Tuesday 2 April 2013

TUNA EN BILTONG TERT / PIE



TUNA EN BILTONG PIE
*My verwerking van die *Tuna Pie*
2 Blikkies tuna[gedreineer]
4 eiers
¼ k Rooi Soetrissies fyn gekerf
¼ k Vars Pietersielie gekerf
½ k Uie gekerf
1k Biltong fyn gekerf
1/3 k Mayonaise [80ml]
2k Gaar Rys
250ml Melk
sout en peper na smaak
botter
Klits eier en melk en meng al die bestandelle behalwe die botter
Gooi uit in gemeerde bak en stip met so 4 klontjies botter ..nie te veel nie
Bak by 180-200*C vir +- 45 min tot mooi gaar en gestol [die laaste 15min. bedek dit met tinfoil}
Bedien met n lekker groenslaai *11/9/12*My verwerking van die Tuna Pie**Helena Chilli Kruger..
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/tuna-en-biltong-tert-pie.html
BEDIENINGS WENK>>>>>>>>>>

No comments:

Post a Comment