HOENDER PIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
1 gaar hoender (met speserye van jou keuse), ontbeen, of braai hoender borsies en sny in kleiner stukkies
2 pakke puff pastry
braai gekapte uie, mushrooms, knoffel en geel pepper tot dit gaar is in botter
meng saam met die hoender in dieselfde pot
sprinkel 2 eetlepels meel oor die mengsel en voeg melk by tot dit 'n creamy en dikkerige sous maak, terwyl dit prut ( kan dubbel cream gebruik in plaas van meel en melk) verwyder van plaat en laat btjie afkoel
KORS
spray 'n glas bak met spray en cook
line die bodem en kante van die bak met die een pak pastry
gooi jou afgekoelde mengsel binne die kors,
en bedek met die pastry uit jou 2de pakkie
sny gleufies in die boonste pastry, en verf met geklitse eier
bak in voorverhitte oond (180) tot goudbruin,gewoonlik so half uur, watch hom net
Charmaine Jooste
Maklikste HOENDERPASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
Hannalie Kitshoff
1 Medium ui fyngekerf
1 teelepel knoffel (vars)
4 ontbeende hoenderborsies repies gesny
4 jong wortels (so dik soos jou duim) dun skyfies gesny
1 pakkie sampioene opgekerf
250ml room
2 teelepels Maizena
Sout en peper
Ina Paarman se Pasta Spice (Baie belangrik!)
Mayonnaise
Skilferkorsdeeg (ontdooi)
Rol deeg bietjie dunner op meelbestrooide oppervlakte uit en voer glasbak (tertbak) uit, hou res vir bo-oor. Braai ui en knoffel tot glaserig, voeg hoender en wortels by en kook tot gaar. Geur met bietjie sout en peper. Voeg sampioene by en maak gaar. Gooi room by en geur met Pasta Spice na smaak. Meng goed deur. Maak maizena met bietjie melk aan en voeg by. Kook tot verdik en skep in voorbereide bak wat uitgevoer is met skilferkorsdeeg. Plaas ‘n laag deeg bo-oor, knyp kante vas sodat deeg nie van mekaar lostrek nie en verf deeg liggies met mayonnaise. Bak vir 20-25min op 180°C.
My eie konkoksie!!28/02/13.
Petra Pretorius
BAIE MAKLIKE hoender pastei
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
genoeg vir omtrent 4 mense
1 pakkie hoender borsies minni fillited
1 pakkie knorr chicken a la king poeier
1 ready rolled puff pastry
1 eier
Sny hoender in klein blokkies. Braai die hoender in n pan op die stoof tot goud bruin. (kan mushrooms by voeg as wil vir chicken and mushroom pastei) Meng chicken a la king poeier met ongeveer 300 - 500ml (na smaak) melk een kant in n beker. voeg die chicken a la king mengsel by die hoender in die pan op die stoof. roer tot mengsel dik word. voeg sout en peper by na smaak.
gooi mengsel in n bak. bedek met die puff pastry. klits die eier en vee dit met n borseltjie oor die puff pastry. maak gaatjies in die puff pastry met n vurk. laat bak in die oond teen 180 grade vir ongeveer 45min.

Rynette van Vuuren
Hoenderpastei
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
1 groot hoender,
2 pakkies hoenderroomsop-poeier,
500ml water waarin hoender gekook het,
100g fyn Bacon Kips,
1/2 kop mayonnaise,
1 groot ui.
Metode: Kook hoender sag (geur met sout en peper - nie te veel sout-soppoeier het sout het!)
Laat hoender afkoel en maak fyn. Skakel oond aan op 200oC.
Maak die soppoeier met die warm hoenderaftreksel aan.
Braai ui tot bruin en meng by fyn hoendeer in asook fyngedrukte bacon Kips en mayo , kook 'n rukkie.
Plaas hoendermengsel in 'n mooi bak en laat baie goed afkoel.
Rol "Today Pastry Puff" effens uit en plaas bo-oor hoendermengsel.
Onthou om in middel van pastie klein kruisie in te sny dat stoom kan ontsnap en kors gaar kan bak.
Sny van die oorskiet deeg in lang stroke en rol op soos 'n rosie en sny blaartjie uit en plaas op pastei.
Smeer bietjie geklitse eiergeel en melk oor en bak tot kors mooi bruin en gaar is.
(Dit is asof die hoender 'n gerookte smaak het saam met die Bacon Kips)
As jy wil he dat die pastei mooi rand maak, sny lang stroke en sit dit in die binnekant om die pastei met water vas. As jy die groot stuk pastei deeg oorsit het jy 'n dubbele rand om die rand van die pastei. Druk met duim vas en bring met wysvinger deeg weer vorentoe en so maak jy met die hele rand om en maak jy 'n baie mooi dubbele kartel patroom om die pastei. Geniet!!.

Karlien Jacobs
FANTASTIESE HOENDER - PASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
(Bron onbekend)
8 ontbeende hoenderborsies
1 blikkie sampioene
1 pakkie sampioen sop
1 bakkie room
feta kaas tot smaak
Pak ontdooide puff pastry
braai hoender en sampioene saam. gooi feta kaas by. meng sop met room en gooi by roer tot lekker dik. sit in oond tot deeg lekker bruin.
CHICKEN POT PIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
+-500g skinless,boneless chicken breast halves-cubed,
1Cup sliced carrots,
1Cup frozen peas,
1/4Cup sliced celery,
1/3Cup butter,
1/3Cup chopped onion,
1/3Cup all-purpose flour,
1/2tsp salt&black pepper to taste,
1/4tsp celery seeds,
1+3/4chicken broth,
2/3Cup milk
2 unbaked pie crusts.
METHOD:
Preheat oven to 220°C. In a saucepan combine chicken,carrots,peas&celery. Add water to cover &boil for 1z5mins. Remove from heat,drain &set aside. In same pan over med heat cook onions in butter until soft &translucent. Stir in the flour,salt.pepper & celery seeds. Slowly stir in chicken broth &milk &simmer over med-low heat until thick. Remove from heat & set aside Place chicken mixture in bottom pie crust. Pour hot liquid mixture over. Cover with top crust,seal edges &cut away excess dough. Make several small slits in the top to allow steam to escape. Bake for 30-35mins or until pastry is golden brown & filling is bubbly. Cool for at least 10mins before serving. Bron: All Recipe - Robbie Rice Plasing: Moira Dyer Botha
Karlien Jacobs
HOENDER PASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
Sny hoender fillets in blokkies en braai met uie en wortels in sirkels gesny. Gooi pakkie mushroom en bacon cook in sauce by. Saam met dit 'n hele paar heel peper korrels. Laat dit so 7 min prut en gooi mengsel in oondvaste bak. Sit puff pastry oor en bak tot goudbruin..

Eirene Swanepoel
HOENDERPASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
ek is bederf met "Kos Idees" se hoenderpastei, niks fancy nie, maar jy kan dit self opkikker met duurder bestanddele soos nodig
50ml botter,
1 ui in skyfies gesny,
1 groen soetrissie in skywe gesny,
40ml koekmeel,
10ml hoenderaftrekselpoeier,
500ml melk,
3 gaar hoenderborsfilette fyngesny,
1 rol blaardeeg
en dan jou rys en groente om voor te sit.
Braai ui en soetrissie tot sag in 10ml botter, skep mengsel uit pan, smelt res v botter en gooi meel, roer aftrekselpoeier by en haal af v plaat, roer melk bietjies bietjies by, sit terug op plaat en verhit tot kookpunt. Haal kastrol v plaat en voeg hoender, uiemengsel by. Skep in gesmeerde oondbak en bedek met deeg, bak vir 20min tot goudbruin en pofferig.
Bedien met rys, slaai en groente. Ek het dit al gereeld gemaak en met sampioene en murgpampoentjies by rek jy dit verder.
Maklikste HOENDERPASTEIHOENDERPASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
ek is bederf met "Kos Idees" se hoenderpastei, niks fancy nie, maar jy kan dit self opkikker met duurder bestanddele soos nodig
50ml botter,
1 ui in skyfies gesny,
1 groen soetrissie in skywe gesny,
40ml koekmeel,
10ml hoenderaftrekselpoeier,
500ml melk,
3 gaar hoenderborsfilette fyngesny,
1 rol blaardeeg
en dan jou rys en groente om voor te sit.
Braai ui en soetrissie tot sag in 10ml botter, skep mengsel uit pan, smelt res v botter en gooi meel, roer aftrekselpoeier by en haal af v plaat, roer melk bietjies bietjies by, sit terug op plaat en verhit tot kookpunt. Haal kastrol v plaat en voeg hoender, uiemengsel by. Skep in gesmeerde oondbak en bedek met deeg, bak vir 20min tot goudbruin en pofferig.
Bedien met rys, slaai en groente. Ek het dit al gereeld gemaak en met sampioene en murgpampoentjies by rek jy dit verder.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
Hannalie Kitshoff
1 Medium ui fyngekerf
1 teelepel knoffel (vars)
4 ontbeende hoenderborsies repies gesny
4 jong wortels (so dik soos jou duim) dun skyfies gesny
1 pakkie sampioene opgekerf
250ml room
2 teelepels Maizena
Sout en peper
Ina Paarman se Pasta Spice (Baie belangrik!)
Mayonnaise
Skilferkorsdeeg (ontdooi)
Rol deeg bietjie dunner op meelbestrooide oppervlakte uit en voer glasbak (tertbak) uit, hou res vir bo-oor. Braai ui en knoffel tot glaserig, voeg hoender en wortels by en kook tot gaar. Geur met bietjie sout en peper. Voeg sampioene by en maak gaar. Gooi room by en geur met Pasta Spice na smaak. Meng goed deur. Maak maizena met bietjie melk aan en voeg by. Kook tot verdik en skep in voorbereide bak wat uitgevoer is met skilferkorsdeeg. Plaas ‘n laag deeg bo-oor, knyp kante vas sodat deeg nie van mekaar lostrek nie en verf deeg liggies met mayonnaise. Bak vir 20-25min op 180°C.
My eie konkoksie!!28/02/13.
Helena Kruger
HOENDERPASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
1 groot hoender
• Sout en peper
• 3 heel naeltjies of ¼ t fyn naeltjies
• 4 e sago
• ½ pakkie sampioensop (opsioneel)
• gesnipperde sampioene (opsioneel)
• Geur hoender en kook tot sag.
• Ontbeen en sit ontbeende vleis in die sous wat oorgebly het.
• Sit sampioene en sampioensop by.
• Kook die sago in melk in die mikrogolf tot deurskynend.
• ’n Mens kan ook die sago by die hoender voeg en kook tot deurskynend.
• Proe en geur totdat jy van die smaak hou.
• ’n Bietjie aromat verrig wondere vir ekstra smaak of geur. .
Die pasteideeg vir “lui vroue soos ek”
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
• 1k koekmeel
• 2 t bakpoeier
• 125 ml botter of margarien
• ¾ k melk
• 1 eier
• 2 ml sout
• Vryf botter in meel.
• Klits eier, melk en meng dit in die meel in vir ’n slap deeg.
• Drup bo-oor die hoender en bak by 180°C.
Wanneer die luivroudeeg gebruik word, moet die vleis lekker souserig wees. Die vleissous bak “in die deeg in”. Dit deug ewe goed op maalvleis of wildvleis wat ontbeen is. Kotie Wagenar .
HOENDERPASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
15ml olie
125g spekvleis gekap
2 preie in ringe gesny
30ml vars pietersielie gekap
500ml hoenderaftreksel
150ml room
15ml mielieblom tot ‘n pasta gemeng met 15ml water
1 kg hoenderporsies gaar en gevlok
125g bevrore ertjies
Sout en vars gemaalde swartpeper
400g skilferkorsdeeg (gekoopte puff pastry)
1 eier geklits
Verhit die olie en braai die spek daarin tot sag. Verwyder uit kastrol en hou eenkant. Soteer preie in pansap tot sag, voeg pietersielie, aftreksel, room en mielieblompasta by, plaas spekvleis terug in kastrol en voeg hoender by. Voeg ertjies by en verhit tot kookpnt terwyl aanhoudend roer. Geur na smaak. Laat afkoel en skep in oond vaste skottel net genoeg om 2/3 vol te maak. Rol skilferdeeg oop en rol effens platter. Bestryk rand van skottel met water, sny strook deeg sowat 2,5cm breed en plaas bo-op rand van skottel. Sny bedeking uit deeg, 5cm groter as skottel, en plaas bo-op strook wat op rand van skottel geplaas is. Sny rande netjies met skerp mes en krimp hulle met jou duim en voorvinger. Versier met oorblywende deeg en bestryk deeg met geklitste eier. Sny gaatjie in die middle van deeg sodat die stoom kan ontsnap en bak in voor verhitte oond by 220°C vir sowat 30 min. Verlaag temperatuur tot 180°C en bak nog 20 min. Bedek pastei met bakpapier as dit te donker raak. Dien warm op saam met rys. *Rooi Rose 1995 .
HOENDERPASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
Baie lekker
PASTEIKORS
3 eiergele
6kp meelblom
1 ½ teel sout
750g margarine
1 teel krematart
¼ kp witasyn
¾ kp yswater
Voeg droë bestandele saam, rasper en vryf die margarine daarin. Voeg die geklitste eiergele, asyn en yswater daarby. Werk goed deur totdat al die meel ‘n stywe deeg vorm. Plaas deeg in plastiek sakkie en bere in die yskas vir ten minste 8 ure. Verdeel in drie dele en bere in die vrieskas. Soos benodig, haal die vorige aand uit, plaas in die yskas om te ontdooi, rol uit en gebruik..
VULSEL
1 groot hoender
12 peperkorrels
3 naeltjies
2 uir
2 eetl sago
1 kelkie wit wyn
Sap van suurlemoen
½ kp skulpienoedels
1 hardgekookte eier
1 teel aromat
½ pk sampioensop
1 klein blikkie gesnipperde sampioene
½ teel sout
Stowe die hoender met die kruie en uie sag en haal die beentjies uit die gaar vleis. Week vooraf die sago tot dit sag is en roer die sago in die ontbeende vleis asook die skulpie noedels en kook stadig. Sodra die sago en noedels deurgekook is,voeg die witwyn, suurlemoensap, sampioene en sampioensop by. Roer totdat dit dik en romerig is. Skep die vleis in ‘n pasteiskottel en sny skyfies hardgekookte eier oor. Bedek met uitgerol deeg, smeer geklitste eier oor en bak in warm oond teen 190°C vir 15 – 20 min. *Knuppeldik aan Koningskos*.
Pastei Sous vir Hoenderpastei
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
Sous
250 g botter
250 ml koekmeelblom
500 ml hoenderaftreksel
250 ml aangesuurde room
500 ml melk
Sous
Smelt die botter in n kastrol en roer die koekmeelblom by. Voeg die hoenderaftreksel geleidelik by terwyl dit aanhoudend geroer word. Giet die aangesuurde room en die melk by en roer dit tot glad. Voeg die hoendervleismengsel by die sous en meng dit. Skep dit in n oondbak en bedek dit met die uitgerolde deeg. Verf die deeg met die geklitste eier. Bak die pastei 20 minute lank in 'n voorverhitte oond teen 200 grade en bedien dit met geelrys. 28/9/11"Helena Kruger..
Karen Mackay
HOENDERPASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
Kook jou hoenderborsies met die nodige spices to sag, pluis.
Behou van jou water wat jy die hoender in gekook het, braai 'n ui wat jy gesnipper het 'n biejie botter,
voeg knoffel na jou smaak by, voeg 'n gesnipperse soet rissie by ( green peper)/ voeg 'n pakkie spekvleis
wat gesnipper is by en sampioene braai to spek so amper gaar is, voeg 2 kop. van jou hoenderaftreksel by
en 'n pakkie hoedersop, kook alles vir so 3 min. Voeg jou hoender by en meng.
Gooi in 'n tertbak wat jy met winkel puffpastry geline het en maak 'n deksel vir die bak met die deeg.
Druk goed vas aan die kante en smeer met eier, bak vir so 30 min.
Jy kan ook die hoendervulsel gebruik en dan met mash waarin in 1 t bakpoeier en 2 eiers gegooi met oorsmeer.
Strooi dan bietjie rysspesery oor jou "kors en bak vir so 20 min..
Maklike hoenderpastei
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
Deur ARINA DU PLESSIS - LANDBOU
Bestanddele
1 gaar hoender (sien wenk)
50 g botter
1 ui, grof gekap
2 selderystingels, grof gekap
1 groot wortel, geskil en grof gerasper
150 g sampioene, in kwarte gesny
40 ml meel
5 ml mosterdpoeier
250 ml room
300 ml melk
Sout en varsgemaalde swartpeper
40 ml gekapte pietersielie
100 g ertjies
400 g skilferkorsdeeg, ontdooi
1 eier, geklits
Voorverhit die oond tot 200 °C en smeer ’n groot oondbak met olie of spuit met kossproei. Verwyder ál die bene en velle van die hoender en sny die vleis in klein blokkies. Hou eenkant.
Verhit die botter in ’n groot pan en braai die ui, seldery, wortel en sampioene vir ’n paar minute. Roer die meel en mosterdpoeier by en braai vir ’n paar minute. Giet die room en melk by en roer totdat ’n dik sous vorm. Geur met sout en varsgemaalde swartpeper.
Roer die pietersielie, ertjies en hoenderblokkies by en skep die mengsel in die voorbereide oondbak. Rol die skilferkorsdeeg liggies uit op ’n meelbestrooide oppervlak en bedek die hoender daarmee. Druk die kante met ’n vurk vas en verf met die eier.
Bak vir sowat 30 minute of tot goudbruin. Genoeg vir sowat ses porsies. Wenk: indien jy nie ’n gaar hoender in die hande kry nie, bak ’n heel hoender (gourmet sout, peper, suurlemoensap en olyfolie) in ’n voorverhitte oond van 180 °C vir sowat 40 minute..
Louise Groenewald
Hoenderpastei...almal se gunsteling
TRADITIONAL CHICKEN PIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
(MY OWN RECIPE)
6 Large or 8 Small Chicken breasts (with skin on and bone in)
2 Onions sliced
2 Cloves garlic crushed (do not substitute with pre-packed garlic!)
a few sprigs fresh Rosemary
Ina Paarman’s Seasoned Salt
5ml Ina Paarman Chicken Stock Powder
1 Punnet of mushrooms, sliced (optional)
3 Heaped Tablespoons of Flour
½ Tin Ideal Milk
3ml Nutmeg
Juice & zest of 1 Lemon
Put chicken breasts, onion, garlic, rosemary and seasoning in pot and cook until really tender. Add very little water to the pot before cooking as the chicken will draw its own delicious juices (stock) to use in your sauce. I do it in the pressure cooker for 20 min., otherwise cook normally until very tender. Remove chicken and put on a plate, cover and cool down. Pour all the sauce in the pot in a jug and put it in the fridge so that you can skim off the fat later on. Remove skin and bones from chicken and break into chunky bits. You do not have to cut or break up the chicken very finely, as it will break up further once you mix it with the sauce.
Take one tablespoon of the skimmed off fat (discard rest of fat, but keep stock) and put in clean pot with mushrooms on high heat and cook a couple of minutes. Remove from heat and stir in flour until it is all incorporated. Add 1 to 2 cups of the chicken stock and the ½ tin of Ideal Milk and stir over medium heat until it thickens. Add the chicken, nutmeg and lemon juice & zest and mix lightly.
Can be left quite happily in the fridge overnight.
Bring back to room temp. before baking the pies.
PASTEI DEEG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
(Baie maklik en onfeilbaar)
250g Gladde Plain Maaskaas of Geroomde Maaskaas
250g Botter (kamer temp.)
2x koppies koekmeelblom
Meng maaskaas en margarien met vurk. Meng meel by met hout lepel. Vorm bol, maak toe met cling wrap en sit vir paar uur (verkieslik oornag) in yskas.
Gebruik vir bv. hoenderpastei. Bak ±30 – 45 min. by 200ºC. Loer na 30 minute of mooi bruin bo-op.
• Prik die deeg met ‘n vurk voor dit oond toe gaan sodat stoom kan ontsnap.
• Die deeg is genoeg vir twee ronde pastei, bo en onder of een groot pastei se bo-kant soos op die foto.
• The other ½ of the tin of Ideal Milk can be put in the freezer, covered securely. Ideal milk freezes very well and can be used when making your next chicken pie or any other dish that needs a touch of creaminess.
Judy Koning Pretorius
VINNIGE MAKLIKE HOENDERPASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
1 Rotisserie hoender(Woolies who else?)
1 uie (gerasper)
1 - 2 knoffelhuisies, (fyngerasper)
150 g sampioene
1 - 2 stukke seldery, fyn gekap
Braai die sampioene, uie, knoffel en seldery in olyfolie tot sag en deurskynend. Ontbeen en ontvel hoender en sny in blokkies. Voeg hoender by die sampioen mengsel en braai 'n bietjie, en voeg klein bietjie witwyn (so 150 ml) en kook dit tot verder tot mengsel effens verdik. Maak 'n sousie van die wyn, maizena en bietjie groente aftreksel, en verdik die mengsel heeltemal Proe of jy nog wil sout/peper byvoeg, maar onthou die hoender het klaar heelwat geur. Voeg so 2 eetlepels creme fraiche by, en roer goed. Laat mengsel heeltemal afkoel,
en gebruik dan Puff pastry om 'n lekker pastei te maak. Ek vat twee rolle van die deeg, sit een onder, rol effe uit, plaas mengsel op dit, en plaas ander vel bo op. Druk net die randte toe, prik, smeer met eiergeel en bak dit op 'n bakplaat. Die pastei is dan so vierkantig, maar bak mooi bruin van onder en bo. Vinnig en maklik, sit voor met 'n lekker slaai..
Ade le
HOENDERPASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
KOM ONS KOOK)
1 Ui
1 Hoender
125g Margarien
125ml Meelblom
500ml Hoendersous
125ml Melk
250ml Gaar rys
3ml Hoenderspeserye
3 Eiers
Gerasperde kaas
3ml Naeltjies
METODE
1. Stel oond op 180C
2. Kook Hoender sag met naeltjies , sout en peper
3. Gooi taamlik water op om 2koppies sous te maak
4. Haal bene uit as hoender gaar is
5. Braai ui in margarien
6. Gooi meel, hoendersous en melk by
7. Gooi gaar rys, uiemengsel en hoenderspeserye by
8. Klop eiers en meng alles saam
9. Gooi oor hoender in die bakskottel en rasper kaas bo-oor
10. Bak in oond vir ongeveer 1 uur.
HOENDERPASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
Hierdie hoenderpastei is vir Pasella gemaak by die gastehuis, Nikki’s Stonehouse, in Villiers.
1 groot hoender (1.5 – 2kg)
halwe suurlemoen
paar tiemietakkies
1 hoenderekstrakblokkie
bietjie grofgemaalde swartpeper
1 pakkie sampioensoppoeier
1 k hoenderaftreksel
½ k room
1 bos spinasie, geblansjeer en goed drooggemaak
125ml fetakaas
1 pak skilferkorsdeeg
2 snye broodkrummels
125ml songedroogde tamaties
2 e mayonaisse
Kook die hoender saam met die suurlemoen, tiemie, hoenderekstrak en peper tot sag. Haal die hoender uit, verwyder die bene en maak die hoender fyn. Hou een koppie van die water waarin die hoender gekook het oor. (Jy kan die res van die ekstrak vries en gebruik om risotto of sop te maak.
Verhit soppoeier, hoenderaftreksel en room saam om die soppoeier op te los en die mengsel effens te verdik. Roer bietjie daarvan in by die hoender en laat om af te koel. Meng die spinasie en die feta.
Neem die skilferkorsdeeg en rol effens uit. Sny die kante in ‘vingers’. Sprinkel die broodkrummels op die deeg, skep 'n laag hoender, gevolg deur 'n laag spinasie en feta met songedroogde tamaties bo-op. Skep weer 'n laag hoender bo-op en vleg die ‘vingers’ toe. Smeer mayonaisse oor en bak vir 30min by 200°C. Verlaag die hitte na 180°C en bak nog 30min. Sit voor met die orige sampioensous..
Berie Smith
HOENDERPASTEI VIR 15 PERSONE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
Hiedie gereg maak jy in n oondpan (15 mense) Jy kan die gereg halveer. Kan dit ook met Tuna maak.
Bestandele
2 hoenders ( so 3kg)
2 blokkies hoenderaftreksel
sout en peper
4 uie gekap
25ml margarien
6 tamaties geskil en gekap
10 ml suiker
10ml gemengde kruie
500ml gerasperde kaas
2 groot pakke kaas en uie skyfies
gekapte pietersielie
WITSOUS
200ml margarien
200ml meelblom
1,200 ml melk
METODE
1.Kook hoender tot sag in water waarin hoenderblokkies opgelos is
2. Ontbeen en sny vleis in klein porsies geur met sout en peper
3. Braai uie in margarien tot deurskynend.
Voeg tamatie, suiker en kruie by en prut tot sag
4. Meng hoenderstukkies met tamatiemengsel en hou warm
5. Maak witsous haal af van stoof en voeg helfte van die kaas by. roer tot gesmelt
6. Plaas skyfies (wat effens gerol is ) op bodem van bak, dan laag hoendervleis en laastens laag kaassous. Herhaal.
7. Strooi res van kaas en pietersielie oor.
Plaas onder rooster tot kaas gesmelt en effens verbruin het..
Tiekie Geyer
HOENDERPASTEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
Ek het kopresep gemaak, hoender in pot met naeltjies, lourierblare, uie, knoffel en sout saggekook. Ontbeen. In die water het ek hoenderblokkie en garlic en herb ingegooi en 'n pakkie sampioenroomsop.n blik ertjies en dit bietjie gekook en toe gemeng met die hoender en in bakke geskep. ek gaan die gekoopte skilferkors opsit maar twee rolle per pan gebruik ek gaan tussen die twee lae botter in rasper en net vasdruk en dan op vleis sit.... dit was my ma se geheim om dit so flaky te kry.dan sit ek pypie in om stoom uit te laat en smeer eiergeel op en bak by 180 tot mooi bruin..
Louis Bronwen Bekker
recipe comes from Annette Human's Choice Recipes Book that I received as a birthday present in 1992 when we were still living in Secunda - now living in Oz.
CURRY CRUST CHICKEN PIES -
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/hoender-pasteie.html
CRUST:
2 cups cake flour,
1 tbls curry powder,
2 tsps baking powder,
1/2 tsp salt, pinch cayenne pepper,
115g butter or marg,
1 cup grated cheddar cheese,
100ml iced water.
FILLING:
1 chicken,
2 tbls butter or marg,
4 tbls cake flour,
1/2 tsp salt,
1/4 tsp pepper,
1 cup milk,
1 can (410g) cream of mushroom soup.
METHOD:
Sift flour, curry powder, baking powder, salt & cayenne pepper. Rub in the butter or marg until well mixed. Add the cheese and mix. Cut in the iced water & press mixture together to make a stiff dough. Cover & set aside. Cook chicken until done - debone & deskin and cube the meat. Make a white sauce using the butter/marg, cake flour, salt, pepper & milk. Add the mushroom soup and chicken & mix well. Allow to cool down completely. Roll the dough out thinly on a floured surface. Press out circles as follows: 15 large circles which will line a muffin pan with large, deep hollows & 15 smaller circles for lids. Line the hollows with the large circles. Spoon in the chicken filling and mositen the edge of the dough with a little water. Press the smaller circles on top and seal the pastry edges. Brush with a little milk and make a small incision in the top of each. Bake the pies for 20-25 mins at 220C until golden brown. Allow to cool for a short while in pans before removing. MAKES 15 pies. .
HOENDER VIR SMULPAPE
1 Heel gaar hoender,
1 blik hoendersop,
250ml gaar rys,
125ml Mayonaise,
1 Pak Chips,enige geur,fyngedruk,
3-4 Hardgekookte eiers)opsioneel.
Meng alle bestandele, dis nou nadat hoender ontbeen en fyn gemaak is, maar
hou bietjie chips eenkant vir garnering.
Skep mengsel in oondbak, strooi kaas en chips oor, rangskik eier skywe
bo-op en bak by 180 vir so halfuutjie.
Antoinette Neethling Wiese .
No comments:
Post a Comment