleis, hoender of vis.
Meng die volgende bestandele by bogenoemde vir die verskillende botter:.


GROENTESMEER  

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
Die groentesmeer sal tot ’n week lank goed in die yskas hou.
Maak 1,5 liter (25 porsies van 60 ml elk).
6 wortels, skoongeskrop en in growwe stukke gesny;
2 groen soetrissies, ontkern en in stukke gesny;
1 komkommer, in stukke gesny;
3 uie, geskil en in stukke gesny;
1 rooi soetrissie, ontkern en in stukke gesny;
500 ml (2 k) wit asyn
500 ml (2 k) mayonnaise
250 ml (1 k) natuurlilke jogurt;
15 ml (1e) suiker;
sout en peper na smaak.
Plaas al die groente in ’n voedselverwerker en verwerk tot taamlik fyn. Skep in ’n groot bak en giet genoeg asyn oor om die groente te bedek. Laat staan dit vir 4 uur in die yskas. Dreineer goed en druk enige orige asyn uit. Voeg die res van die bestanddele by en geur na smaak met sout en peper. Plaas in ’n lugdigte houer en bêre in die yskas.
Variasie: Voeg gaar hoender of tuna by die basiese groentesmeer. 29/9/11"Helena"


ROQUEFORT-BOTTER 

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
125 g botter
100 g gekrummelde Roquefort-kaas
5 ml gerasperde suurlemoenskil
5 ml mosterdpoeier


PEPERWORTEL BOTTER 

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
125 g botter
25 ml peperwortelsous
25 ml vars vinkel, gekap
10 ml gerasperde vars gemmer
5 ml heuning
Metode:
Hoe om gegeurde botter voor te berei: Gebruik sagte botter en meng al die bestanddele saam. Vou die botter toe in waspapier of kleefplastiek. Vorm botter in 'n rolletjie en verkil. Die botter kan in die yskas gehou word vir tot twee weke. Bedien botter op warm, varsgeroosterde steak. !!!
Dankie!!!12/11/10 ♥


KAASBOTTER
30ml fyngerasperde chaddarkaas, ‘n bietjie gerasperde ui of worcestersous,


KNOFFELBOTER
2 fyngemaakte knoffelhuisies en 10ml fyngekapte pietersielie,


SUURLEMOEN EN PIETERSIELEBOTTER
15ml suurlemoensap en 15ml fyngekapte pietersielie

MOSTERTBOTTER
30ml Franse mostert met heel mosterdsaad en 10ml suurlemoensap


KRUISEMENTBOTTER
15ml fyngekapte kruisement en 5ml franse mosterd


BILTONG EN SUURTJIEBOTTER:
50ml fyngekapte suurtjies en genoeg fyn biltong
* Lekker vir later*

Helena Kruger
BILTONG PATEE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
1 Ui Gekap
1 Knoffelhuisie, gekneus
Bietjie olie
1 Pakkie Sampioene, in skyfies gesny
500 ml Fyn biltong
1 Bakkie Laevet maaskaas
½ Koppie Laevet mayonnaise
2 E Vars pietersielie, gekap
bietjie sout en swartpeper
Soteer ui en knoffel in olie tot sag en deurskyend en voeg sampioene by. Roerbraai
tot sampioene sag is. Laat afkoel. Kap uiemengsel in voedselverwerker tot redelik
glad. Voeg oorblywende bestanddele by en verwerk tot goed gemeng. Skep in twee of drie kleiner bakkies en verkoel. 9/1/12 Helena ek's mal hieroor!!!

   

          
GRENADELLASMEER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html

Heerlike vulsel vir doppies, laggkoek of tert.  Dit is ook heerlik op skons, en in mooi flessies is dit ‘n pragtige geskenkHalveer 12 grenadellas en skep die vleis uit.  Klits 3 eiers goed in die boonste deel van ‘n dubbel kstrol.  Voeg die grenadellavleis, 200g wit suiker en 50g botter by.  Roer die mengsel deurentyd oor stadige kokende water tot dik.  Bottel die smeer warm en verseel dit wanneer koud

 .GRENADELLA EN MANGO SMEER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html

3 grenadellas
1 middelslag mango
4 eiers
60ml suurlemoensap
15ml fyngerasperde suurlemoenskil
125g ongesoute botter
60g wit suiker
Halveer die grenadellas en skep die vleis uit.  Skil die mango af, sny die vleis van die pit af en druk dit met ‘n vurk fyn. Klits die eiers.  Verhit die grenadella en mangovleis, eiers, suurlemoensap en skil, botter en suiker in die boonste deel van ‘n dubbel koker oor stadige kokende water en roer dit deurentyd totdat dit verdik.  Bottel die smeer warm en verseel dit.  Laat dit afkoel en bewar dit in die koelkas.  *Lekker vir later* .

LIVER SANDWICH SPREAD  

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
Cooks.com
1 chopped onion
1 tbsp. butter
2 hard cooked eggs
2/3 lb. steamed pork liver (beef)
1/3 c. cream
Salt and pepper
Steam liver for 25 minutes in tightly covered pan. Cool and put liver through meat grinder. Mince eggs. Brown onion in melted butter. Mix all ingredients together, seasoning to taste with salt and pepper. Keep spread refrigerated until ready to use, then spread on white or whole wheat bread. We make toast.

Carin Ras Wilson
Tuna Cheese Spread 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
Peak of the Market
1 package cream cheese, softened (8 oz / 225 g)
1 can tuna, drained & flaked (6 oz 170 g)
125 ml green onions, finely chopped50 ml mayonnaise 1/4 cup
15 ml lemon juice 1 tbsp
- salt & pepper to taste -
- favourite crackers -
In a large bowl; combine cream cheese, tuna, onions, mayonnaise, lemon juice, salt and pepper to taste. Blend well.
Refrigerate until ready to use. Spread on favourite crackers.
Serves: 4


Mare Niewoudt
SITRUS-EN-ANSJOVISSMEER 

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
Die smeer is heerlik saam met vis of hoender. Smeer dit oor die vleis voordat dit op die braai gegooi word.
BESTANDDELE:
Fyngerasperde skil van 1 lemmetjie en 1 suurlemoen
1 knoffelhuisie, fyngedruk
2 anjovisfilette, fyngemaak
½ teelepel grofgemaalde sout
METODE:
Meng al die bestanddele en gebruik n stamper en vysel om dit fyn te maak.
Hierdie resepte het in die Rapport-Man van 6 Mei 2012 verskyn, dit kom uit CADAC se The Great Outdoor Cookbook.(ISBN-NOMMER 978-0-620-402272-9).



Christina Stienie Breed
SANDWICH SPREAD

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
1 Engelse komkommer
1 Ui fyngekap
2-4 geel wortels fyn gerasper
1-2 groen soetrissie fyn gekap
1-2 rooi rissie fyn gekap
750 ml. wit asyn
500 ml. mayonaise
METODE
Meng al die groente in n mengbak, giet asyn oor en laat 24 uur staan
Dreineer goed. Druk al die vloeistof uit en meng die groente met net genoeg Mayo tot dit smeerbaar en goed gemeng is.
Skep in skoon flesse.
Maak dig toe en bêre in yskas.



HEERLIKE SNOEKSMEER

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
sowat 300g gebraaide vis soos snoek, grate verwyder en gevlok( of gerookte snoek of makriel)
230g geroomde maaskaas
'n goeie knerts goeie brandewyn
30-45ml gekapte pietersielie of gekapte grasuie
60-80ml fyn gerasperde verouderde kaas (Cheddar, gruyere,edam)
Vars gemaalde swartpeper
15-30ml gewone jogurt of creme fraiche
Meng die gevlokte vis met genoeg roomkaas om dit lekker smeerbaar te maak.
Voeg die brandewyn, kruie, kaas en peper na smaak by.  Roer 'n bietjie van die jogurt/ creme fraiche by om dit romerig en glad te maak.
Geniet saam met die vars stoombroodjie of saam met enige iets van jou keuse.  Huisgenoot *.


Ronel Wewege Raubenheimer
Sampioen en Spek Patee

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
1pak spek
1pak sampioene
Vars pietersielie (so 1 groot koppie fyn gekap, ek gaan maar na smaak)
2 uie
1 Bakkie gladde roomkaas
1-2 eetlepels mayonnaise
Sout
Growwe swart peper
Braai uie en mushrooms saam tot sag. Snyspek in stukkies en braai , plaas saam met sampioene en uie en laat dit heeltemal afkoel. Meng pietersielie by en whiz alles saam, mengroom kaas en bietjie mayonnaise by. Gooi sout en peper na smaak.


Carol Elliott Claassen
Oreo cookie spread 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html

15 Oreo cookies (half a package)
2 tablespoons canola or vegetable oil
1/4 cup heavy cream (more, as desired)
In the bowl of a food processor fitted with the blade attachment, whiz the cookies until they are fine crumbs.Slowly drizzle in all of the oil and heavy cream with the processor turned on.Stop the processor and test the thickness of the spread. If you'd like it thinner, add more heavy cream, one tablespoon at a time until it gets to the consistency you prefer. Store in the refrigerator.


Carol Elliott Claassen
Cookies and Cream Peanut Butter

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/patee-smere-botters-kruie-soute.html
( Perfect spread for jars )
10 whole Oreo Cookies
2 Cups creamy peanut butter
1 cup white chocolate chips
2 tablespoons creamy peanut butter
Crush Oreos into small pieces and place into a large bowl.
Add 2 cups peanut butter. Place white chips and 2 tablespoons peanut butter into a double boiler and stir until melted. Add to bowl of Oreos and peanut butter. Stir just a little so you have a bit of swirls of chocolate throughout. Place peanut butter into a jar or eat from the bowl


LAMSLEWER PATEE:


60 ml botter
100 gr gekaptes pek
1 uigekap
250 gr lamslewer skoongemaak en in stukkies gesny
300 gr sampioene
5 ml gemengde kruie
3 knoffelhuisies fyn
s& p
30 ml sjerrie
250 ml broodkrummels
50 ml room.
Braai uie sampioene en knoffel.
Voeg lewer by en braai bietjie.
Voeg kruie, s&p room en krummels by.
Maak fyn in voedsel verwerker.
(MartieFourieMoolman)


VULSEL VIR BROODJIES 
Hierdie grondboontjiemengsels maak 'n heerlike smeer vir toebroodjies of kraakbeskuitjies:
1/3 kmayonnaise;
1 t gerasperde uie of uievlokkies;
1 k gemaalde ham;
1/2 t mosterd;
1/2 k fyngemaakte grondboontjies.
1/2 k gronboontjiebotter;
1/3 k fyngemaakte piesangs;
1/2 k mayonnaise.
1/2 k grondboontjiebotter;
2 eetl gekapte soetrissie;
1 t gerasperde ui;
2 eetl gekapte seldery;
1/4 k mayonnaise.
2/3 k gekapte gaar pruimedante;
1/3 k grondboontjiebotter;
1 eetl gekapte suurtjies.**
Louisa Hollenbach**

No comments:

Post a Comment