Saturday 16 March 2013

WILDEBEES KAIINGS



WILDEBEES KAIINGS
4 kp meelblom
vryf hierin
1 kp botter
2 eetl bakpoeier
‘n knippie sout
Klits saam
 2 eiers
1 eet suurlemoensap en
 ongeveer 1 kp melk.
 Voeg by die droe bestandele en hanteer liggies.
 Rol uit, sny in vierkante of sirkels, vou om die steel van ‘n houtlepel, maak effens klam waar deeg oormekaar vou en bak in warm olie.
STROOP:
6kp suiker
3kp water
gerasperde lemoenskil
kaneelstokkies
Laat kook 10min. Laat koud word en doop gaar kaaings in stroop soos koeksisters..  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wildebees-kaiings.html

No comments:

Post a Comment