Tuesday, 16 April 2013

KOOL / CABAGE RECIPES




GESTOPTE GEBAKTE KOOLGEREG

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
Sny vir jou n dekseltjie bo af
Stap 1 hol jou kool groot genoeg uit
Stap 2 Maak n lekker vulsel van [ek het] maalvleis,bacon uie,koeskoes en noedels ens net wat jy wil gebruik
Skep in met botter en aromat onder in.
Plaas botter bo-op en dan die deksel
Maak toe en smeer weer lekker botter en sout.
Draai styf toe [dubbel] foelie
Bak in die oond tot jy voel as jy teen hom druk en hy is sag..2h+-
Sny hom soos n koek en eet.[laat net so n bietjie afkoel
12/1/11 Helena Kruger"Baie lekker

GERDA SE KORSETINA KOOLKOP

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
1 middelmatige koolkop

125 g botter
250 ml room, Bulgaarse joghurt of witwyn
geurmiddels
1 koppie cheddarkaas, in repe gesny
vars knoffel na smaak
1 pakkie vars sampioene
1 pakkie repiespek
Metode:
Verwyder buite blare van kool, en sny halfpad in skywe. (Maak soos wanneer jy 'n knoffelbrood sny. Dit moet nog 'n vaste basis hê.)
Sit botter, kaas, knoffel en rou sampioene en spek tussen elke skyf.
Maak toe met 'n sterk foelie, en sorg dat daar 'n klein gaatjie bo is.
Gooi nou die room of yoghurt of wyn daarin.
Bak in oond teen 180 grade vir 1 uur.
Of nog beter, sit dit langs jou kole op die oop vuur! Heerlik by braaivleis!RSG 14/8/10 "Helena Kruger" Baie lekker dit is Yummy!!


BOTTERKOOL.

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
Snipper ‘n midelmatige koolkop fyn en blanseer in kookwater met sout in. Die kool moet nog bros wees.Dreineer die kool en hou 1 koppie water vir die sous.Gooi die water in ‘n pan en voeg 4 eetlepels botter of bakmargarien by. Voeg nou 1 opgehoopte eetlepel meelblom en ‘n ¼ koppie melk by en roer. Bring tot kookpunt terwyl aanhoudend geroer word. Waneer die sous lekker dik is voeg die kool by en laat deurkook.Sprinkel bietjie neutmuskaat of anys oor. Geniet !!* Alida Fourie Visagie


Kool Gereg

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
Kook fyngesnyde uie & fyngesnyde kool saam tot begin sag word en laat afkoel.

Klits 2 eiers & 1 koppie melk.
 Voeg 1 eetlepel mazina by.
Voeg 1 koppie gerasperde kaas in eiermengsel.
Gooi oor kool en meng deur.
Bak 1h by 180*C 
.






OVEN BAKED CABAGE ROLLS


 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
12 cabbage leaves

1 pound ground beef
3/4 cup cooked rice
1/2 cup finely chopped onion

2 cloves garlic, minced

1 egg

2 teaspoons salt
1 teaspoon pepper
1/2 cup milk
Sauce: 1 cans (8 ounces ) tomato sauce
1 can (14.5 ounces) diced tomatoes, undrained

3 tablespoons sugar
2 tablespoons vinegar
1/2 cup water
2 tablespoons cornstarch mixed with 1/4 cup cold water

Drop cabbage leaves into boiling salted water; cover and cook for 3 minutes.
Drain well.
Combine ground beef, rice, onion, egg, and salt, pepper, and milk.
Mix well and divide into 12 portions
Place a portion into the center of each cabbage leaf. Roll leaf around filling; fasten with toothpick. Place in a baking dish. For sauce, combine tomato sauce, tomatoes, sugar, vinegar, and 1/2 cup of water and pour over cabbage rolls. Bake covered in a preheated 350 degree oven 40 to 45 minutes. Remove rolls and discard toothpicks. Place pan with juices over medium heat and stir cornstarch and water mixture into the sauce; bring to a boil and cook and whisk until thickened. Pour thickened sauce over cabbage rolls or serve on the side. Bron: Welcome Home 
.


GEBAKTE KOOL

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
1 liter fyn gekerfde kool
150 ml room
5 ml suiker
1 ml sout
1 ml paprika
50 ml gedroogde broodkrummels
150 ml gerasperde Cheddarkaas
Metode:
Skep die gekerfde kool in ‘n bakskottel.
Meng die room, suiker, sout en paprika goed en gooi die dit oor die kool.
Strooi die broodkrummels oor en bak met die deksel op vir 30 minute.
Verwyder uit die oond.
Strooi die kaas oor en bak vir ‘n verdere 10 minute.
Bedien warm.* Voortrekker resepte* .

GEBAKTE KOPKOOL

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
(6-8 porsies)
As kinders nie van kool hou nie, gaan hulle beslis meer as een keer van hierdie gereg vra.
1 middelslag kopkool
250ml cheddar kaas gerasper
250ml sagte witbroodkrummels
4 repe ontbytspek gesnipper
4 eiers gesklits
125ml melk
Sout en peper na smaak
Metode:
Kerf die kool fyn en kook in sout water tot net sag.
Dreineer die kool baie baie goed.
Voorverhit die oond tot 180°C.
Smeer ‘n oondskottel met ‘n volume van 2 liter.
Meng die kool met die kaas, broodkrummels, ontbytspek, eiers en melk.
Geur met sout en peper.
Skep dit in die skottel en bak dit ‘n uur of totda die eiermelk gestol het. Bedien dit warm.

*Wenresepte 2*.




Paul Greyling
GESTOPTE KOOLKOP

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
Gebruik 'n "appelcorer" en maak verskeie openinge in die koolkop.
Meng botter en margarien en knoffel met knippie sout en druk dit in die openinge. Plaas van die stukke in die openinge as proppe. Draai met foelie toe en plaas in oond teen 160 tot 180 grade. Hou dop. Grootte van koolkop sal bepaal hoe lank dit in die oond moet wees. Gewoonlik 1 tot amper 1 en 1/2 uur. Haal uit foelie en sny in skywe.  

.


Carin Ras Wilson
greenlitebites.com
roasted-grilled-cabbage

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
• 1 tsp olive oil (5g)
• 2 tbsp real bacon bits (14g)
• 2 tbsp lemon juice
• 1 tbsp worcestershire sauce
• 1/4 tsp kosher salt
• 1/4 tsp ground black pepper (more or less to taste)
• 1 Medium Head of Cabbage
Preheat the oven (or the grill, you lucky son of a b ;) to 425 degrees.
Mix the olive oil, bacon bits, lemon juice, worcestershire sauce, salt and pepper to make the marinade.
Prepare the cabbage. Rinse it under water and remove any yucky loose leaves.
Cut the head in half on the core..
Then cut the halves in half again……to make quarters.
Lay each wedge on a sheet of aluminum foil large enough to wrap it up in. Spoon about 2 tbsp of the marinade on top making sure to get it in all the nooks and crannies.
Wrap each wedge and bake for 20-30 minutes.
I say 20-30 becuase they will continue to cook once you pull them out and I like mine still crunchy. So I let them sit for a little while pull them out around the 20 minute mark. However, some in the comments have cooked them up to an hour for softer cabbage.
The wedges reheat wonderfull in the oven or the microwave! .


Vanessa Fourie Willemse
GEBAKTE KOOL

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
Ongeveer ½ kool kop, grof gekerf
1 groterige ui
2 groterige aartappels
ham / viennas / kaas worsies / spek
1 pakkie "Potato Bake" (Bacon and Cheese)
1 houertjie vars room
Gerasperde cheddar kaas
Kook kool op in bietjie soutwater tot net bros. Dreineer goed en skep in gesmeerde oondbak
Kerf ui en soteer in botter skep oor kool
Skil aartappels en sny in blokkies kook in mikrogolf tot net-net gaar
Dreineer en braai in botter tot ligbruin skep oor kool en uie
Braai ham, viennas, kaas worsies en spek in botter pan skep oor kool-mengsel
Meng alles liggies met 'n vurk
Meng "Potato Bake" volgens aanwysings en room gooi bo-oor koolmengsel
Rasper kaas bo-oor en bak in oond (180°C) vir ongeveer 20 minute tot gestol.
Heerlik!!!!
Marina Botha .



Kool in Tinfoil

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
1 medium groote koolkop
125ml regte botter
1 houertjie room
Aromat
1 koppie kaas in skywe gesny
Verwyder die buitekantste blare. Sny die koolkop in skywe so 3cm uitmekaar soos wat jy 'n knoffelbrood sal sny. Moenie deursny tot onder nie. Die koolkop moet nog onder aanmekaar wees.
Sny die botter in skywe en pak in die gleuwe saam met die kaas onderskeidelik. Sprinkel mildelik met Aromat, knoffelsout of enige ander geurmiddel waarvan jy hou. Gebruik nou twee lang stukke swaar foelie en plaas dit oormekaar in die vorm van 'n kruis. (Blink kant binne) Vou die kool nou versigtig toe en maak seker daar is nerens 'n gaatjie nie. Los net 'n klein opening aan die bo-kant. Gooi nou die room by die opening in en maak die kool deeglik toe. Dit is belangrik dat die kool baie goed toegedraai is. Gebruik meer foelie indien nodig. Sit die koolkop nou in die kole en bak so ongeveer 'n 1uur. Die kool sal heerlik sag wees en is 'n treffer. Tot die kinders eet kool!  .


Roasted Baby Cabbage

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
the kitchen recipe
serves 6 as a side-dish
1 1/2 lbs baby cabbages (or any size cabbage weighing a total of 1 1/2 lbs)
3 tablespoons olive oil
1/4 cup chicken stock or water
1/2 teaspoon coarse salt
1/2 teaspoon freshly ground black pepper
1 tablespoon balsamic vinegar
2 teaspoons honey
2 tablespoons bread crumbs
Preheat oven to 400°. Place rack on center rung. Grease baking dish (9"x13" or close) with 1 tablespoon of the oil.
Peel off and discard any distressed outer leaves on the cabbages. Cut each cabbage in half (or quarters if using a large cabbage) and arrange pieces, cut side down, in a single layer in the dish.
Drizzle over remaining 2 tablespoons oil and stock. Sprinkle with salt and pepper. Cover tightly with foil, and place in oven to cook until the vegetables are tender, about 1 hour.
Meanwhile, make a syrup by whisking together the vinegar and honey.
Remove foil, carefully flip the cabbage with tongs and evenly drizzle the vinegar and honey syrup, then the breadcrumbs across cut sides of cabbage. Cook, uncovered, another 10-15 minutes minutes, until cabbage begins to brown.
Serve warm or at room temperature..


Nadia Dignas
KOOL GEREG

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
( Genoeg vir 2 ) * my ma se resepie *
Bestandele:
½ Kool ( dun repies gesny )
1 Pakkie diced bacon
1 ui ( redelik fyn gesny )
2 Wielietjies Feta kaas
Metode:
1. Braai die uie en bacon in ‘n bietjie olie tot lekker bruin. Skep dan uit in n aparte
bakkie.
2. Braai die kool in die orige olie van die bacon en uie tot lekker sag.
3. Voeg die bacon en uie by en meg goed.
4. Krummel die feta kaas bo-oor en laat so 5min staan tot die feta effens gesmelt
het.
5. Bedien warm voor saam lekker frikkadelle of vleisie van jou keuse. .


Adriana Kutcher
PEANUTBUTTER KOOL

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
Braai kool tot sag soveel jy wil,meng met peanutbutter en braai nog vir n rukkie tot dit lekker bruin is. bedien saam met rys vleis aartappels

Ansie Van Zyl Nel
KOOL GEREG

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
Stirfry jou gekapte kool, strooi chilli aromat oor. Skep in bak, rasper kaas oor en bak in oond tot kaas gesmelt is.

Julanda Swanepoel
My heerlike gebakte kool

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
Halwe kopkool gesny
4 Hardgekookte eiers (afgedop en in skyfies gesny)
ongeveer 2 koppies basiese witsous (dikkerige witsous)
ongeveer 'n koppie gerasperde kaas
Kook die kool in soutwater tot net gaar.
Neem 'n gesmeerde oondbak en pak 'n laag kool onderin, daarna 'n laag eierskyfies,
daarna 'n laag witsous. Herhaal nog 'n laag presies dieselfde dat die witsous heel-bo is, strooi nou 'n laag kaas bo-oor en sprinkel bietjie paprika oor, bak by 180grade vir ongeveer 30 minute.

Pieter Pelser
Kool

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
Nie Blom Kool Nie, is die lekkerste ding op aarde veral saam met braai vleis glo my!!!!(96)
Heel kool gesny in fyn repies
Dan gooi in n pot met baie water genoeg om die kool onder water te sit.
Kook vir ongeveer so 2 ure
as water min raak, bang vir brand gooi nog water
dan gooi fyn gesnyde artappels in
kook weer vir uur en voeg sout terwyl die artappels in gegooi word
kook tot artappels lekker sag is en gooi oortollige water uit
sit terug in warm pot
gooi sout en peper tot smaak
dan gebruik smasher en en smash alles met by geheg 2 eet lepels bottter en geniet
Beste Kool nog OOIT gemaak.lol dis wat ek noem kos


SPESERY-ROOIKOOL

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
Verhit 15ml botter in ‘n groot kastrol.
Voeg een fyngesnyde ui by en braai tot sag.
Voeg een fyngesnyde middelslag rooikool by.
Roer goed en laat prut vir 10min.
Voeg
5ml witwynasyn
5ml suiker
5ml suurlemoenskil
een lourierblaar
vyf naeltjies
125ml hoenderaftreksel by.
Laat prut vir sowat 30min. tot sag.
Verdik met mielieblom indien nodig.*IDEES*.

GEBAKTE KOOL

 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html
1 liter fyn gekerfde kool
150 ml room
5 ml suiker
1 ml sout
1 ml paprika
50 ml gedroogde broodkrummels
150 ml gerasperde Cheddarkaas
Metode:
Skep die gekerfde kool in ‘n bakskottel.
Meng die room, suiker, sout en paprika goed en gooi die dit oor die kool.
Strooi die broodkrummels oor en bak met die deksel op vir 30 minute.
Verwyder uit die oond.
Strooi die kaas oor en bak vir ‘n verdere 10 minute.
Bedien warm.* Voortrekker resepte* .




Lizelle Le Grange
Ek en my ma het een keer die koek gemaak, maar was dit nie 'n storie nie! Die eind resultate was die moeite werd, net jammer ek kon nie proe nie, ons het dit gebak vir iemand anders!
10 February 2010

CABBAGE CAKE 


 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html

1 Kilogram White cabbage, very finely shredded ,
25 Gram Butter,
1 Medium Onion, very finely chopped,
50 Gram Sultanas,
Salt and pepper,
4 Medium Eating apples, peeled and quartered,
1 Tablespoon Fresh parsley finely chopped,
2 Hard-boiled eggs, shelled and quartered
Method:
Blanch the shredded cabbage for 2 minutes in boiling water, then drain and set aside. Melt the butter in a flameproof casserole dish and cook the onion gently until soft. Remove the onion, mix it with the cabbage and add the sultanas. Season to taste
Put the apples into the bottom of the casserole dish in which the onion was cooked; put the cabbage mixture on top and press down well. Cover closely with foil and then with the lid of the casserole and cook very gently on top of the cooker for 15 minutes.
Transfer the cabbage cake to the oven at 200 °C / 400 °F / Gas 6 for 40 minutes.
Turn out the cabbage cake on to a hot dish by running a knife round the sides of the casserole and turning it upside down. Sprinkle with parsley and arrange the eggs like a flower on the top .. Van een van ons Kosmaters 11 February 2010
.

  CABBAGE ROLLS



2 cups uncooked long grain rice
1 tablespoon olive oil
1/2 medium onion, finely diced
1 clove garlic, finely minced
1/2 pound hamburger
salt and pepper
1 head of green cabbage
1 can tomato sauce

Cook the rice according to package instructions.

Bring a large pot of salted water to a boil. Remove the core of the cabbage with a sharp knife and remove any damages outer leaves. Add the head of cabbage to the boiling water. Once the leaves start to soften, use tongs to gently peel away the leaves, trying hard to keep each leaf whole. Blanch cabbage for about 5 minutes until leaves start to soften. Remove cabbage from the heat and strain in a colander.

To make the filling add olive oil to a large frying pan. Saute onion over medium high heat about 5 minutes, add garlic and cook for about 1 minute. Add the hamburger and cook until brown. Salt and pepper to taste.

Remove from heat and mix hamburger mixture with cooked rice in a large bowl. The key to this dish is to really add flavor with salt and a generous amount of pepper to taste– don’t undo this step or you will have bland cabbage rolls.

Once the cabbage leaves are cool you can add the filling. Use as many of the cabbage leaves as possible until you get to the center of the head of cabbage, where the leaves are white and too small to use. If desired, you can carefully cut away the large center vein from each leaf. Spoon the filling into each leaf. Place the rolls touching each other into a 9″ x 13″ casserole dish. Pour the can of tomato sauce over the top.

Cover tightly with foil. Place in a 325 degree oven for 2 hours or 300 degrees for 3 hours.

Serve warm.

Makes about 12 rolls.
By: Hillbilly Recipes.
Geplaas deur: Hilda  Dates Steyn

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kool-geregte.html





No comments:

Post a Comment