Thursday, 25 April 2013

WRAPS




                   
WRAP:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/wraps.html
3k meel
1 eetl olie
1t sout
1 1/2 kp kookwater


Metode:
Jy voeg dit als bymekaar(versigtig is bietjie warm)
Bewerk en knie
tot lekker stywe, uitrolbare deeg.
Rol gholfbalgrote balle, poeier met meel en rol
elkeen so 1 tot 2 mm dik uit.
Bak dit in 'n warm (nie rooiwarm), l.w. vetvrye pan
net tot dit begin blase maak. Kyk dat nie brand ...nie. Draai
om en bak ander kant. *

Foto>Helena Kruger>







TUNA & SALAD PINWHEELS
:


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/wraps.html
2 Wholewheat wraps.

1small avocado mashed,
1small carrot grated,
1small cucumber cut into thin ribbons,
1x180g can tuna, drained&flaked,
1Tbsp of mayonnaise
2 lettuce leaves shredded.

METHOD
Place 1 wrap on a plate &spread with 1/2 of avocado, leaving a 1cm boarder.
Top with 1/2the carrot,cucumber& tuna.
Season with salt&pepper
Drizzle with mayonnaise&sprinkle with shredded lettuce.
Roll up wrap tightly to enclose the filling.
Trim edges if using round wraps.Cut into 6 slices.
Repeat procedure with remaining wrap.
Cover in foil for lunchbox.
Bron:taste.com.au.
Plasing: Moira Botha Dyer.* .











WRAPS VAN RSG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/wraps.html
BESTANDDELE

4 koppies meel
½ teelepel bakpoeier
½ teelepel sout
3 eetlepels botter, olie, margarien of vet
1 koppie baie warm water (net onder kooktemperatuur)


METODE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/wraps.html
Meng al die bestanddele baie goed.
Knie dit - die tekstuur moet elasties wees.
Maak okkerneutgrootte balletjies daarvan.
Druk dit plat en rol dit uit.
Gebruik 'n baie warm kleefvryepan.
Plaas die deeg droog in pan (geen botter, ens.)


Braai 10 sekondes aan elke kant.
Moet dit nie opstapel nie.
Jy kan dit vries vir tot 3 maande.
Jy sal 16 wraps hieruit kry.
Vul dit met heerlike vulsels.
NOTA:
Die Wrap van Rsg werk wonderlik. Ek wil voorstel dat jy al jou vulsels eers gereed kry.
Dan maak jy deeg aan sommer in jou voedselverwerker, en terwyl dit warm is maak jy die balletjies en rol uit. Ek het nog 'n bietjie water bygegooi todat my krummels saamgekom het. Dit bak mos sommer vinnig. Ek het die oond oopgehou en die gaar wraps op die oondrak geplaas. Ek plaas 'n foto van my wraps. Dit wat oorgebly het, het ek opgerol soos pannekoek en grvries. Sal nou sien hoe dit werk.*
Dalene Brits*.


Seared Beef Chipotle Wraps

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/wraps.html
Sautee:
100g chopped red onion
100g baby marrow sliced
150g kidney beans
1 yellow + 1 red pepper (sliced)
1 tbsp garlic
In separate pan:
Sear 1kg steak (cut in 1.5cm strips)
Add WW Smoked Paprika & Chipotle Chilli sauce and simmer for not longer than 4min.
Mix all together and cool off.
Layer the edge of tortilla with cream cheese and middle with guacamole.
Add mix and roll. (4-6 portions)
Source: Woolworth Foods*
Maria Liebenberg* .







BOTTER HOENDER PAKKIES

Bereiding: 5 minute
Gaarmaaktyd: 25 minute

80 ml (⅓ k) gewone jogurt
30 ml (2 e) suurlemoensap
15 ml (1 e) gekapte knoffel
15 ml (1 e) gekapte gemmer
5 ml (1 t) fyn komyn
5 ml (1 e) fyn koljander
2,5 ml (½ t) paprika
sout en peper
4 hoenderborsies, in blokkies gesny
25 g botter
2 rooi brandrissies, gekap
1 blik (410 g) tomatiepureekospakkies (wraps) en
vars koljander vir voorsit

METODE:
1 Voorverhit die oondrooster op hoog. Meng die jogurt, suurlemoensap, knoffel, gemmer, komyn, fyn koljander, paprika, sout en peper in ’n bak. Voeg die hoenderblokkies by en roer om te bedek.
2 Rooster die hoender 10 minute.
3 Smelt die botter in ’n pot oor matige hitte, voeg die brandrissies en geroosterde hoender by en kook 5 minute. Voeg die tamatiepuree by en laat prut nog 5 minute.
4 Sit die hoender saam met kospakkies (wraps) en vars koljander voor.
- Hope Malau*.




CHICKEN & MANGO SPRING ROLLS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/wraps.html

(kraftcanada)
12 rice paper sheets,
225 g cooked chicken breasts,cut into thin strips,
1 med mango peeled & thinly sliced,
1 Cup thin red peper strps,
2 green onions finely chopped,
½ cup chopped fresh cilantro,
4 Cups tightly packed rocket lettuce,
½ cup Kraft Asian Sesame dressing,
1/3 Cup smooth peanut butter,
1 tsp soy sauce,
1 Tbsp water.

How to make it

SOAK rice paper sheets, 1 at a time, in warm water 1 min. or until softened. Place in single layer on work surface.
PLACE chicken on one short end of each sheet; top with mangos, peppers, onions, cilantro and arugula. Roll up each sheet, starting at topped end and folding in both sides of sheet as you roll it up to enclose filling.
MIX remaining ingredients until blended. Serve with spring rolls.* .



      

                                                       Foto >Helena Kruger

VINNIGE MAKLIKE WRAP:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/wraps.html
(Dit is Deidre van der walt se resep)
En hier is die WRAP/ROTI se resep as iemand dit wil probeer. Nooit gedink dis so maklik nie!
3k meel
1 eetl olie
1t sout
1½ kop kookwater


METODE:
Jy voeg dit als bymekaar(versigtig is bietjie warm) Bewerk en knie tot lekker stywe, uitrolbare deeg.
Rol gholfbalgrote balle, poeier met meel en rol elkeen so 1 tot 2 mm dik uit.
Bak dit in 'n warm (nie rooiwarm), l.w. vetvrye pan net tot dit begin blase maak. Kyk dat nie brand ...nie.
Draai om en bak ander kant.
Wenk van Roline:
Die eerste paar het maar woes gelyk! Maar gooi genoeg meel op die toonbank. Dan meel op die deeg. Rol so bietjie, draai 90 grade. Rol bietjie, draai 90 grade. Tot dit mooi rond en dun is. Dan in 'n warm warm pan. Laat die pan eers op die plaat staan en warm raak vir 'n ruk. Droë pan.* Elaine Hähnel *




WRAPS


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/wraps.html
BESTANDDELE
4 koppies meel
½ teelepel bakpoeier
½ teelepel sout
3 eetlepels botter, olie, margarien of vet
1 koppie baie warm water (net onder kooktemperatuur)


METODE
Meng al die bestandele baie goed.
Knie dit - die tekstuur moet elasties wees.
Maak okkerneutgrootte balletjies daarvan.
Druk dit plat en rol dit uit.
Gebruik 'n baie warm kleefvryepan.
Plaas die deeg droog in pan (geen botter, ens.)
Braai 10 sekondes aan elke kant.
Moet dit nie opstapel nie.
Jy kan dit vries vir tot 3 maande.
Jy sal 16 wraps hieruit kry.
Vul dit met heerlike vulsels.24/5/13* .
IDEES
Hanne-Lize Van Graan Steyn
Ek gebruik altyd hoender repies, peppadew/gherkins gemeng met mayo. Dan sny ek klein skyfies komkommer en tamatie en dan sit ek avo stukkies op
Partykeer meng ek sommer hoender, komkommer, tamatie, uie en blaarslaai met mayo. Dan smeer ek my wrap 'n dun lagie maaskaas
Karlien Jacobs
Pynappel, sweet chillisous, roomkaas, blaarslaai, mayo, fyn gekapte tamaties, avo...


Hoenderborsies in stukkies gesny
Sweet Chilly sous
Komkommer
Tamaties
Kaas
Sout of Aromat
Dan Fritos sweet chilly chips (so paar bo op gee 'n heerlike kraak vars smaak)

Nog 'n idee: Smeer jou wraps met Simonsberg se salm creamcheese gebraaide hoender fillette slaai tamatie advocadopeer en pynappelstukkies. Ek gooi sweet chilliesous net so bo op.

SOET & SUUR HOENDER WRAPS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/wraps.html
Bestanddele:

3 pakkies hoenderborsies;

10 “wraps” (koop by jou kruidenier);
1 bottel soet & suur-sous;
‘n paar stukkies versnipperde blaarslaai; (nie te klein nie)
‘n handvol of wat gekapte tamatie; (nie te fyn nie);
1 komkommer;
1 bakkie gewone joghurt.


Metode:
Sny die hoenderborsies in repies en meng met heelwat soet & suur-sous. Braai dan in ‘n pan tot gaar. Plaas die “wraps” vir een minuut in die mikrogolfoond. Sny die blaarslaai groot genoeg – sny tamatie in taamlike klein blokkies en sny komkommer ook in repies. Skep ‘n stewige porsie joghurt en smeer mildelik aan die binnekant van jou “wrap”. Vul die “wrap” met ‘n skeppie of twee van bogenoemde bestanddele – rol of vou mooi soos jy daarvan hou en geniet ‘n absolute smaaksensasie!







HOMEMADE ROTTIS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/wraps.html
Bestanddele:

2 koppies meel (gesif)
4 eetlepels botter
Knippie sout
1 koppie kookwater
2 eetlepels olie

Metode:
Sif meel, sit botter by en krummel tot dit soos broodkrummels lyk.
Gooi sout en kookwater by.. meng met lepel tot dit bietjie afgekoel het.
Knie dit dan met jou hande tot ferm hanteerbare deeg.
Sit olie by en knie weer.
Los dit so uur met n nat vadoek bo oor.
Breek in 6 - 8 stukkies.
Maak balletjies.
Rol dit uit op gemeelde oppervlak.
Sit in pan en wag tot eenkant bruin kolle op het, dit gaan lug bubbles ook maak.
Draai om en wag vir bruin kolle op anderkant
.**
Karin Seaman**23/01/2016

No comments:

Post a Comment