GEBRUIKE VAN KRUIE EN SPESERYE
Gerrie HarmseGEBRUIKE VAN KRUIE EN SPESERYE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.html
Basiliekruid (Basil) - Tamatie, eier,
kaas, skaap, visgeregte en slaaie
Borrie (Turmeric) -
Kerrie, geelrys
Bronslaai (Watercress) - Slaaie
Chilli - Sterk gegeurde vleis-, vis en groentegeregte
Dragon (Tarragon) - Lamvleis, souse en piekels
Foelie (Mace) - Bredies, frikkadelle, roomsouse en
hoendervulsels
Gemmer (Ginger) - Soetgebak, kerrie en soet-suur
vleisgeregte
Grasuie (Chives) - Slaaie, sop, souse en doopsouse
Kaneel (Cinnamon) - Souse en vrugtegeregte, soetpatats,
-pampoen, nageregte, soetgebak
Kappertjiesaad (Capers) - Vis- en ander seekosse
Knoffel (Garlic) - Vleis, vis, groente en slaaie
Koljander (Coriander) - Vleis, droëwors en biltong
Lourierblare (Bay leaves) - Sop,
bredies, maalvleis, bobotie, piekels, vis en pastas
Moederkruid (Marjoram) - Sop, bredies and vleisvulsels
Ment (Mint) - Groente en vis (met botter)
Mostert (Mustard) - Vleis, vis, groente, souse en sop
Naeltjies (Cloves) - Hoender-, vark-, vis- en wildsvleisgeregte
Neutmuskaat (Nutmeg) - Vleis, groente en soetgebak
Oreganum (Oregano) - Sop, bredies, slaaie, Italiaanse
geregte o.a. pizzas en pastas (wat tamatie bevat)
Peperwortel (Horseradish) - Gebraaide
bees en skaap
Paprika - Vleisgeregte, groente en slaaie
Pietersielie (Parsley) - Sop, vleis, vis, groente, soutgebak, pastas en slaaie
Pimento (Allspice) - Bredies
Rissiepeper (Cayene pepper) - Kaas- en eiergeregte
Roosmaryn (Rosemary) - Vleisgeregte, hoender, sop en souse
Safraan (Saffron) - Rys, vulsels en vleis
Salie (Sage) - Vulsels vir vleis en hoender
Tiemie (Thyme) - Vleis (skaap en hoender), groente en sop
Vinkel (Fennel) - Groente en slaaie
CUMIN
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.html
Cumin is beslis die mees onderskatte spesery!
Cumin is klaar in meeste kerrie
mix speserye, maar ek gooi altyd bietjie meer in, ek's mal daaroor in meatballs
of tuis gemaakte patties. Dit gee jou stews en stri fry's ook 'n ''uplift'',
fantastiese reuk
Michael Jacoby
Berie Vd Velden Smith
Cumin is ook
baie lekker oor skaap en hoendervleis, doen dit gereeld wanneer ek dit
gaarmaak. Lekker oor braaivleis skaaptjoppies ook, saam met jou ander droë
speserye.
Washielah Adams
kom ek kyk of ek bietjie kan help. As jy se
byvoorbeeld meatballs wil maak en die smaak van speserye moet navore kom dan
doen jy die volgende: Maak so twee telepels olyfolie in jou skillet warm en
voeg jou speserye da by ek sal se cumin danjah sade paprika tumeric en kerrie
poeier laat dit so 2min braai ma pasop vir brand roer dit net dan voeg jy jou
uie by tot glansend. Ma laat ek ook waarsku om speserye uit te braai is nie vir
almal nie want jy kan darem lekker hoes en proes met die uitbraai slag so hou
ma die water byderhand. As dit kla is kan jy dit met jou ander bestandele meng
en jou meatballs maak. Probeet en Geniet.*5/3/13
TARRAGON / DRAGON
GEBRUIKE VAN MINT

Karyn Leonard
Baie lekker in
roomys en ook in vars gemaakte lemonade of mojitas
Thora Van Der Merwe
Maak heerlike
slaai vir ete of kan sommer geeet word vir poeding na ryk maal. Sny pynappel in
skywe, meng mint(so1/4k fyngekap) en twee eetlepels bruinsuiker , dit raak so
stroperig! Neem bulgaarse yohurt of enige ongegeurde yohurt. Pak in lae
pynappel, yohurt, mintmengsel! Heerlik goed vir spysvertering en dit is lekker
as jy dit so paar uur laat staan voordat jy eet!
Jonetha Steenkamp
Paar
blaartjies fyn ge kap in artappel slaai kan in wilds en lams vleis as ook as
tee en souse gebruik word is ook goed vir naar en braking teen te werk help ook
vir spysvertering en winderigheid te verlig
Marieta van Bladeren
Vries dit in ysbakkies met water by. Haal uit as gevries is en gooi ysblokkies
in ziplock sakkie if plastiese bakkie. Sit dit dan in drankies ipv plain
ysblokkie
Lindi
Claassens
Mint feta en waatlemoenblokke. Yummo
met n drizzle olyfolie. Saam braaivleis. Te lekker
BASIL SLAAISOUS 1
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.html
(Tanya Rossouw).
1 en 'n half kop vars basil blare,
12 knoffel huisies
gekerf;
halwe koppie Canola of olyf olie;
2 kop water;
3 kop Cross + Blackwell mayonaise;
2 teelepels sout; peper na smaak;
3 teelepels suiker en 'n bietjie asyn.
Sit alles in versapper.
Die resep kan ook gehalfeer word. Sout, peper
en suiker kan jy aanpas na smaak. Ek gooi dit in botteltjies. Dit hou baie goed
in yskas. Heerlik oor slaaie en kan ook oor pastas gebruik word.*11/3/13 Moira Botha Dyer
BASIL SLAAISOUS 2
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.html
Marieta van Bladeren
Bunch
of basil
1 clive of garlic
White wine vinegar
Liquidize basil leaves, salt and pepper and peeled garlic clove, couple lugs of
good virgin olive oil and splash of white wine vinegar. Whiz until you have a
vibrant green oil.Taste and adjust the seasoning if needed. Beautiful over
cherry tomatoes.
BLACK GARLIC
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.html
Black garlic is a type of fermented garlic used as a food ingredient in Asian cuisine.
It is made by fermenting whole bulbs of garlic at high temperature, a
process that results in black cloves. The taste is sweet and syrupy with
hints of balsamic vinegar[1] or even tamarind.[2] Black garlic's popularity has spread to the United States as it has become a sought-after ingredient used in high-end cuisine. It is unrelated to a genetically unique six-clove garlic also called black garlic and used in countries such as Korea, or with the ornamental plant Allium nigrum.
KRUIE ASYN...
KRUIE ASYN...Helena Kruger..27/02/2015
Basiliekruid (Basil) - Tamatie, eier,
kaas, skaap, visgeregte en slaaie
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.html
Cumin is beslis die mees onderskatte spesery!
Marieta van Bladeren
Borrie (Turmeric) -
Kerrie, geelrys
Bronslaai (Watercress) - Slaaie
Bronslaai (Watercress) - Slaaie
Chilli - Sterk gegeurde vleis-, vis en groentegeregte
Dragon (Tarragon) - Lamvleis, souse en piekels
Foelie (Mace) - Bredies, frikkadelle, roomsouse en
hoendervulsels
Gemmer (Ginger) - Soetgebak, kerrie en soet-suur
vleisgeregte
Grasuie (Chives) - Slaaie, sop, souse en doopsouse
Kaneel (Cinnamon) - Souse en vrugtegeregte, soetpatats,
-pampoen, nageregte, soetgebakGrasuie (Chives) - Slaaie, sop, souse en doopsouse
Kappertjiesaad (Capers) - Vis- en ander seekosse
Knoffel (Garlic) - Vleis, vis, groente en slaaie
Koljander (Coriander) - Vleis, droëwors en biltong
Knoffel (Garlic) - Vleis, vis, groente en slaaie
Koljander (Coriander) - Vleis, droëwors en biltong
Lourierblare (Bay leaves) - Sop,
bredies, maalvleis, bobotie, piekels, vis en pastas
Moederkruid (Marjoram) - Sop, bredies and vleisvulsels
Ment (Mint) - Groente en vis (met botter)
Mostert (Mustard) - Vleis, vis, groente, souse en sop
Ment (Mint) - Groente en vis (met botter)
Mostert (Mustard) - Vleis, vis, groente, souse en sop
Naeltjies (Cloves) - Hoender-, vark-, vis- en wildsvleisgeregte
Neutmuskaat (Nutmeg) - Vleis, groente en soetgebak
Neutmuskaat (Nutmeg) - Vleis, groente en soetgebak
Oreganum (Oregano) - Sop, bredies, slaaie, Italiaanse
geregte o.a. pizzas en pastas (wat tamatie bevat)
Peperwortel (Horseradish) - Gebraaide
bees en skaap
Paprika - Vleisgeregte, groente en slaaie
Pietersielie (Parsley) - Sop, vleis, vis, groente, soutgebak, pastas en slaaie
Pimento (Allspice) - Bredies
Paprika - Vleisgeregte, groente en slaaie
Pietersielie (Parsley) - Sop, vleis, vis, groente, soutgebak, pastas en slaaie
Pimento (Allspice) - Bredies
Rissiepeper (Cayene pepper) - Kaas- en eiergeregte
Roosmaryn (Rosemary) - Vleisgeregte, hoender, sop en souse
Roosmaryn (Rosemary) - Vleisgeregte, hoender, sop en souse
Safraan (Saffron) - Rys, vulsels en vleis
Salie (Sage) - Vulsels vir vleis en hoender
Salie (Sage) - Vulsels vir vleis en hoender
Tiemie (Thyme) - Vleis (skaap en hoender), groente en sop
Vinkel (Fennel) - Groente en slaaie
CUMIN
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.html
Cumin is beslis die mees onderskatte spesery!
Cumin is klaar in meeste kerrie
mix speserye, maar ek gooi altyd bietjie meer in, ek's mal daaroor in meatballs
of tuis gemaakte patties. Dit gee jou stews en stri fry's ook 'n ''uplift'',
fantastiese reuk
Michael Jacoby
Michael Jacoby
Berie Vd Velden Smith
Cumin is ook
baie lekker oor skaap en hoendervleis, doen dit gereeld wanneer ek dit
gaarmaak. Lekker oor braaivleis skaaptjoppies ook, saam met jou ander droë
speserye.
Washielah Adams
kom ek kyk of ek bietjie kan help. As jy se
byvoorbeeld meatballs wil maak en die smaak van speserye moet navore kom dan
doen jy die volgende: Maak so twee telepels olyfolie in jou skillet warm en
voeg jou speserye da by ek sal se cumin danjah sade paprika tumeric en kerrie
poeier laat dit so 2min braai ma pasop vir brand roer dit net dan voeg jy jou
uie by tot glansend. Ma laat ek ook waarsku om speserye uit te braai is nie vir
almal nie want jy kan darem lekker hoes en proes met die uitbraai slag so hou
ma die water byderhand. As dit kla is kan jy dit met jou ander bestandele meng
en jou meatballs maak. Probeet en Geniet.*5/3/13
GEBRUIKE VAN MINT
TARRAGON / DRAGON
GEBRUIKE VAN MINT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.html
Karyn Leonard
Karyn Leonard
Baie lekker in
roomys en ook in vars gemaakte lemonade of mojitas
Thora Van Der Merwe
Maak heerlike
slaai vir ete of kan sommer geeet word vir poeding na ryk maal. Sny pynappel in
skywe, meng mint(so1/4k fyngekap) en twee eetlepels bruinsuiker , dit raak so
stroperig! Neem bulgaarse yohurt of enige ongegeurde yohurt. Pak in lae
pynappel, yohurt, mintmengsel! Heerlik goed vir spysvertering en dit is lekker
as jy dit so paar uur laat staan voordat jy eet!
Jonetha Steenkamp
Paar blaartjies fyn ge kap in artappel slaai kan in wilds en lams vleis as ook as tee en souse gebruik word is ook goed vir naar en braking teen te werk help ook vir spysvertering en winderigheid te verlig

Vries dit in ysbakkies met water by. Haal uit as gevries is en gooi ysblokkies in ziplock sakkie if plastiese bakkie. Sit dit dan in drankies ipv plain ysblokkie

Mint feta en waatlemoenblokke. Yummo met n drizzle olyfolie. Saam braaivleis. Te lekker
Mint feta en waatlemoenblokke. Yummo met n drizzle olyfolie. Saam braaivleis. Te lekker
BASIL SLAAISOUS 1
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.html
(Tanya Rossouw).
(Tanya Rossouw).
1 en 'n half kop vars basil blare,
12 knoffel huisies
gekerf;
halwe koppie Canola of olyf olie;
2 kop water;
3 kop Cross + Blackwell mayonaise;
2 teelepels sout; peper na smaak;
3 teelepels suiker en 'n bietjie asyn.
Sit alles in versapper.
Die resep kan ook gehalfeer word. Sout, peper
en suiker kan jy aanpas na smaak. Ek gooi dit in botteltjies. Dit hou baie goed
in yskas. Heerlik oor slaaie en kan ook oor pastas gebruik word.*11/3/13 Moira Botha Dyer
BASIL SLAAISOUS 2
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.htmlMarieta van Bladeren
Bunch
of basil
1 clive of garlic
White wine vinegar
Liquidize basil leaves, salt and pepper and peeled garlic clove, couple lugs of good virgin olive oil and splash of white wine vinegar. Whiz until you have a vibrant green oil.Taste and adjust the seasoning if needed. Beautiful over cherry tomatoes.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.html
Black garlic is a type of fermented garlic used as a food ingredient in Asian cuisine. It is made by fermenting whole bulbs of garlic at high temperature, a process that results in black cloves. The taste is sweet and syrupy with hints of balsamic vinegar[1] or even tamarind.[2] Black garlic's popularity has spread to the United States as it has become a sought-after ingredient used in high-end cuisine. It is unrelated to a genetically unique six-clove garlic also called black garlic and used in countries such as Korea, or with the ornamental plant Allium nigrum.
KRUIE ASYN...
KRUIE ASYN...Helena Kruger..27/02/2015
1 clive of garlic
White wine vinegar
Liquidize basil leaves, salt and pepper and peeled garlic clove, couple lugs of good virgin olive oil and splash of white wine vinegar. Whiz until you have a vibrant green oil.Taste and adjust the seasoning if needed. Beautiful over cherry tomatoes.
BLACK GARLIC
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/gebruike-van-kruie-en-speserye.htmlBlack garlic is a type of fermented garlic used as a food ingredient in Asian cuisine. It is made by fermenting whole bulbs of garlic at high temperature, a process that results in black cloves. The taste is sweet and syrupy with hints of balsamic vinegar[1] or even tamarind.[2] Black garlic's popularity has spread to the United States as it has become a sought-after ingredient used in high-end cuisine. It is unrelated to a genetically unique six-clove garlic also called black garlic and used in countries such as Korea, or with the ornamental plant Allium nigrum.
KRUIE ASYN...
KRUIE ASYN...Helena Kruger..27/02/2015
No comments:
Post a Comment