Friday 26 April 2013

PIZZA BALLS





PIZZA BALLS
Ingredients:
3 cans Pillsbury Buttermilk Biscuits (10 ct)
60 pepperoni slices (2 per biscuit)
Block of cheese (Colby/Monterey Jack or Chedder)
1 beaten egg
Parmesan Cheese
Italian Seasoning
Garlic Powder
1 jar pizza sauce
Directions:
Slice cheese into approx. 28 squares. Flatten each biscuit and stack pepperoni and cheese on top (Like in the picture) Gather edges of biscuit and secure on top of the roll. Line rolls in greased 9x13 pan Brush with beaten egg. Sprinkle with parmesan cheese, Italian seasoning and garlic powder. Bake at 425 degrees F. for 18 to 20 mins. Serve with warm pizza sauce for dipping. ENJOY!!* Wynand Myburgh



PIZZA DEEG
Moira Botha Dyer
500ml meel
125ml olie;
10ml b/poeier
150ml kookwater.
 Meng meel, sout & b/poeier goed.
 Gooi olie in, meng bietjie & dan kookwater.
 Meng nog bietjie, gebruik dan hande & knie meng goed deur totdat alles saamgemeng is.
 Dis 'n lekker
deeg, sit nie aan jou hande vas nie & druk lekker in gesmeerde oondbak in.
 Jy kan dit so dik soos jy dit wil he maak. Vir pizza, sit al jou best op & kaas laaste & bak by 190C tot gaar.

N.S Nou net gebak! Pizza deeg gebruik. Maalvleis met uie, knoffel, soetrissie, sout & swart peper, oreganum, sweet chilli sous, bietjie blatjang gebraai. Deeg met hand platgrdruk, kaas gesit toe vulsel en toe gemaak soos 'n sak! Gebak 190C vir 25min.15/6/13
Ek vat 'n stuk deeg, rol in my hande, druk op bord en vorm 'n ring. Plaas kaas en dan vulsel bo-op. Neem 2 kante, bring na mekaar, knyp vas. Ander kante bring jy ook op maar die middelste gedeelte druk jy in en dan die buitenstes. Draai die deeg bo en druk weer vas. As dit loskom gebruik bietjie melk. Ek het almal met melk ook geverf.




No comments:

Post a Comment