Thursday, 24 January 2013

SLAKKE / SNAILS / CRABSTICKS

                                                   >Foto>Die Grasdak Bultfontein

Helena Kruger

CREAMY GARLIC SNAIL

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html
**
Eie Resep*Romerige Knoffel Slakke"
Spoel die hoeveelheid slakke goed onder koue lopende water af
Klad droog
Braai n klein bietjie gekapte ui i so 2e Botter med.
Voeg jou slakke by en roerbraai vir net so 2min. [nie te lank nie anders is hulle taai].
Haal van plaat af en maak jou romerige sous en voeg jou slakke by
Bedien met lekker vars bruinbroodjie skyfies
SOUS
Knoffelwitsous:
20 ml Botter
Twee huisies vars knoffel, fyngemaak [of meer vir n sterker geur]
3 ml Gerookte Paprika
Sout, Aromat en Witpeper na smaak
50 g Meel
500 ml Volroommelk
Gekapte pietersielie vir garnering
Smelt botter oor lae hitte en voeg knoffel en res van geurmiddels by. Wees versigtig dat die knoffel nie aanbrand nie. Gebruik ‘n draadklitser om die meel by te roer. Verhoog hitte en voeg melk bietjiesgewys by terwyl voortdurend geroer word tot sous verdik.
Kook so n bietjie en voeg jou slakke by..N.S Hier kan jy dan gerasperde Roquefort kaas byvoeg of gewone kan nie te veel nie!!Garneer met jou gekapte pietersielie en val weg!!! 03/01/12 Helena Kruger*

Ade Le
SLAKKE EN ROOM GEREG
2 blikkies slakke in pekelwater
1 groot ui gekerf
100ml Ultraroom
250g sampioene
sout Aromat
vars gekapte knoffel na smaak
1 pakkie Pasta Sauce (kaas, sampioene & knoffel geur) aangemaak soos op pakkie aangedui.
Braai uie, gekerfde sampioene en knoffelvlokkies in botter. Spoel slakke BAIE GOED af in vars water. Meng slakke met uie en sampioene in braaipan. Gooi aangemaakte Pasta Sauce en room by. Gooi Aromat en sout na smaak by. Braai alles saam vir ±15 minute. Bedien met bruin brood. (gabrielkolbe) http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html


Ade Le
LIPLEKKER SLAKKE
( Riëtte Diedericks)
1 blik slakke, water afgegooi
knoffel (genoeg)
tiemie (genoeg)
swartpeper na smaak
sout na smaak
botter
Vars room
Braai die slakke vir ongeveer 5 - 7 minute in botter, voeg die knoffel by en braai nog so 1 - 2 minute.
Voeg speserye by.
Voeg dan die room by en skakel die plaat af. (Indien die room nie dik word nie kan jy bietjie mezina byvoeg)
Skep in bakkies en bedien met bruinbrood.
Vir meer informele etes skep al die slakke in 'n groot opskepbak gooi, gerasperde gouda kaas bo-oor en plaas in oond totdat die kaas gesmelt het.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html


Ade Le
SOUS VIR SLAKKE OF MOSSELS
1 ui gekap,
1 bakkie vars sampioene,
vars knoffel na smaak,
1pakkie paste sous (kaas knoffel en sampioene,
1 pakkie (garlic and herb patato bake)
gerasperde cheddar kaas,
250 ml. room,
250 ml. water,
250 ml. melk.
peper en aromat.
Braai uie knoffel en gesnyde sampioene in botter, meng room, melk, water met pakkies souse.
Voeg by sampioene, voeg slakke en kaas by, prut stadig vir 10 min. as sous te dik is, vedun met melk.
Kan ook vir mossels gebruik word
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html

Ade Le
Melt Se Slakke
(tv)
Bestanddele:
1 Blik Slakke
botter, vir braai
knoffel , na smaak
gekapte Pietersielie
room, paar eetlepels
1 pakkie bloukaas
portugese broodrolletjies
gerasperde geel of wit kaas
Metode:
Braai slakke in botter.
Voeg knoffel en pietersielie by.
Draai hitte laer.
Voeg 'n paar lepels room by om die sous romerig te maak.
Krummel Bloukaas in mengsel in.
Skep slakke in sous in rolletjies waarvan die koppies afgekap is.
Rasper geel/wit kaas bo-oor. Plaas in oond tot kaas smelt. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html

Ade Le
SLAKKE MET BLOUKAAS
(Sandra Saayman)
1 blik slakke
botter - vir braai
knoffel - na smaak
gekapte pietersielie
room - paar eetlepels
1 pakkie bloukaas
portugese broodrolletjies
gerasperde geel of wit kaas
Braai slakke in botter.
Voeg knoffel en pietersielie by.
Draai hitte laer.
Voeg 'n paar eetlepels room by om die sous romerig te maak.
Krummel bloukaas in mengsel in.
Skep slakke met sous in rolletjies waarvan die koppies afgekap is.
Rasper geel of wit kaas bo oor.
Plaas in oond tot kaas gesmelt is.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html


Helena Kruger
SLAKKE EN ROOM GEREG 
2 blikkies slakke in pekelwater
1 groot ui gekerf
100ml Ultraroom
250g sampioene
sout
Aromat
vars gekapte knoffel na smaak
1 pakkie Pasta Sauce (kaas, sampioene & knoffel geur) aangemaak soos op pakkie aangedui.
Braai uie, gekerfde sampioene en knoffelvlokkies in botter. Spoel slakke BAIE GOED af in vars water. Meng slakke met uie en sampioene in braaipan. Gooi aangemaakte Pasta Sauce en room by. Gooi Aromat en sout na smaak by. Braai alles saam vir ±15 minute. Bedien met bruin brood. Kosmater http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html



Helena Kruger
SOUS VIR SLAKKE OF MOSSELS 
1 ui gekap,
1 bakkie vars sampioene,
vars knoffel na smaak,
1pakkie paste sous (kaas knoffel en sampioene,
1 pakkie (garlic and herb patato bake)
gerasperde cheddar kaas,
250 ml. room,
250 ml. water,
250 ml. melk.
peper en aromat.
Braai uie knoffel en gesnyde sampioene in botter, meng room, melk, water met pakkies souse.Voeg by sampioene, voeg slakke en kaas by, prut stadig vir 10 min. as sous te dik is, vedun met melk. Kan ook vir mossels gebruik word.Kosmater

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html




Peggy Devine
 SLAKKE IN KNOFFEL BOTTER
 Het gister slakke en knoffelbotter gemaak,
1 blik slakke (+ - 30)
125 ml egte botter
2 e knoffel nie te hoogvol nie (fyn in bakkie van winkel)
gerasperde cheddar kaas
1pk Royco parsley en white wine sous.
Spoel slakke deeglik af, braai botter, knoffel en slakke, tot die botter lyk soos olie en nie romerig,
dan is dit gewoonlik sag en gaar. Skep in snail bakkies of in klein dieperige bakkies, gooi bietjie van die sous bo-oor, dan kaas. Grill in oond soos jy daarvan hou. Heerlik heerlik my eie resep.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html



Annatjie James
Snails
1 ui gekap
1 pakkie vars sampioene
vars knoffel na smaak
180ml Dolmio Pasta Bake Three Cheese Sauce
175ml Potato Bake - Garlic and herb
Gerasperde cheddar kaas
250ml room
250ml melk
Pepper en Aromat to taste
Snails in brine (tin) 800g
Braai ui, knoffel en gesnyde sampioene in botter. Meng res van bestandele saam en voeg by sampioene. Voeg slakke en kaas by. Prut stadig vir 10 min. Bedien met geroosterdeSourdough brood.
Sous kan verdik word met n bietjie maizena.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html




Berie Smith
GEBRAAIDE CRABSTICKS
1 pak crabsticks
TEMBURA BESLAG:
1 eier
1 kop yskoue water/gewone water met ysblokkies in
3/4 kop meel
knippie koeksoda [½t]
Klits eier en water saam tot sponsig.
Voeg meel en koeksoda by eiermengsel.
Meng vinnig deur, maar moenie te veel meng nie. [ paar klontjies in is lekker]
Gebruik vir vis, groentestukkies ens.
Beslag moet dun wees. Voeg nog yskoue water by indien deeg te dik is.
Sorg dat jou olie baie warm is. [Canola olie werk baie goed hier]
Doop crabsticks in beslag en braai tot goudbruin, dreineer op kombuispapier.
Bedien met lekker brosgebraaide skyfies, 'n seekosdip en groenslaaitjie.
Heeerlik verby.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html


Berie Smith
POTATO PUFF WITH CRAB
2 cups mashed potatoes
1 cup fat-free sour cream
1 Tbsp. fish Seasoning
1 tsp. dill week
1 tsp. onion powder
4 large eggs
8 ounces crabsticks shredded/flaked
Directions
Mix the mashed potatoes, sour cream, seasoning and eggs until smooth and creamy. Fold in the shredded crab.
Place into a cold oven and then turn on to 350 degrees. Bake 45 minutes.
It will be puffy and still kind of mushy. Let sit 5 minutes then serve hot  
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/slakke-snails.html

No comments:

Post a Comment