RYS
EN VLEIS GEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/rys-en-vleis-gereg-in-slow-cooker.html
Slow-Cooker Lana
Julante Bothma Dis blokkies vleis, aartappels, baba uie, tamaties,
wortels, rys en 'n sous gemaak van water, basting sous en olyf olie en so
bietjie sout. Alles in die slow cooker en dit ruik al te lekker en moet nog so
2 en half ure in die pot bly. Sommer so alles in 1 pot.21/4/13.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
No comments:
Post a Comment