Marzaan Louw
Vraag :
Wat is die verskil tussen 'n souttert en 'n quiche? Ek wonder maar net...
Alet van Zyl
Antwoord
'n souttert se bindmengsel kry meel (melk/meel/eiers) in terwyl 'n quiche gebind word met 'n eiervla (melk/room/eiers).
BASIESE QUICHE
Foto Marietjie van Tonder |
125ml Botter{saggemaak]
250ml Koekmeel
250ml Gerasperde Kaas
5ml gemengde Kruie[as jy wil]
Knippie sout
Vryf botter in jou meel met jou vingerpunte[krummels]
Voeg kaas en jou kruie by
Rol n sagte bol en drukdit in n foelie-tertbakkie vas
Plaas vir so 5min. in yskas en giet dan jou vulsel in jou kors en bak dit vir so 30min by 180*C
VULSEL
1k Room
1 eier
1t Bakpoeier
sout en peper
Klits jou room en eier en voeg bakpoeier by, geur en bak dan
WENKE
Kap 500g Sampioene grof, braai in bietjie botter en skep dit eweredig in jou kors
Dreineer n Blik Aspersies stukkies en skep dit in kors en gooi dan jou vulsel bo-oor
Braai uie en n paar peppedews in bietjie botter en plaas dit bo-op kors en dan jou vulsel 14/11/11 Helena Kruger.
KOSMATER MARIETJIE VAN TONDER VERTEL:
Baie dankie vir die heerlike quiche resep wat jy gister vir my opgesit het. Het dit gebak en twee quiches uit resep gemaak. Net aangepas met 3 Eiers en die baktyd verleng met 10 minute. Heerlikste kors. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/quiche.html
SPINASIE EN FETA QUICHE
FOTO GEPLAAS DEUR Liana Barnard Claassen
BOBOTIE QUICHE
Ingredients
1 Roll short crust pastry
1 Slice white bread
250 ml Milk
15 ml oil
1 Onion finely chopped
500 gram Beef or Lamb mince
1 sachet KNORR Authentic Chicken Curry Dry Cook-in-Sauce
25 ml White sugar
25 ml Vinegar
30 ml Mrs Balls Original Fruit Chutney
125 ml Seedless raisins
125 ml Water
2 Eggs
Instructions
1.Preheat oven to 200°C.
2.Defrost one roll of short crust pastry and line the base and edges of a 26cm oven proof quiche dish, trimming off any excess from the edges.
3.Prick with a fork and bake in a preheated oven for 25 minutes until golden brown.
4.Soak bread in 125ml milk.
5.Heat oil in a pan and gently fry onion until soft.
6.Add the mince and fry until well browned.
7.Stir in the sachet of KNORR Authentic Chicken Curry Cook-in-Sauce.
8.Squeeze the milk out of the bread and crumble the soggy bread into the mince, keep the remaining milk aside.
9.Add white sugar, vinegar, fruit chutney, raisins and water to the mince,
stir well and allow to simmer for 10-15 minutes until the mince is cooked and the mixture is quite dry.
10.Remove quiche base from the oven and pour mince mixture into the base.
11.Bake in the oven for 15 minutes.
12.In a small bowl lightly beat eggs with remaining milk, remove quiche from oven and pour the egg mixture over the mince.
13.Return quiche to oven and allow to bake for a further 20 minutes until the egg mixture has set and is beginning to turn golden.
14.Serve with crispy green salad.
Bron: Knorr /Whats for Dinner**Henriette Wessels http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/quiche.html
KORSLOSE SPINASIE SOUFFLE
**Lucky Star**
Neem 2 pakke bevrore of vars gekapte spinasie (1 bossie) en ontdooi.
As rou is, kap fyn. Klits 4 eiers 2 koppies lae vet Griekse jogurt,
1 teelepel sout,
1 teelepel knoffel poeier
½ teelepel swartpeper.
Roer in 1 ½ koppies gekerfde mozzarella, en die spinasie, dan gooi mengsel in muffinpan.
Pop in die oond, vooraf verhit by 180 grade C en bak vir 30-35 minute tot gestol en effens opgepof.
Toets met 'n tandestokkie of gaar is.
>Foto Lucky Star** Charlotte Da Rocha More almal. Ietsie vir Helena se bodemlose pan!
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/quiche.html
Leonore
Bosman
Crabstick Quiche
4 snye brood gekrummel en geweek in 500ml warm melk
1 e botter
1 klein blikkie tamatie pasta
4 eiers geklits
1k gerasperde kaas
Crabsticks na smaak.
Gekapte pietersielie
Meng als goed en bak vir 30 min teen 200*C
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/quiche.htmlCrabstick Quiche
4 snye brood gekrummel en geweek in 500ml warm melk
1 e botter
1 klein blikkie tamatie pasta
4 eiers geklits
1k gerasperde kaas
Crabsticks na smaak.
Gekapte pietersielie
Meng als goed en bak vir 30 min teen 200*C
SPINASIE SOUTTERTJIES
Hannelie Vd Merwe Myburgh
Sny spinasie fyn(rou),voeg gebraaide spek by,voeg fyn gesnyde mushrooms by,skep in gespuite kolwyntjiepan,
Hannelie Vd Merwe Myburgh
Sny spinasie fyn(rou),voeg gebraaide spek by,voeg fyn gesnyde mushrooms by,skep in gespuite kolwyntjiepan,
Sny skyfie groenvye
op en dan krummels bloukaas en so n eetl.gewone cheddarkaas
Gooi nou
eiermengsel oor(5grt eiers geklits met 1kop melk/room) en bak tot gestol.
Dis korsloos,ietsie anders as die gewone souttert en nie regtig n quish nie... en verskriklik leke*28/5/13
Dis korsloos,ietsie anders as die gewone souttert en nie regtig n quish nie... en verskriklik leke*28/5/13
QUICHE
Hannelie Vd Merwe Myburgh
het by my sus die lekkerste quishe(spelling)leer maak....sy doen klomp variasies op hom...mar hierdie een heel lekkerste
Kors is net
MENG
1kop meel,
1kop kaas en
halwe kop botter,
druk vas in vuurvaste bak.
Beslag....carameliseer 2grt uie met min olyfolie en so 2eetl.bruinsuiker,voeg dan gesnipperde mushrooms by en braai vinnig deur,laat afkoel en skep op kors. Pak nou dik laag spinasie,dan gaar spek dan weer rou mushrooms. Pak nou lagie gesnyde groen vye en krummel 1blokkie bloukaas oor,dan laag cheddarkaas,heel laaaste gooi jy 4eiers gemeng met 1kop melk oor en bak tot ge'set'...DIS VERBY LEKE.... http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/quiche.html
Helena Kruger
Spek en Kaas quiche
4 eiers
3/4k Room
3/4k Melk
1/2k Kaas
3/4k Spekvleis[gaar] of koue hoender of Ham blokkies
1t Vars gekapte Pietersielie
Sout en Peper
Meduim ui fyngekap en so 1e fyngekapte groen Soetrissie
Klits jou eiers goed en voeg al die ander bestandelle by
Gooi in jou tertpan en bak vir 35-40min. op180*C..ek gebruik dit as n basis vir enige vulsel...enige groente is ook baie lekker in..Helena.
ASPERSIE QUICHE
KAASKORS:
120 g (250 ml) koekmeelblom
125 ml (50 g) gerasperde cheddar-kaas
125 ml botter, gerasper
1. Meng al die bestanddele tot 'n stywe deeg. Druk vas op bodem en kante van quichebak met 'n deursnee van 220 mm.
2. Vul met vulsel.
VULSEL
100 g biltong, in dun repies gesny
4 eiers
300 ml ongegeurde jogurt
250 ml gerasperde cheddar kaas
30 ml gerasperde parmesaan kaas
80 ml melk
1 x 340 g blik aspersielote, gedreineer
paprika 30 ml parmesaan kaas vir garnering
1. Strooi biltong op tertkors. Klits eiers, jogurt, kaas, parmesaan-kaas en melk goed en gooi oor biltong. Pak aspersies bo-op eiermengsel en strooi res van parmesaankaas bo-oor.
2. Bak 45 min by 180?C tot gestol.
Alternatief: Vervang biltong met gesnipperde spek, gekerfde ui, groenrissie en sampioene wat saam gebraai is. “EMILY” 19/10/10
SPEK-EN-TAMATIE QUICHE
Deeg
125ml koekmeel
125ml volkoringmeel
250ml gerasperde cheddarkaas
125g botter of margarine
Vulsel
30ml botter of margarine
125g swoerdlose spek grof gesny
1 meduim ui grof gekap
1 knoffelhuisie gekneus
125g knoppie sampioene gehalveer
25g songedroogde tamaties graf gekap
200ml melk of room
2 ekstra groot eiers
30ml varsgekapte gemengde kruie of 10ml droë kruie
10ml suiker
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Ongeveer 70 feta kaas gekrummel
Deeg: Meng al die betsandele saam tot ‘n sagte deeg in ‘n voedeselverwerker of met die hande. Druk op die bodem en kante van ‘n gesmeerde 24cm quiche- of tertbak.
Vulsel: Smelt die margarine in ‘n swaarboomkastrol en soteer die spek, uie en knoffel vir n paar minute tot sag. Voeg die sampioene en tamaties by en braai vir sowat ‘n minuut. Skep op die deegbasis.
Klits die eiers, melk, kruie, suiker en geurmiddels saam. Giet oor die groente. Krummel die fetakaas bo-oor en bak vir sowat 40 min in ‘n voorverhitte oond teen 160°C.. *Rapport – Heilie Pienaar
Esmerilda Hanekom
Spinach Quiche recipe
Ingredients:
One deep nine-inch pastry shell.
1 packet of frozen spinach, chopped.
2 medium eggs.
½ stick of butter.
1 cup of milk.
1 cup of Swiss cheese, grated.
½ cup of onions, chopped.
½ cup of celery, chopped.
½ cup of cottage cheese.
1 teaspoon of salt.
½ teaspoon of pepper.
¼ teaspoon of nutmeg.
Preparation Instructions:
Cook spinach in salted water as directed on its packaging; then drain.
Sauteé the onion and celery in butter until the onion is soft.
Spread cottage cheese over the bottom of the pastry shell.
Mix the spinach with the onion/celery mixture and spread over top of the cottage cheese.Sprinkle Swiss cheese over top.
Combine the eggs, milk, salt, pepper and nutmeg, and pour over all.
Joey Badenhorst Lotter
Baby Marrow Quiche
5 eiers
360 gram baby marrow
1 ui gekap
125 ml olie (½ koppie)
sout en swart peper na smaak
1 pakkie fyn gesnyde bacon
1 koppie selfraising meel
1 koppie gerasperde kaas
Rasper marrow voeg gekapte uie + bacon by
Voeg olie + lig geklopte eiers by meng goed
Voeg meel en kaas by en roer goed
Voeg sout en peper by
Bak in gesmeerde bak vir 35 minute
Lee-anne Adriaanse
Spinasie-en-Soutbeesvleisquiche:
1 pakkie bevore skilferdeeg
1 blikkie soutbeesvleis
250ml gerasperde cheddar kaas
1 ui in skywe gesny
500ml geblansjeerde gesnipperde spinasie
25ml gekapte pietersielie
3 eiers
1 blikkie (410g) Ideal Melk
30ml meelblom
Smaakmiddels
Voer 'n tertbord met die deeg uit.
Meng al die ander bestanddele saam en geur deeglik.
Gooi in tertdop.
Bak vir 45-50 minute teen 180 grade C.
Sit warm of koud voor.
Rene Truter
Wessels
The Best Spinach Quiche Ever
Common spinach, or more correctly Swiss chard, is one of the most rewarding home grown vegetables in terms of yield. But to make it a worthwhile crop, you need to find delicious ways to serve it at the table.
While you can certainly use very young spinach and/or Swiss chard in salads, when the plants get a bit older, it is better to either blanch them briefly in boiling water, or braise with onions and/or other vegetables. This mix can then be combined with additional ingredients and used to fill pies or quiches.
Ingredients That Work Well With Spinach
While both onion and garlic are ingredients that combine beautifully in the pot with spinach and/or Swiss chard, it is probably Feta cheese that tops the list of “best with spinach”. Not only will Feta add flavour and a little saltiness, but it all creates a creaminess that makes some spinach dishes winners.
Eggs, bacon and mushroom also work incredibly well with spinach, whether you’re preparing creamed spinach topped with poached eggs, or a quiche cooked with the traditional custard topping.
Once you have experimented with these ingredients, you can decide which to include and which to leave out.
Winning Spinach Quiche Recipe
This recipe is based on personal taste and a need to prepare quality food quickly. Feel free to add and subtract whatever you wish and enjoy. If you consider yourself to be a pastry fundi, make your own; otherwise buy ready-made frozen puff pastry. These ingredients will produce two good sized quiches using one pack of ready-made pastry.
You will need:
500 g frozen puff pasty
500 g (or more) home grown Swiss chard, washed (not dried), trimmed and chopped
2 medium sized white onions, chopped
4 cloves garlic (more or less depending on taste), crushed
250 g white button mushrooms, sliced
250 g lean bacon, cut into pieces
100 g (or more) Feta cheese
1 cup cream
6 eggs
salt and pepper to taste
3 tablespoons olive oil
1 tablespoons butter
What to do:
Heat 2 tablespoons of the olive oil and throw in the onion and garlic. Cook over medium heat until it is soft but not brown, then throw in the spinach. Any water on the spinach leaves can go into the pan, but don’t add any extra. Allow to steam over low heat, tossing every five minutes or so.
Heat the rest of the olive oil in a separate pan and cook the bacon. Add the mushrooms along with the butter and coarsely ground black pepper to taste. Allow to cook briefly until the mushrooms are coated with butter, but before the mushrooms begin to shrink and lose their moisture content.
Roll out the defrosted pastry and line two 260 mm (10 inch) quiche pans.
Combine the spinach and bacon mixes together and add the Feta, crumbling it into little bits. Split the mix between the two pans.
Break the eggs into the c ream and whisk thoroughly. Season with salt and pepper before pouring over the quiches.
Preheat the oven to 180 °C or 350 °F and cook for about 40 minutes.
Serve the quiche on its own or with a simple tomato and lettuce salad. Enjoy!
KORS:
Liana Barnard Claassen
The Best Spinach Quiche Ever
Common spinach, or more correctly Swiss chard, is one of the most rewarding home grown vegetables in terms of yield. But to make it a worthwhile crop, you need to find delicious ways to serve it at the table.
While you can certainly use very young spinach and/or Swiss chard in salads, when the plants get a bit older, it is better to either blanch them briefly in boiling water, or braise with onions and/or other vegetables. This mix can then be combined with additional ingredients and used to fill pies or quiches.
Ingredients That Work Well With Spinach
While both onion and garlic are ingredients that combine beautifully in the pot with spinach and/or Swiss chard, it is probably Feta cheese that tops the list of “best with spinach”. Not only will Feta add flavour and a little saltiness, but it all creates a creaminess that makes some spinach dishes winners.
Eggs, bacon and mushroom also work incredibly well with spinach, whether you’re preparing creamed spinach topped with poached eggs, or a quiche cooked with the traditional custard topping.
Once you have experimented with these ingredients, you can decide which to include and which to leave out.
Winning Spinach Quiche Recipe
This recipe is based on personal taste and a need to prepare quality food quickly. Feel free to add and subtract whatever you wish and enjoy. If you consider yourself to be a pastry fundi, make your own; otherwise buy ready-made frozen puff pastry. These ingredients will produce two good sized quiches using one pack of ready-made pastry.
You will need:
500 g frozen puff pasty
500 g (or more) home grown Swiss chard, washed (not dried), trimmed and chopped
2 medium sized white onions, chopped
4 cloves garlic (more or less depending on taste), crushed
250 g white button mushrooms, sliced
250 g lean bacon, cut into pieces
100 g (or more) Feta cheese
1 cup cream
6 eggs
salt and pepper to taste
3 tablespoons olive oil
1 tablespoons butter
What to do:
Heat 2 tablespoons of the olive oil and throw in the onion and garlic. Cook over medium heat until it is soft but not brown, then throw in the spinach. Any water on the spinach leaves can go into the pan, but don’t add any extra. Allow to steam over low heat, tossing every five minutes or so.
Heat the rest of the olive oil in a separate pan and cook the bacon. Add the mushrooms along with the butter and coarsely ground black pepper to taste. Allow to cook briefly until the mushrooms are coated with butter, but before the mushrooms begin to shrink and lose their moisture content.
Roll out the defrosted pastry and line two 260 mm (10 inch) quiche pans.
Combine the spinach and bacon mixes together and add the Feta, crumbling it into little bits. Split the mix between the two pans.
Break the eggs into the c ream and whisk thoroughly. Season with salt and pepper before pouring over the quiches.
Preheat the oven to 180 °C or 350 °F and cook for about 40 minutes.
Serve the quiche on its own or with a simple tomato and lettuce salad. Enjoy!
KORS:
Liana Barnard Claassen
2 1/2 k meel,
1 k botter,
1/4 k yswater en
sout.
Meng als net in die food processor. Druk saam in n deeg bondeltjie en draai toe in kleefplastiek. Sit vir minstens een uur in die yskas voor jy uitrol. Blindbak 15-20 minute en laat heeltemal afkoel voor vulsel insit
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/quiche.html
Kerrievis-quiche
HuisgenootKerrievis-quiche
KORS
375 ml (1½ k) koekmeel
2 ml (½ t) droë Italiaanse gemengde kruie
sout
150 g margarien
1 eier, geklits
VULSEL
15 ml (1 e) olyfolie
125 g sampioene, in skyfies gesny
1 ui, gekap
1 knoffelhuisie, fyngedruk
2,5 ml (½ t) matige kerriepoeier
250 g stokvisfilette, in klein blokkies gesny
250 ml (1 k) vars room
3 eiers
KORS
Voorverhit die oond tot 190 °C.
Sif die meel in ’n mengbak, en voeg die kruie en sout by die mengsel.
Voeg die margarien by en vryf die meel met jou vingers tot dit meer soos broodkrummels is.
Voeg die geklitste eier by en knie die deeg tot dit nie meer aan jou hande kleef nie.
Druk die deeg eweredig in ’n quiche-pan in, druk dit met ’n vurk en sit dit 30 minute in die yskas.
Haal uit die yskas en bak 15 minute blind.
Verhit die olie in ’n braaipan en voeg die sampioene, ui, knoffel en kerriepoeier by.
Roerbraai 5 minute en verwyder van die hitte.
Versprei die uiemengsel onder op die kors en voeg die vis daarby.
Klits die room en die eiers saam en giet dit oor die vis-en-uiemengsel.
Bak 20-25 minute. Sit voor met ’n slaai of brood
Anna Hattingh
Johanita ek plaas die deeg vir jou wat ek altyd maak.Maak dit tenminste elke 2de week en dis so maklik dis klaar in minute:
QUICHE
Deeg met olie - SARIE KOS
250 ml bruismeel
1 ml sout
50 ml kookolie
75 ml kookwater
Meng al die bestanddele tesame en druk in gesmeerde quiche pan.
Sit vulsel in wat jy verkies. Ek verdriedubbel die bestanddele en dan is dit genoeg vir 2 med quiches.
Ek gebruik ook Woolies se Bulgaarse joghurt in plaas van room,baie lekker!
dit word by 180*C gebak vir so 50 min tot ñ uur.Kyk maar net dat dit gaar is in die middel maar onthou jy moet ñ quiche omtrent 10 min laat staan na die baktyd dan set/stol die vulsel beter voordat jy dit eet,as jy dit kan regkry.
Leonore Bosman
QUICHE MET ENIGIETS
4snye witbrood, korsies verwyder, gebreek in stukke
500ml melk, lou
25ml botter/margarine
4 eiers geklits
500 ml gerasperde kaas
Oond 200 grade celcius
meng die bestanddele goed. voeg enige iets wat gaar is by. bv gaar hoender spinasie en fetakaas, of tuna en mossels en gaar prawns, of stukkies boerewors tamatie en uie, of vir n vegetariese opsie babymarrows, wortels en butternut.
jy kan nog ekstra kaas oorrasper as jy wil.
bak vir 30 minute.
Diane Roode Hancox
SPINASIE & SPEK QUICHE
KORS: 45ml Gesmeltde Botter
1ml Sout
100ml Koekmeel
90g Gerasperde Cheddarkaas
Meng alles saam & druk uit in bak.
VULSEL: 1) 1 x Groot Ui
125g Spek
2) 250ml Spinasie & Fetta
2 x Groot Eiers
250ml Melk
125ml Room
30ml Koekmeel of (Maizena)
3) Gerasperde Cheddarkaas vir bo-oor & Paprika.
Braai Ui & Spek in bietjie botter.
Meng 1 & 2 saam & sit in kors.
Strooi kaas bo-oor
Bak in oond vir 30 min teen 180C
Maré Nieuwoudt
Crustless Spinach, Onion and Feta Quiche
Number of Servings: 6
Ingredients
1 medium onion, diced
6-oz fresh baby spinach
2 large eggs
1/2 cup egg beaters (liquid substitute)
1/2 cup all purpose flour
1/2 tsp baking powder
1/4 tsp salt
pinch cayenne pepper
1 1/3 cups non fat milk
1/2 cup feta cheese
Directions
Preheat oven to 400F.
Lightly grease a 10-inch quiche/tart pan (or a pie plate)
In a medium frying pan, cook diced onion with a bit of vegetable oil (or cooking spray) over medium-high heat until translucent and tender. Add in fresh spinach and cook until just wilted. Set aside to cool for a few minutes
In a large mixing bowl, whisk together eggs, flour, baking powder and salt. Whisk in milk, then stir in spinach-onion mixture.
Pour quiche base into prepared pan. Top with feta cheese.
Bake for 25 minutes, or until center is set and the outside edge is golden brown.
Let set for 5 minutes, then slice and serve. - recipes.sparkpeople.com
Benhet Nieuwenhuis
Spinach Quickie (quiche)
1 Puff pastry – 1 Pyrex dish rectangular or round pie dish
Spray n Bake Pyrex dish – Line with puff pastry
Chop and boil a bunch of spinach for 10 minutes in salted water. Drain
Chop 1 onion and 250g Bacon. Fry bacon and onion
Layer 1 – Spinach
Layer 2 – Crumble Feta
Layer 3 – Fried Bacon and Onion
Layer 4 – Sliced Mushrooms
Layer 5 – Sliced Tomatoes
Mix together 1 Egg and 100ml of Milk, Salt n Pepper to you taste. Pour over.
Cover quiche to be - with 1 cup of grated Cheddar Cheese
Oven 180 degrees Celcius
Bake for 30-40 minutes till pastry is brown
Finished product
Serve with potato wedges or salad.
ENJOY !!!!!!!!
Amanda van der Hoff
BILTONGQUICHE
Kors
125g sagte botter
150 g aartappelskyfies
15 ml melk
3 eierwitte, geklits
Vryf botter in gekrummelde aartappelskyfies, roer in melk en eierwitte. Druk in gesmeerde (220mm) quiche bak.
VULSEL
250ml melk
15 mr gekapte uie
15g botter
20 ml meel
2 ekstra groot eiers
250 ml gerasperde chedder kaas
250ml (60g) fyn gekerfde biltong
vars gemaalde peper na smaak
Gooi melk en uie in souspan, verht tot net voor kookpunt. Verwyder van hitte, hou apart.
Smelt botter in ander souspan, meng meel by, kook vir 1 min terwyl jy roer.
Verwyder van hitte, klits by klaar geklitste eiergele in mengbak.
Roer kaas en biltong by, hou bietjie biltong oor vir garnering.
Gooi vulsel in kors en maak gelyk. Bak vir 20 min by 180C of tot stewig.
Verwyder uit oond en strooi biltong oor.
Peggy Devine
Uie-quiche
Huisgenoot
Genoeg vir 6 mense
800 g (2 pakke) broskorsdeeg
2 uie, in skywe gesny
30 ml (2 e) olie
125 ml (½ k) vars pietersielie, gekap
6 skywe spekvleis, in blokkies gesny
500 ml (2 k) wit cheddarkaas
375 ml (1½ k) room
3 eiers
sout en peper na smaak
2,5 ml (½ t) neutmuskaat
Voorverhit die oond tot 200 °C.
Rol die deeg op ’n effens gesmeerde oppervlak oop.
Smeer ’n groot, ronde tertpan en voer dit met die deeg uit.
Sny enige oortollige deeg om die rand af.
Voer die deeg met bakpapier uit en vul dit met droë bone.
Bak 12 minute.
Haal die bakpapier uit en bak nog 8 minute.
Verlaag die hitte tot 180 °C.
Kook die uie in warm olie in ’n pan oor medium hitte tot gekaramelliseer.
Verwyder dit van die hitte en roer die pietersielie en spekvleis in.
Skep die helfte van die uiemengsel in die tertdop, bedek met kaas en skep dan die oorblywende uiemengsel oor.
Klits die room en die res van die bestanddele en gooi dit oor.
Bak 30 minute of tot geset.
Laat dit afkoel op ’n bakplaat op ’n draadrak.
Abri van Vuuren
MICROWAVE SALMON TART/QUICHE
heres a divine quick and easy recipe.
MICROWAVE SALMON TART/QUICHE
heres a divine quick and easy recipe.
1 x tin pink salmon in water drained
1 x onion grated
1 x large packet cheese/onion chips crushed
2 x teaspoons chutney
2 x teaspoons mayo
2 x eggs beaten
200ml milk
grated cheese
parsley
1 x onion grated
1 x large packet cheese/onion chips crushed
2 x teaspoons chutney
2 x teaspoons mayo
2 x eggs beaten
200ml milk
grated cheese
parsley
Method:
1. Mix all ingredients together. Pour into a greased dish and cook on high in microwave for 7 mins.
2. Remove and let stand for 3 min.
3. Return to micro and cook on high for 6 mins.
Eat and e joy with salad.
1. Mix all ingredients together. Pour into a greased dish and cook on high in microwave for 7 mins.
2. Remove and let stand for 3 min.
3. Return to micro and cook on high for 6 mins.
Eat and e joy with salad.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/quiche.html
Benhet Nieuwenhuis
ek het hierdie verlede naweek geeet en sjoe was dit nou lekker! + 'n bonus dat die dame haar resepie met my gedeel het! ;-)het dit my my vriendin Alison gekry
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/quiche.html
easy quiche
mix together:
2 eggs,
salt,
1cup milk,
3tbl selfraising flour (heaped),
1tsp mustard
add ingredients of your choice (1cup @): mushrooms, ham, cheese, bacon, courquettes or tuna. bake at 180C for 45min
Cheryll Geldenhuys
Vandag iets vir ons maters wat hulle gewig dophou... uit 'n ou Weigh-Less (2011) tydskrif.
Mini Quiche
(serves 6)
1 serve =1/2 veg + 1 1/2 prot + 1/2 fat
150g onion (chopped finely)
1 tsp butter
150g baby spinach leaves (shredded)
75g reduced fat hard cheese (grated)
200ml skim milk
6 whole eggs
Melt butter in a large pan, add the finely chopped onion and fry until golden brown. Add shredded spinach and fry for a two minutes, remove from heat and leave to cool. Beat the milk and eggs together and season to taste. Mix grated cheese with cooled spinach mixture and divide into a 6 hole muffin tin that has been sprayed with non-stick spray and pour in the egg mixture. Bake in a 190C oven for 20 minutes or until egg has set.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/quiche.html
Sampioen-en-ham-quiche
SARIE KOSjy kan die koekmeelblom in dié resep met glutenvrye meel vervang. Dit werk net so goed, en jy kan nie ’n verskil in smaak agterkom nie. As jy net gemengde sampioene vir die vulsel gebruik, is die quiche ook geskik vir vegetariërs. Dis nogal die moeite werd om ’n voedselverwerker te kry as jy dikwels quiche maak. Dis net soveel makliker om die kors te maak. Jy gooi al die korsbestanddele in die voedselverwerker en pols dit tot dit ’n deeg vorm. As jy nie ’n voedselverwerker gebruik nie, moet jy eers die droë bestanddele saam sif, die margarien invryf en dan die nat bestanddele bymeng tot dit die regte tekstuur vorm.
(6 porsies)
Kors
125 ml koekmeel (of glutenvrye meel)
190 ml hawermout
20 g parmesaankaas, gerasper
2 ml sout
45 g sagte laevet-margarien
45 ml koue karringmelk
Vla
375 ml warm vetvrye melk
45 ml koekmeel (of glutenvrye meel)
3 eiers
2 eierwitte
1 ml fyn witpeper
2,5 ml sout
15 ml vars tiemie, gekap (of 5 ml gedroogde tiemie)
Vulsel
20 ml olyfolie
1 ui, gekap
450 g gemengde sampioene, gesny (knopie-, oester-, shitake-, portabellini of bruin sampioene)
100 g maer ham, gesny
sout en peper na smaak
5 ml heelkorrelmosterd
75 g gruyère-kaas, gerasper
25 g parmesaankaas, gerasper
Kors
Plaas meel, hawermout, parmesaan en sout in ’n voedselverwerker en meng tot fyn. Voeg margarien by en pols tot mengsel soos growwe broodkrummels lyk. Voeg karringmelk by en pols tot ’n sagte deeg. Plaas in yskas vir 15 minute. Spuit ‘n vlak 30 cm-quiche-pan goed met kleefwerende kossproei en druk die deeg egalig daarin uit. Verkoel vir 10 minute.
Vla
Klits al die bestanddele saam en laat eenkant staan tot benodig.
Vulsel
Braai uie in olie tot ligbruin. Voeg die sampioene by en braai tot gaar. Voeg ham by. Verwyder van hitte en geur met mosterd, sout en peper. Laat afkoel. Skep afgekoelde sampioenmengsel in bereide tertkors. Strooi gruyère oor en plaas quiche-pan in oond. Gooi die vla versigtig in die oond oor die quiche (indien die vla buite die oond ingegooi word, kan die vla uitloop wanneer jy die pan beweeg). Bak vir 30 minute, tot quiche ligbruin en gestol is. Haal uit oond, sprinkel parmesaankaas oor en plaas terug in oond tot die kaas gesmelt is.
Opmerkings:
Kan die porsies nog bietjie kleiner maak (probeer 8 porsies uitkry), om die koolhidrate effens te verminder. Laervet-soorte ham en kaas maak regtig ‘n groot verskil in die versadigdevet- inhoud (ook die vetvrye melk).
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/quiche.html
No comments:
Post a Comment