Tuesday 23 April 2013

KAASSKONS WORS EN UIE ROLLETJIE




KAASSKONS WORS-UIE-ROLLETJIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kaasskons-wors-en-uie-rolletjie.html
Helena Kruger

*My Eie Resep*
4 eetlepels Olie
1 Eier
¾ koppie Melk
1 koppie meel
2 Teelepels bakpoeier
1 ½ koppie Geraseperde Kaas
½ t sout
VULSEL
Kaas om bo-oor te strooi
1 uie gebraai in bietjie sweet-chilli sous
Gaar wors of Rooiworsie
Metode*
Meng Kaasskons bestandelle [nie te slap nie]
Skep met n grootlepel n langwerpige hoeveelhed in jou pan
Druk jou worsie in die middle en skep van jou gebraaide uie bo-op en strooi bietjie kaas en pietersielie oor
Bak in warm oond vir 8-10min.[myne het so 8min. geneem op 200*C]
Helena Chilli Kruger*23/11/12


Helena Kruger>


Ek het sommer vir vanmiddag se Braai *Kaasskons in die oond gebak[15-20min]180*C en dit toe gesny>

Hier het ek die KAASSKONS RESEP GEBRUIK en koue Hoender en gaar aartappels en rou  ui gekerf en bo-op geplaas met bietjie Parmesaan kaas bo-oor en lekker growwe sout en pietersielie en n dash Sweet Chillie sousie en gebak [My deeg was bietjies te pap toe vloei hulle inmekaar so moenie jou deeg te pap maak nie..].20/10/2015>Helena Kruger

 


 


 


No comments:

Post a Comment