http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
190ml water
190ml goue stroop
1 kp suiker
¾ teel vanilla
¾ teel sout
60ml botter
Metode:
Kook suiker, stroop, water, botter en sout tot kraak stadium. Voeg die vanilla by. Gooi stadig oor popcorn tot alles nat is. Smeer hande effens met botter en maak balle.
Salted Caramel Popcorn
Makes about 16 cups of caramel corn
- ½ cup unpopped popcorn kernels (about 16 cups popped corn)
- 1 cup salted butter
- 1 cup light brown sugar
- ⅓ cup light corn syrup
- 1½ - 2 tsp kosher or sea salt, divided
Instructions
- Preheat oven to 300°
- Line a large baking sheet with parchment paper or a silicone mat. Set aside.
- Pop popcorn kernels using air popper into a large bowl.
- In a small saucepan melt butter, brown sugar, corn syrup and 1 tsp salt together over medium heat. Bring to boil. Boil for 4 minutes without stirring.
- Pour caramel mixture over popcorn and stir to coat evenly.
- Pour popcorn into lined pan, sprinkle remaining salt on top (1/2 tsp - 1 tsp depending on your personal taste preference) and place in oven. Bake for 30 minutes, stirring every 10 minutes.
- Allow popcorn to cool on a parchment lined counter.
Notes
You can add in 2 cups of nuts to the un-coated popcorn if desired! Coat with caramel as states!**cookiesandcups**
Popcorn balls:
1 packet of unsalted microwave popcorn
30ml syrup
50g unsalted butter
200g marshmallows
5ml vanilla
100g milk chocolate for dipping
100s and 1000s sprinkles
Skewers
Make popcorn and place it in a mixing bowl. Remove the kernels that
haven't popped. Melt the butter in a saucepan and add the syrup, marshmallows
and vanilla. Stir continuously. After the marshmallows have completely melted,
pour over popcorn. Spray your hands with non-stick spray and create balls.
Press firmly. Insert a skewer and dip into chocolate and sprinkles. Place balls
on a baking tray lined with wax paper allow to cool.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html Kleur van Springmielies
Rainbow coloured popcorn
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
8 cups popcorn
3/4 cup icing sugar
Enough water to make a thick paste
Food colouring
Make the popcorn and cool.
Make a thick easily spreadable paste with icing sugar and water
Divide in to bowls and colour each one.
Take about 1 and half cup of popcorn in a clean bowl and rub icing thoroughly. Make sure you coat well.
Dry each colour separately.
I added a final touch of glitter before packing it up.
Gekleurde popcorn
Bestanddele:

500 ml suiker ( 2 k )
Geursel en kleursel
40 g margarien ( 2 E + 3 t )
75 ml water ( 6 E )
Metode:
Berei stroop van al die bestanddele deur dit in diep kastrol oor lae hitte te roer totdat dit begin kook.
Kook `n paar minute tot skuimerig.
Verwyder van hitte en voeg bereide springmielies by.
Roer vinnig deur om al die mielies met stroop te bedek. Laat afkoel en droog word.

Wenke:
Genoeg vir 190 ml (3/ 4 k) ongespringde mielies.
BUTTERFLY SNACKS
Vanessa Fourie Willemse
Supplies
Clothspins
Snack size ziplock bags
Googly eyes
Pipe cleaners
Glue
Paint, glitter glue, puffy paint
Snacks (goldfish crackers, dried fruit, cereal, grapes, trail mix, blueberries, chips, sweets, peanuts and raisins etc.)
Directions
For each bag, decorate one side of a clothespin with either paint, puffy paint or glitter glue
Glue two small googly eyes near the gripping end of the clothespin and let the glue dry
Put your snack into a snack-size ziplock bag until it's a little over half full
Seal the bag, clinch the middle with your fingers, and clip it with the clothespin
Next, fold down and curl the tips of a 6-inch length of pipe cleaner, then bend the entire piece in half
Clip the pipe cleaner in the clothespin *
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
.

50 g sjokolade, in stukkies gebreek
10 kleurryke roomyshorinkies
kleurstrooisels, sjokoladevermicelli en reënboogvermicelli
gemengde lekkergoed
Metode:
Smelt die sjokolade in die mikrogolfoond of in ’n bak oor ’n kastrol met kokende water.
Verf die ronde deel van die roomyshorinkies met gesmelte sjokolade en rol dit in die strooisels. Laat dit op ’n skinkbord droog word.Sodra die sjokolade hard is, maak elke horinkie vol lekkergoed. Draai dit in sellofaan toe en bind dit met ’n lint vas.
Carol Elliott Claassen.

Baba Van Zyl Halgryn
Ek het 1 blik Caramel kondensmelk gevat en goed geroer met 'n vurk en dan het ek Rice Crispies by gegooi tot dit hanteerbaar is om in 'n roomys cone in te druk en dan het ek sjokolade gesmelt en die oop area waar die Rice Crispies uitsteek gedip in die gesmelte sjokolade en dan het ek gekleurde bolletjies op gegooi of gebraaide klapper op gegooi terwyl dit nog warm is....
Carol Elliott Claassen

1 rol (400 g) skilferkorsdeeg
1 ui, gekap
1 groen en 1 rooi soetrissie, gekap
2 knoffelhuisies, gekap
'n Handvol sampioene, gesnipper
2 wiele fetakaas, gekrummel
'n Handvol vars kruie, gekap
Metode:
Voorverhit die oond tot 220 °C en voer 'n plaat uit met bakpapier. Rol die skilferkorsdeeg effens dunner uit. Braai die ui, soetrissies en knoffel in 'n bietjie olyfolie tot sag. Voeg die sampioene by en braai tot gaar. Laat afkoel en meng met die gekrummelde fetakaas en kruie. Skep die mengsel op die deeg en versprei egalig. Rol op soos 'n konfytrol. Sny in wiele en bak vir 10 minute tot goudbruin en gaar. Lewer 15 wiele .

2 Blikkies Kondensmelk
160ml Gelatine (2/3 Kop)
5 Pkt Jelly (Verskillende Kleure)
Kookwater
Metode:
Meng Die Kondensmelk Met 1 En ¾ Kop Kookwater.
Voeg Die Gelatine By 1 En ¾ Kop Kookwater. Meng Tot Opgelos En Voeg
Dan By Die Kondensmelk Mengsel.
Plaas Elke Pakkie Jellie In Aparte Bakke Voeg Hierby 4 Teelepels
Gelatine En Voeg Net 300ml Kookwater By Elk. Roer Tot Opgelos.
Gebruik 33x22cm Bak (Pyrex Werk Goed) En Gooi Die Eerste Jellie
Hierin. Plaas In Yskas. Sal Stol Binne 5 Min. Gooi Dan Die Wit
Kondensmelk (‘N Kwart Van Die Mengsel)In ‘N Dun Lagie Booor Die
Gestolde Jellie Laag. Laat Stol. Hou Aan Met Die Lagies Tot Jy 4
Kondensmelk En 5jellie Lae Het.
Laat Stol Vir 30min. Sny Dan Dit In Blokkies .
Carol Elliott Claassen
SOET POPCORN

1 kop suiker
¼ kop water
½ tl asyn
2 etl margarine
1 knypie kremetart
Voedselkleursel
Metode:
Kook als saam vir 4 min of tot wit skuim. Haal van stoof af en voeg kleursel by. Gooi mengsel oor popcorn en meng goed, laat afkoel.

Ingredients
Carol Elliott Claassen
Sjokolade

(Maak 40 Blokke)
125 G Margarien Of Botter
350 G Houer Rice Crispies
500 G Marshmallows
2 X 200 G Blok Sjokolade
Metode:
1. Plaas Margarien In Kastrol En Smelt. Voeg By Marshmallows En
Roer Tot Amper Opgelos/Gesmelt.
2. Voeg By Rice Crispies En Meng Goed Deur Tot Alle Crispies
Bedek Is. Giet Uit In 'N Gesmeerde Rolkoekpan En Druk Goed Vas.
3. Smelt Sjokolade En Smeer Oor Crispies Mengsel. Laat Stol. Laat
Die Hele Mengsel Stol Vir ±1 Uur En Sny Dan In Blokke
Wenk: Moenie Te Lank Los Om Te Stol Nie Anders Is Dit Te Hard.
Om Deur Te Sny.

Le weg aan die heerlike witsjokolade-lekkernye met ‘n klappervulsel
Sif 280g versiersuiker en 1ml kremetart saam
Voeg 1 blik kondensmelk en 135g droë klapper by en roer goed.
Voeg dan nog 135g klapper by. Roer weer en sit vir 30min. in die yskas.
Rol die mengsel in klein bolletjies.
Smelt die wit sjokolade en kleur dit met poeier-koskleursel van jou keuse. (Pienk, geel, groen)
Doop elke klapperbolletjie in die sjokolade. Laat stol op waspapier.
Sif versiersuiker oor en pak in truffelpapiertjies.
WENK: Pragtig vir kinderpartytjies met ‘n kleurskema en selfs as geskenk mooi verpak. .
Helena Kruger

Hierdie oulike idee het ek in 'n Huisgenoot gesien:
Koekballe is n slim manier om van oorskietkoek en -versiersuiker ontslae te raak, en kids is mal daar oor.
Oorskiet koek
Oorskiet botterversiersel
Sosatie- of roomysstokkies
Gesmelte witsjokolade en koekkleurselpoeier
Krummel oorskietkoek en roer botterversiersel deur die krummels.
Rol mengsel in balletjies en laat rus sowat 1 uur, of tot ferm in die yskas.
Steek n stokkie in elke balletjie en doop balle in gesmelte sjokolade. Laat staan regop en laat sjokolade stol. Versier balle met verskillende kleure kleurselpoeier of gekleurde strooisuiker.”In en Om die Huis” 14/10/11..
Helena Kruger
Bestandele:
1 teelepel koekmeel
2 teelepels mielieblom
1/4 teelepel aluin
omtrent 1/2 koppie water
Metode:
1. Meng die droe bestanddele.
2. Voeg die water stadig by en roer sodat dit nie klonte vorm nie.
3. Kook oor baie lae hitte af as die mengsel begin verdik en laat dit afkoel.
Die mengsel word self dikker as dit afkoel 1/11/11.
Helena Kruger
Speelklei wat gebak kan word:

Resep 1:
2 k meel
1 k sout
1 eetlepel olie
175 ml water
Meng alles saam.
Laat kinders met klei speel en iets vorm.
Bak teen 180° tot hard alternatiewelik los in die son vir 2 dae..
Resep 2:

270g (2 gelykvol koppies) meel
320g (1 gelykvol koppie) sout
180ml (3/4 koppie) water
10ml kookolie
Meet droë bestanddele af en meng goed.
Skep uit op werkoppervlak en knie goed vir ±10 minute – dit is belangrik dat die vir 10 min te knie, omdat dit die gluteninhoud ontwikkel en dit baie meer hanteerbaar maak. Rol ‘n klein bietjie deeg uit in ‘n klein balletjie en as dit nie kraak nie weet jy dit is reg om te gebruik.
Kan gekleur word met voedselkleursel, koffie, paprika/speserye.
Hou klaarbereide deeg bedek terwyl dit nie gebruik word nie.
Deeg kan met bietjie water geverf word om op mekaar te “plak”.
Bak teen 180 grade Celsius tot droog (afhangend van dikte van model) op bereide bakplate.
Laat afkoel.
Verf en vernis soos nodig..
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Bestanddele:
2 koppies koekmeel of broodmeel
1/2 koppie sout
1 eetlepel sonneblomolie
1/2 koppie water
koekkleursel
Metode:
1. Meng die water en sonneblomolie.
2. Roer die meel en sout in.
3. Knie tot brooddeeg.
4. Indien nodig, voeg nog water by.
5. Voeg die koekkleursel by.
6. Knie tot die kleur deeglik ingemeng is.
Bere in 'n plastieksakkie of plastiekbakkie om die klei sag te hou. 1/11/11 .
GEKOOKTE SPEELKLEI

Bestanddele
250 ml koekmeel
100 ml sout
15 ml kremetart
Meng als saam
Voeg by:
250 ml water
15 ml olie
2-2.5 ml kleursel ( opsioneel)
Meng droe mengsel en vloeistowwe alles saam, "kook" stadig. Roer aanhoudend totdat dit 'n lekker kleimengsel vorm.
Haal af en koel af..
Helena Kruger
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html Bestandele:
1 bottel goedkoop "aqueous" room
poeierverf
Metode:
1. Verdeel die room in kleiner houers.
2. Meng die verlangde kleure verf met die room.
Die verf was maklik af en beskadig glad nie die leerders se velletjies nie. 1/11/11.

1 pakkie plakpapiergom
'n bietjie minder as 2 liter warm water in 'n 2 liter-bottel poeierverf
Metode:
1. Gooi die plakpapiergom in die 2 liter-bottel.
2. Vul die bottel tot amper bo met warm water.
3. Skud tot die gom opgelos is.
4. Laat oornag staan.
5. Gooi soveel van die mengsel as wat vir elke kleur benodig word uit in verskillende houers.
6. Gooi omtrent 1 eetlepel poeierverf van verskillende kleure in die houers.
7. Meng dit goed in die gommengsel.
Dit vorm 'n dik pasta en is gereed vir gebruik.1/11/11.

6 Koppies water in houer,
1 koppie opwasmiddel
Roer stadig sonder om borrels of skuim te maak.
Voeg eetlepel glycerine by en roer tot alles goed gemeng is. Blaas pragtige groot borrels.
Vir beter resultate laat staan oornag in dig geseelde houer
VARIASIES
1. Add a little sugar, corn syrup, or starch to the mixture. This causes the bubbles to be a little thicker, which results in longer-lasting bubbles.
2. Add some food coloring. You can separate the solution into a few different containers and make different colored bubbles.Geplaas deur: Gerrie van Antwerpen
Carol Elliott Claassen
80 grams White Chocolate, Melted
20 whole Ginger Cookies
20 whole Fresh Strawberries, Rinsed And Hulled
Fill a pot halfway full with water and heat until boiling. Then reduce heat to a simmer.
Place chocolate chips in a glass bowl and place the bowl over the pot. Whisk chocolate constantly until fully melted and smooth. Meanwhile, place 24 ginger cookies on a plate and set aside. Remove strawberries from the refrigerator and wash under cold water. Pat to dry. Once chocolate has melted and cooled a little, use a knife and cover each cookie with a thin layer of chocolate. Press a strawberry onto the tops of each cookie. Top each strawberry with a dollup of chocolate on top.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Dora Miles
Die volgende was 'n hit op my sussie se dogtertjie se verjaardagpartytjie.. Bak en Brou vir kinders... pakkies mariebeskuitjies en/of tennisbeskuitjies... klaar aangemaakte versiersuiker in verskeie kleure... lekkergoed (Jelly tots, smarties ens)... laat die kinders hulle eie koekies smeer met die versiersuiker en dan met lekkergoed versier.. Dit kan hulle ure besig hou afhangende van hoeveel koekies en lekkers beskikbaar is.. Dit kan buite of binne gedoen word.
Marietjie Swart
vrugtesosasties op 'n stokkie - vrugte ingery op 'n stokkie met marshmallows tussen-in
Christina Stienie Breed
Maak patties voor die tyd gaar en pak al die goedjies uit sodat elkeen sy eie Hamburger kan *semble* Kinders is mal daaroor
Carmen Meyer Ditto
- het ook al pizza-parties & chinese braai parties gehou.
Wilma Botha ?......
myne het gisteraand 'n chocolate fountain ontdek ... alles van marshmallows, aarbeie, piesang, ens. op stokkies vasgedruk en in die druppende chocolade gedruk .... good luck met die sugar high ...
Christabel Garisch
Bak verskillende grotes, kleure en geure muffins, brownies en cupcakes en sit 4 verskillend versiersuikers, caramel, en klomp veskillend topping goedtjies neer, soos smarties, astros, klapper, liquorice, suigstokkies, marshmallows, tande stokkies en koekie drukkers - laat elkeen sy eie eet dingetjie bou....
Marleen Basson Niemandt
Bak vooraf groot gemmerkoekmannetjies en laat hulle dit versier. Dis baie pret !
Amanda de Vries Dogter:
gee vir elke maatjie R50. Hulle deel op in groepies. Hulle moet self aankope gaan doen vir volgende: mooimaak van vertrek, dek van tafel, maak van een of ander gereg. Hulle leer sommer om met geld te werk en ook om kreatief te wees.
Seun: skattejag - plaas op verskillende plekke leidrade om uiteindelik by die skat uit te kom of kry al die onderdele vir die bou van kaskarre bymekaar vooraf en laat seuns in groepe werk om kaskarre te bou. Daarna kan hulle resies jaag met nuutgeboude karre. Leer bietjie handvaardighede

Linnie Lues
ons is in die Kaap en het met die LINDT chocolate studio hier gereël vir 'n individuele sjokolade waarderings kursus (ons moes 10 maats hê), met bietjie speel met die sjokolade na die tyd (dit neem ongeveer uur en 'n half). Daar is 'n Lindt sjokolade studio in Johannesburg. .
Anne-Marie Jansen van Vuuren
Fairy bread....Feetjie brood.

Dit is baie gewild by die kinderpartytjies in Australia.....broodsnytjies gesmeer met botter en gesprinkel met 100 & 1000's en oorkruis in 3hoeke gesy. Probeer gerus kinders van daardie ouderdom is mal daaroor.....
Karin Weeks
5ml koeksoda
2.5ml wynsteensuur
Sif al die bestanddele goed saam en verpak.
Strawberry Flavoured Rice Crispie Balls
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Huletts recipe
Makes 12 balls
Ingredients:
60 g butter
60 ml Huletts Strawberry Syrup
300 g rice crispies
300 g marshmallows
Hundreds and Thousands (optional)
Method:
Melt the butter, syrup and marshmallows over medium heat, while stirring continuously.
Add the rice crispies and stir.
Remove from heat and leave to cool.
Rub hands with butter and roll mixture into balls.
Decorate with hundreds and thousands and press onto sosatie stick..

Makes ±30
Ingredients:
390 g (750 ml) Huletts Icing Sugar
100 ml condensed milk
a few drops peppermint essence
green food colouring
100 g dark cooking chocolate, melted
Method:
Sieve the icing sugar into a bowl.
Add enough of the condensed milk to mix until smooth and fairly firm.
Add the peppermint essence and work evenly through the mixture.
Colour the mixture pale green with a few drops green food colouring.
Roll mixtures into small balls.
Place on a baking tray and press down with a fork.
Allow to set.
Dip each peppermint cream half way into the melted chocolate and allow again to set.

Kos & onthaal- idees
Maak dié heerlike ysstokkies vir jou dogter en haar maats.
Maak: sowat 20
Oondtemperatuur: 160 °C
• 2½ x 230 g-houers roomkaas, teen kamertemperatuur
• 250 ml suiker
• 30 ml koekmeel
• 2 ekstra-groot eiers en 1 ekstra-groot eiergeel
• 5 ml vanieljegeursel
• 30 ml room
• 100 g gesmelte wit- of melksjokolade
• 15 ml botter
• koekstrooisels vir versiering
1 Klits die roomkaas, suiker, meel en ’n knypie sout teen ’n lae spoed saam tot glad. Voeg die eiers en eiergele een-een by en klits goed ná elke byvoeging. Klits die vanieljegeursel en room by.
2 gooi die mengsel in ’n gesmeerde, ronde 23 cm-koekpan (nie ’n losboompan nie). Sit die pan in ’n oondpan en gooi die oondpan halfpad vol kookwater. Bak die koek in die warm oond vir 45 tot 55 minute tot dit ferm en effens goudbruin bo-op is. Vries dit oornag.
3 Skep met ’n spanspeklepel balletjies uit die koek. Pak dit op ’n skinkbord wat gevoer is met waspapier. Druk ’n stokkielekker-stokkie in elk en vries dit vir twee uur.
4 Smelt die sjokolade en roer die botter by. laat dit effens afkoel. Doop elke balletjie in die sjokolademengsel en draai dit omdit oral te bedek. Rol dit in koekstrooisels en pak dit op ’n skinkbordwat gevoer is met skoon waspapier. Hou dit in die yskas tot jy dit gaan voorsit..

Zelda Engelbrecht
jy kan cookie cutters kry en dier cookies maak vir die soet goed. Kan ook die maalvleis/burger vleis uitdruk in die diere met dieselfde cookie cutters. TOe ek in America gebly het, het die kinders "ants on a stick" Geet. Celery stokkies in omtrent 8cm lentes gesny. Peanutbotter in die groove ingedruk en roesyntjies op die peanutbotter gedruk (as die ants). Jy kan vir elke kind 'n verkykertjie kry van 'n $2 shop of as jy in SA is by 'n R5 store . . bin inn . . . . en op die tafel voor hulle bordjies sit . . mar net idees van een mama aan 'n ander ..myne is nou 2 jaar oud in Aug . .
Christine Oosthuizen
Jy kan ook kaas in dun skyfies sny en met cookiecutters uitdruk. Jy kan 'n slang maak met 'n komkommer. Sny die komkommer in skyfies en pak hulle in volgorde op 'n bord... maak oe met deurgesnyde rooi kersie en 'n gesplete tong met 'n stukkie biltong of liquorice...

VERRASSINGS HORINGKIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
50 g sjokolade, in stukkies gebreek
10 kleurryke roomyshorinkies
kleurstrooisels, sjokoladevermicelli en reënboogvermicelli
gemengde lekkergoed
Metode:
Smelt die sjokolade in die mikrogolfoond of in ’n bak oor ’n kastrol met kokende water.
Verf die ronde deel van die roomyshorinkies met gesmelte sjokolade en rol dit in die strooisels. Laat dit op ’n skinkbord droog word.Sodra die sjokolade hard is, maak elke horinkie vol lekkergoed. Draai dit in sellofaan toe en bind dit met ’n lint vas.
Carol Elliott Claassen.
RICE CRISPIE CONE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Baba Van Zyl Halgryn
Ek het 1 blik Caramel kondensmelk gevat en goed geroer met 'n vurk en dan het ek Rice Crispies by gegooi tot dit hanteerbaar is om in 'n roomys cone in te druk en dan het ek sjokolade gesmelt en die oop area waar die Rice Crispies uitsteek gedip in die gesmelte sjokolade en dan het ek gekleurde bolletjies op gegooi of gebraaide klapper op gegooi terwyl dit nog warm is....
Carol Elliott Claassen
PIZZAWIELE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
1 rol (400 g) skilferkorsdeeg
1 ui, gekap
1 groen en 1 rooi soetrissie, gekap
2 knoffelhuisies, gekap
'n Handvol sampioene, gesnipper
2 wiele fetakaas, gekrummel
'n Handvol vars kruie, gekap
Metode:
Voorverhit die oond tot 220 °C en voer 'n plaat uit met bakpapier. Rol die skilferkorsdeeg effens dunner uit. Braai die ui, soetrissies en knoffel in 'n bietjie olyfolie tot sag. Voeg die sampioene by en braai tot gaar. Laat afkoel en meng met die gekrummelde fetakaas en kruie. Skep die mengsel op die deeg en versprei egalig. Rol op soos 'n konfytrol. Sny in wiele en bak vir 10 minute tot goudbruin en gaar. Lewer 15 wiele .
Carol Elliott Claassen
REENBOOG JELLIE SWEETS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
2 Blikkies Kondensmelk
160ml Gelatine (2/3 Kop)
5 Pkt Jelly (Verskillende Kleure)
Kookwater
Metode:
Meng Die Kondensmelk Met 1 En ¾ Kop Kookwater.
Voeg Die Gelatine By 1 En ¾ Kop Kookwater. Meng Tot Opgelos En Voeg
Dan By Die Kondensmelk Mengsel.
Plaas Elke Pakkie Jellie In Aparte Bakke Voeg Hierby 4 Teelepels
Gelatine En Voeg Net 300ml Kookwater By Elk. Roer Tot Opgelos.
Gebruik 33x22cm Bak (Pyrex Werk Goed) En Gooi Die Eerste Jellie
Hierin. Plaas In Yskas. Sal Stol Binne 5 Min. Gooi Dan Die Wit
Kondensmelk (‘N Kwart Van Die Mengsel)In ‘N Dun Lagie Booor Die
Gestolde Jellie Laag. Laat Stol. Hou Aan Met Die Lagies Tot Jy 4
Kondensmelk En 5jellie Lae Het.
Laat Stol Vir 30min. Sny Dan Dit In Blokkies .
Carol Elliott Claassen
SOET POPCORN
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
1 kop suiker
¼ kop water
½ tl asyn
2 etl margarine
1 knypie kremetart
Voedselkleursel
Metode:
Kook als saam vir 4 min of tot wit skuim. Haal van stoof af en voeg kleursel by. Gooi mengsel oor popcorn en meng goed, laat afkoel.
CARAMEL POPCORN
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Ingredients
20 ml Butter OR Margarine
375 ml Huletts SunSweet
Brown Sugar
90 ml Cold Water
6 cups Popped Popcorn
Method:
Melt the butter and add the
sugar and water.
Stir over a moderate heat
until the sugar is dissolved, then bring to the boil. Cover with a lid and cook
for about 3 minutes or until the steam has washed the sugar crystals down from
the sides of the pot.
Boil for about 25–30 minutes
or until the soft ball stage has been reached (when a little syrup is dropped
into iced water it forms a ball which flattens of its own accord when picked up
with the fingers.).
Remove from the heat and
pour over the popcorn, stirring gently to coat completely.
When cool enough to handle,
mould into balls or lollipops and insert a small stick, if desired.
bron : Huletts resepte
Geplaas deur: Marie Rheeder
Troskie .
Carol Elliott Claassen
Sjokolade
MELLOW CRISPIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
(Maak 40 Blokke)
125 G Margarien Of Botter
350 G Houer Rice Crispies
500 G Marshmallows
2 X 200 G Blok Sjokolade
Metode:
1. Plaas Margarien In Kastrol En Smelt. Voeg By Marshmallows En
Roer Tot Amper Opgelos/Gesmelt.
2. Voeg By Rice Crispies En Meng Goed Deur Tot Alle Crispies
Bedek Is. Giet Uit In 'N Gesmeerde Rolkoekpan En Druk Goed Vas.
3. Smelt Sjokolade En Smeer Oor Crispies Mengsel. Laat Stol. Laat
Die Hele Mengsel Stol Vir ±1 Uur En Sny Dan In Blokke
Wenk: Moenie Te Lank Los Om Te Stol Nie Anders Is Dit Te Hard.
Om Deur Te Sny.
TRUFFEL PLESIER
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Le weg aan die heerlike witsjokolade-lekkernye met ‘n klappervulsel
Sif 280g versiersuiker en 1ml kremetart saam
Voeg 1 blik kondensmelk en 135g droë klapper by en roer goed.
Voeg dan nog 135g klapper by. Roer weer en sit vir 30min. in die yskas.
Rol die mengsel in klein bolletjies.
Smelt die wit sjokolade en kleur dit met poeier-koskleursel van jou keuse. (Pienk, geel, groen)
Doop elke klapperbolletjie in die sjokolade. Laat stol op waspapier.
Sif versiersuiker oor en pak in truffelpapiertjies.
WENK: Pragtig vir kinderpartytjies met ‘n kleurskema en selfs as geskenk mooi verpak. .
Helena Kruger
KOEKBALLE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Hierdie oulike idee het ek in 'n Huisgenoot gesien:
Koekballe is n slim manier om van oorskietkoek en -versiersuiker ontslae te raak, en kids is mal daar oor.
Oorskiet koek
Oorskiet botterversiersel
Sosatie- of roomysstokkies
Gesmelte witsjokolade en koekkleurselpoeier
Krummel oorskietkoek en roer botterversiersel deur die krummels.
Rol mengsel in balletjies en laat rus sowat 1 uur, of tot ferm in die yskas.
Steek n stokkie in elke balletjie en doop balle in gesmelte sjokolade. Laat staan regop en laat sjokolade stol. Versier balle met verskillende kleure kleurselpoeier of gekleurde strooisuiker.”In en Om die Huis” 14/10/11..
Helena Kruger
Gewone dun gom vir klasgebruik
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.htmlBestandele:
1 teelepel koekmeel
2 teelepels mielieblom
1/4 teelepel aluin
omtrent 1/2 koppie water
Metode:
1. Meng die droe bestanddele.
2. Voeg die water stadig by en roer sodat dit nie klonte vorm nie.
3. Kook oor baie lae hitte af as die mengsel begin verdik en laat dit afkoel.
Die mengsel word self dikker as dit afkoel 1/11/11.
Helena Kruger
Speelklei wat gebak kan word:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Resep 1:
2 k meel
1 k sout
1 eetlepel olie
175 ml water
Meng alles saam.
Laat kinders met klei speel en iets vorm.
Bak teen 180° tot hard alternatiewelik los in die son vir 2 dae..
Resep 2:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
270g (2 gelykvol koppies) meel
320g (1 gelykvol koppie) sout
180ml (3/4 koppie) water
10ml kookolie
Meet droë bestanddele af en meng goed.
Skep uit op werkoppervlak en knie goed vir ±10 minute – dit is belangrik dat die vir 10 min te knie, omdat dit die gluteninhoud ontwikkel en dit baie meer hanteerbaar maak. Rol ‘n klein bietjie deeg uit in ‘n klein balletjie en as dit nie kraak nie weet jy dit is reg om te gebruik.
Kan gekleur word met voedselkleursel, koffie, paprika/speserye.
Hou klaarbereide deeg bedek terwyl dit nie gebruik word nie.
Deeg kan met bietjie water geverf word om op mekaar te “plak”.
Bak teen 180 grade Celsius tot droog (afhangend van dikte van model) op bereide bakplate.
Laat afkoel.
Verf en vernis soos nodig..
Ongekookte sagte sout klei
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Bestanddele:
2 koppies koekmeel of broodmeel
1/2 koppie sout
1 eetlepel sonneblomolie
1/2 koppie water
koekkleursel
Metode:
1. Meng die water en sonneblomolie.
2. Roer die meel en sout in.
3. Knie tot brooddeeg.
4. Indien nodig, voeg nog water by.
5. Voeg die koekkleursel by.
6. Knie tot die kleur deeglik ingemeng is.
Bere in 'n plastieksakkie of plastiekbakkie om die klei sag te hou. 1/11/11 .
Nicolien van Schalkwyk
SPEELKLEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html Dit hou vir maande, bly altyd sag, en nie nodig om in yskas te bêre nie, net in blik, kook :
1 koppie sout saam met
1 ½ koppie water, roer aanhoudend, tot sout smelt, roer halwe bottle
kleursel by en haal dan van stoof af, terwyl dit so warm is gooi
1 eetlepel olie,
1 eetlepel aluinpoeier en
2 koppies meel in, roer dit vinnig, sit lekker dik plastiek handskoene
aan en knie die warm klei tot alles goed gemeng is. Jy sal nooit weer ander
klei maak nie. .
|
GEKOOKTE SPEELKLEI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Bestanddele
250 ml koekmeel
100 ml sout
15 ml kremetart
Meng als saam
Voeg by:
250 ml water
15 ml olie
2-2.5 ml kleursel ( opsioneel)
Meng droe mengsel en vloeistowwe alles saam, "kook" stadig. Roer aanhoudend totdat dit 'n lekker kleimengsel vorm.
Haal af en koel af..
Helena Kruger
Gesigverf
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html Bestandele:
1 bottel goedkoop "aqueous" room
poeierverf
Metode:
1. Verdeel die room in kleiner houers.
2. Meng die verlangde kleure verf met die room.
Die verf was maklik af en beskadig glad nie die leerders se velletjies nie. 1/11/11.
Helena Kruger
IETSIE OM DIE KINDERTJIES BESIG TE HOU
Vingerverfhttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Bestandele:
1 pakkie plakpapiergom
'n bietjie minder as 2 liter warm water in 'n 2 liter-bottel poeierverf
Metode:
1. Gooi die plakpapiergom in die 2 liter-bottel.
2. Vul die bottel tot amper bo met warm water.
3. Skud tot die gom opgelos is.
4. Laat oornag staan.
5. Gooi soveel van die mengsel as wat vir elke kleur benodig word uit in verskillende houers.
6. Gooi omtrent 1 eetlepel poeierverf van verskillende kleure in die houers.
7. Meng dit goed in die gommengsel.
Dit vorm 'n dik pasta en is gereed vir gebruik.1/11/11.
BUBBLES / BORRELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
6 Koppies water in houer,
1 koppie opwasmiddel
Roer stadig sonder om borrels of skuim te maak.
Voeg eetlepel glycerine by en roer tot alles goed gemeng is. Blaas pragtige groot borrels.
Vir beter resultate laat staan oornag in dig geseelde houer
VARIASIES
1. Add a little sugar, corn syrup, or starch to the mixture. This causes the bubbles to be a little thicker, which results in longer-lasting bubbles.
2. Add some food coloring. You can separate the solution into a few different containers and make different colored bubbles.Geplaas deur: Gerrie van Antwerpen
Carol Elliott Claassen
Strawberry Hats
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html80 grams White Chocolate, Melted
20 whole Ginger Cookies
20 whole Fresh Strawberries, Rinsed And Hulled
Fill a pot halfway full with water and heat until boiling. Then reduce heat to a simmer.
Place chocolate chips in a glass bowl and place the bowl over the pot. Whisk chocolate constantly until fully melted and smooth. Meanwhile, place 24 ginger cookies on a plate and set aside. Remove strawberries from the refrigerator and wash under cold water. Pat to dry. Once chocolate has melted and cooled a little, use a knife and cover each cookie with a thin layer of chocolate. Press a strawberry onto the tops of each cookie. Top each strawberry with a dollup of chocolate on top.
IDEES VIR KINDERPARTYTJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Dora Miles
Die volgende was 'n hit op my sussie se dogtertjie se verjaardagpartytjie.. Bak en Brou vir kinders... pakkies mariebeskuitjies en/of tennisbeskuitjies... klaar aangemaakte versiersuiker in verskeie kleure... lekkergoed (Jelly tots, smarties ens)... laat die kinders hulle eie koekies smeer met die versiersuiker en dan met lekkergoed versier.. Dit kan hulle ure besig hou afhangende van hoeveel koekies en lekkers beskikbaar is.. Dit kan buite of binne gedoen word.
Marietjie Swart
vrugtesosasties op 'n stokkie - vrugte ingery op 'n stokkie met marshmallows tussen-in
Christina Stienie Breed
Maak patties voor die tyd gaar en pak al die goedjies uit sodat elkeen sy eie Hamburger kan *semble* Kinders is mal daaroor
Carmen Meyer Ditto
- het ook al pizza-parties & chinese braai parties gehou.
Wilma Botha ?......
myne het gisteraand 'n chocolate fountain ontdek ... alles van marshmallows, aarbeie, piesang, ens. op stokkies vasgedruk en in die druppende chocolade gedruk .... good luck met die sugar high ...
Christabel Garisch
Bak verskillende grotes, kleure en geure muffins, brownies en cupcakes en sit 4 verskillend versiersuikers, caramel, en klomp veskillend topping goedtjies neer, soos smarties, astros, klapper, liquorice, suigstokkies, marshmallows, tande stokkies en koekie drukkers - laat elkeen sy eie eet dingetjie bou....
Marleen Basson Niemandt
Bak vooraf groot gemmerkoekmannetjies en laat hulle dit versier. Dis baie pret !
Amanda de Vries Dogter:
gee vir elke maatjie R50. Hulle deel op in groepies. Hulle moet self aankope gaan doen vir volgende: mooimaak van vertrek, dek van tafel, maak van een of ander gereg. Hulle leer sommer om met geld te werk en ook om kreatief te wees.
Seun: skattejag - plaas op verskillende plekke leidrade om uiteindelik by die skat uit te kom of kry al die onderdele vir die bou van kaskarre bymekaar vooraf en laat seuns in groepe werk om kaskarre te bou. Daarna kan hulle resies jaag met nuutgeboude karre. Leer bietjie handvaardighede
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Linnie Lues
ons is in die Kaap en het met die LINDT chocolate studio hier gereël vir 'n individuele sjokolade waarderings kursus (ons moes 10 maats hê), met bietjie speel met die sjokolade na die tyd (dit neem ongeveer uur en 'n half). Daar is 'n Lindt sjokolade studio in Johannesburg. .
Anne-Marie Jansen van Vuuren
Fairy bread....Feetjie brood.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Dit is baie gewild by die kinderpartytjies in Australia.....broodsnytjies gesmeer met botter en gesprinkel met 100 & 1000's en oorkruis in 3hoeke gesy. Probeer gerus kinders van daardie ouderdom is mal daaroor.....
Karin Weeks
SHERBET
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
250ml versiersuiker5ml koeksoda
2.5ml wynsteensuur
Sif al die bestanddele goed saam en verpak.
Strawberry Flavoured Rice Crispie Balls
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Huletts recipe
Makes 12 balls
Ingredients:
60 g butter
60 ml Huletts Strawberry Syrup
300 g rice crispies
300 g marshmallows
Hundreds and Thousands (optional)
Method:
Melt the butter, syrup and marshmallows over medium heat, while stirring continuously.
Add the rice crispies and stir.
Remove from heat and leave to cool.
Rub hands with butter and roll mixture into balls.
Decorate with hundreds and thousands and press onto sosatie stick..
Peppermint Dreams
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Huletts recipe
Makes ±30
Ingredients:
390 g (750 ml) Huletts Icing Sugar
100 ml condensed milk
a few drops peppermint essence
green food colouring
100 g dark cooking chocolate, melted
Method:
Sieve the icing sugar into a bowl.
Add enough of the condensed milk to mix until smooth and fairly firm.
Add the peppermint essence and work evenly through the mixture.
Colour the mixture pale green with a few drops green food colouring.
Roll mixtures into small balls.
Place on a baking tray and press down with a fork.
Allow to set.
Dip each peppermint cream half way into the melted chocolate and allow again to set.
Kaaskoek ysstokkies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Kos & onthaal- idees
Maak dié heerlike ysstokkies vir jou dogter en haar maats.
Maak: sowat 20
Oondtemperatuur: 160 °C
• 2½ x 230 g-houers roomkaas, teen kamertemperatuur
• 250 ml suiker
• 30 ml koekmeel
• 2 ekstra-groot eiers en 1 ekstra-groot eiergeel
• 5 ml vanieljegeursel
• 30 ml room
• 100 g gesmelte wit- of melksjokolade
• 15 ml botter
• koekstrooisels vir versiering
1 Klits die roomkaas, suiker, meel en ’n knypie sout teen ’n lae spoed saam tot glad. Voeg die eiers en eiergele een-een by en klits goed ná elke byvoeging. Klits die vanieljegeursel en room by.
2 gooi die mengsel in ’n gesmeerde, ronde 23 cm-koekpan (nie ’n losboompan nie). Sit die pan in ’n oondpan en gooi die oondpan halfpad vol kookwater. Bak die koek in die warm oond vir 45 tot 55 minute tot dit ferm en effens goudbruin bo-op is. Vries dit oornag.
3 Skep met ’n spanspeklepel balletjies uit die koek. Pak dit op ’n skinkbord wat gevoer is met waspapier. Druk ’n stokkielekker-stokkie in elk en vries dit vir twee uur.
4 Smelt die sjokolade en roer die botter by. laat dit effens afkoel. Doop elke balletjie in die sjokolademengsel en draai dit omdit oral te bedek. Rol dit in koekstrooisels en pak dit op ’n skinkbordwat gevoer is met skoon waspapier. Hou dit in die yskas tot jy dit gaan voorsit..
KINDER-PARTYTJIE IDEES VIR 1-3 JARIGES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Zelda Engelbrecht
jy kan cookie cutters kry en dier cookies maak vir die soet goed. Kan ook die maalvleis/burger vleis uitdruk in die diere met dieselfde cookie cutters. TOe ek in America gebly het, het die kinders "ants on a stick" Geet. Celery stokkies in omtrent 8cm lentes gesny. Peanutbotter in die groove ingedruk en roesyntjies op die peanutbotter gedruk (as die ants). Jy kan vir elke kind 'n verkykertjie kry van 'n $2 shop of as jy in SA is by 'n R5 store . . bin inn . . . . en op die tafel voor hulle bordjies sit . . mar net idees van een mama aan 'n ander ..myne is nou 2 jaar oud in Aug . .
Christine Oosthuizen
Jy kan ook kaas in dun skyfies sny en met cookiecutters uitdruk. Jy kan 'n slang maak met 'n komkommer. Sny die komkommer in skyfies en pak hulle in volgorde op 'n bord... maak oe met deurgesnyde rooi kersie en 'n gesplete tong met 'n stukkie biltong of liquorice...
Lizette Erasmus
My kind se tema was die nommer 1 aangesien dit
die ouderdom was wat sy bereik het. Groot kombers op gras gegooi en koek in
middel gesit. Elke maatjie het 'n fizzer en pakkie kaaskrulle gekry. Sy moes
dan eerste met haar hand 'n stuk koek vat en eet en dan die maatjies. Hulle het
dit baie geniet. Groot boks appelsap wat die ma's vir hulle kon gee om te drink
in of tietiebottel of bekertjie. Was baie lekker gewees
Suzelle Steenkamp
N oulike idee wat ek by die dagsorg gekry het
was om jellie en vla skooltjie toe t stuur. Aangesien koek nog mors op daai
ouderdom. So ek het plastiek houertjies gaan koop en verskillende geure jellie
daarin gemaak met laagies.
Maar vir n party by
die huis stem ek 100% saam! Gooi n kombers en laat hy/sy dit geniet!
Karmen Von Benecke
n Vriendin van my het n oulike idee gehad so
rukkie terug! Koop een van daai groot plastic dumptruck karretjies. Dan pak jy
blokkies chocolate koek met chocolate icing in die bak so dat dit soos grond of
bou materiaal lyk!
Marina Hamilton-Walker
Bou
huisie, kar, kasteel ... enige iets met bokse wat jy aanmekaar plak. Trek oor
met foelie. Smeer icing oor en beplak met koekies en lekkers...
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Deur ARINA DU PLESSIS

Ek het 45gr botter.
Marie Rheeder Troskie
mini muffins, koop klaar klein tieite botteltjies met shirbert in. klein lekkergoed dummies. biskuitjie fudge, mini worsbroodjies, mini marshmellow roomys cones cooldrank ysies of pary packs koop mens deesdae klaar opgemaak.

Maria Venter
Party pack sap lekker chippies puffs. Dan cupcake of box koek in blokkies
Party pack sap lekker chippies puffs. Dan cupcake of box koek in blokkies
Marie Rheeder Troskie
jy kry ook so opblaas dingetjie wat soos n slangetjie lyk dan krul hy weer terug as jy hom opblaas. my kleinkind is al 16 jaar maar as ek dink aan al die kleindingetjies sulke klein kinders chippies meer sulke goedtjies want hulle mors met koek

Lesley Pienaar
Mini Doughnuts. Kolwyntjies bly maar die lekkerste.

GEMMERBROODMANNETJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Deur ARINA DU PLESSIS
Landbouweekblad
125 g botter
125 ml (½ k) gouestroop
1 eier
875 ml (3¼ k) koekmeel
180 ml (3/4 k) suiker
5 ml (1 t) bakpoeier
3 ml (½ t) koeksoda
5 ml (1 t) gemengde speserye
10 ml (2 t) fyn gemmer
30 ml (2 E) melk
Smelt botter en stroop saam. Verwyder van hitte en klits eier by. Voeg dit
by die droë bestanddele saam met die melk. Maak aan tot ’n ferm deeg. Verkoel
vir sowat 20 minute. Voorverhit oond tot 180 °C en voer bakplate met bakpapier
uit.
Rol die deeg op ’n meelbestrooide oppervlak uit en druk mannetjies uit. Bak
vir 10-15 minute tot goudbruin en gaar. Laat ’n paar minute lank op die
bakplaat afkoel en sit dan op ’n draadrak om verder af te koel. Versier en bêre in ’n lugdigte houer..
Lewer 50 mannetjies.
Preparation Time: 5 minutes
INGREDIENTS:
Juice or Yogurt (pick one, suggestions below)
-orange juice
-cranberry raspberry juice
-strawberry yogurt
-blueberry yogurt
-plain yogurt
Fruit (if desired, suggestions below)
-mango, in chunks
-raspberries
-blueberries
-strawberries, cut up
-pineapple, in chunks
-kiwi, sliced
DIRECTIONS:
Use plastic popsicle makers or plastic cups with popsicle sticks.
Fill your containers with fruit first.
Then, pour in juice or yogurt.
Insert stick (or lid if using popsicle maker) and put in the freezer. Let freeze overnight.
MY WENK:
Jy kan dit ook in kleinerige papierglasies sit met 'n roomysstokkie in die middel en dan vries.
Kos vir kampeerders
.
Lianné Barnard
EASY YOGURT POPSICLES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html Make some popsicles to have in your freezer for summer! They’re so simple!Preparation Time: 5 minutes
INGREDIENTS:
Juice or Yogurt (pick one, suggestions below)
-orange juice
-cranberry raspberry juice
-strawberry yogurt
-blueberry yogurt
-plain yogurt
Fruit (if desired, suggestions below)
-mango, in chunks
-raspberries
-blueberries
-strawberries, cut up
-pineapple, in chunks
-kiwi, sliced
DIRECTIONS:
Use plastic popsicle makers or plastic cups with popsicle sticks.
Fill your containers with fruit first.
Then, pour in juice or yogurt.
Insert stick (or lid if using popsicle maker) and put in the freezer. Let freeze overnight.
MY WENK:
Jy kan dit ook in kleinerige papierglasies sit met 'n roomysstokkie in die middel en dan vries.
Kos vir kampeerders
.
Petas Rhoman
Goeiedag kan iemand my help water soort suiker en kleursel gebruik jy om
spookasem te mak vir kinders!
Dalene Brits
Sover ek weet is dit gewone wit suiker en jellie, maar kom ons wag tot
iemand bevestig.
about an hour ago · Like
Eurika Buckle jy gebruik gewone suiker met jelliepoeier vir geursel
Marcel Botha
Jy kan ook die suiker voor af kleur met gewone koekkleursel. Ek ken dit
so. Maar moet net nie die suiker probeer kleur in die masjien nie, dis n recipe
vir disaster! LOL!
Wilna Reid
Sien by Checkers Hyper verkoop hulle nou di masjien en los pakke klaar
blou / pienk spookasem suiker !!!
Chelody Roets
Caster sugar en jellly vir flavour
Zandrie Nortje
Mens kleur die suiker met poeier koek kleursel.
Colien Smuts-erasmus
Strooisuiker mt poeier koek kleursel
Linette Pienaar
Gewone suiker met poeier kleursel en -geursel. 'n Mens bestel dit van die
Kaap af.Lianné Barnard
KARAMEL POPCORN
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html
Ek het 45gr botter.
375gr bruin suiker en
90ml water
Alles saam gekook. Seker so 10 min. Toe bo oor pak "micro" popcorn gegiet en net gemeng. Die oorspronklike resep se dit moet vir 30-40 min kook. Dan word dit karamel. Nie "fudge" soos myne nie. Maar ek hou van die "fudge". Is so lekker crispy.
12 kop klaar gespringde popcorn
stroop:
2 kop wit suiker
knypie sout
1 tl karamel essence
125ml stroop
2 kop water
Sprei eweredig die klaar gespringde popcorn op bakplaat met waspapier uitgele
Meng stroop bestanddele, bring tot kookpunt oor matige hitte totdat die suiker opgelos het., as daar suikerkristalle teen die kante vassit af verf met ‘n kwassie wat in koue water gedompel is
Bring stroop tot kookpunt, roer effe , en los om te kook, moenie roer nie, hou dop vir oorkook
As ‘n bietjie stroop in yskoue water gegooi word, en maak drade wat styf en bros is, dan is dit reg
Gooi die stroop ewewredig oor die popcorn en meng vinnig deur met ‘n plat spaan, druk verspreid oor pan
Laat effens afkoel voordat die popcorn los van mekaar gebreek word. Laat dit heeltemal koud , geniet !!
.
Danelle Pikkewyntjie Jacobs
Karamel Popcorn
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/kinderpartytjie-idees-resepte.html12 kop klaar gespringde popcorn
stroop:
2 kop wit suiker
knypie sout
1 tl karamel essence
125ml stroop
2 kop water
Sprei eweredig die klaar gespringde popcorn op bakplaat met waspapier uitgele
Meng stroop bestanddele, bring tot kookpunt oor matige hitte totdat die suiker opgelos het., as daar suikerkristalle teen die kante vassit af verf met ‘n kwassie wat in koue water gedompel is
Bring stroop tot kookpunt, roer effe , en los om te kook, moenie roer nie, hou dop vir oorkook
As ‘n bietjie stroop in yskoue water gegooi word, en maak drade wat styf en bros is, dan is dit reg
Gooi die stroop ewewredig oor die popcorn en meng vinnig deur met ‘n plat spaan, druk verspreid oor pan
Laat effens afkoel voordat die popcorn los van mekaar gebreek word. Laat dit heeltemal koud , geniet !!
.
Danelle Pikkewyntjie Jacobs
No comments:
Post a Comment