Homemade CAPPUCCINO
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/cappichino.html
vir die winter.
1 Kop Cremora
1 Kop Hot chokolade
1/2 Kop Suiker
3/4 Kop Goeie Koffie
1/4 tl Neut (Nutmeg)
1/2 tl Kaneel
Meng alles saam en bere in bottel vir gebruik.2-3 tl in koppie en dan kookwater hang af hoe sterk jy dit wil he **Maree Roose.*
MAAK JOU EIE CAPPUCINO
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/cappichino.html
1.Met hierdie resep kan jy 3x soveel cappuccino kry as die gekooptes, verdubbel na gelang Dit werk baie goedkoper uit:
Bestanddele:
1 kop Ellis Brown / Cremora (poeier)
1 kop Nestlé warm sjokolade (poeier)
¾ kop kits koffie van jou keuse (poeier)
½ kop suiker of strooisuiker (kan dit los sodat elkeen sy eie suiker kan ingooi na smaak)
½ t kaneel
¼ t neutmuskaat
Metode:
Sif al die bestanddele 2 of 3 keer saam sodat dit goed kan meng
Bere in ‘n lugdigte houer
Om 1 koppie te maak roer 3 e (minder of meer na smaak) in kookwater
.Tuisgemaakte Kits Cuppachino Poeier
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/cappichino.html
125ml Cremora lite verromer
60ml Nespray melkpoeier/Elite
80ml Nescafé kitskoffie
60ml strooisuiker
Meng baie goed tot 'n FYN poeier
Gooi poeier in koffiebeker , maak aan met warm kookwater, of nog romeriger.....opgekookte skuim melk !! ... en versoet na smaak..

No comments:
Post a Comment