Saturday, 4 May 2013

AARTAPELSLAAI / POTATO SALAD






AARTAPPELSLAAI IDEES
Yolandi Louwies-Ludick
Doen jou aartapels soos jy gewoonlik sou doen. rasper n ui en greenpepper vi kleur in vat gekookte eiers en sny fyn en gooi in, meng kondensmelk saam jou mayonaise. en dit is vreeslik lekker.


Nadine Boshoff Williams
Ek sit bietjie Dijon en bacon ook in myne.


Ciesta Stoltz
Braai jou uie dit gee di dis so lekker smakie


Hannelie Vd Merwe Myburgh

‘n treffer....aartappels met uie soos gewoonlik. Dreineer blik pynappelstukkies baie droog en meng versigtig. Klits nou n blik koue idealmelk styf soos vir n tert tot dik en skuim,meng daarmee 1blik kondensmelk en 1bottel cross en blackwell mayo....gooi genoeg sous oor jou slaai en bere die res in yskas...jy kan ok biki droe mosterd(opgelos in kleinnnn biki asyn)by die res voeg vir die lekkerste mosterdsousie vir koue vleisie. Dis n treffer in ons huis.


Leonore Bosman
Aartappels en uie en hardgekookte opgekapte eier, maar die geheim le in die sous. ek gebruik mayonnaise en mosterd en kondensmelk maar dan gooi ek Doritos se sourcream and chives dip by die sous. ek se jou, dan swem almal in die slaai! maar pasop! dis verslawend en gladnie goed vir die middellyf nie



AARTAPPELSLAAI

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/aartapelslaai-idees.html


8 Aartappels, gaar, in skywe gesny
3 Gekookte eiers
4 grasuie, gekap
sout en peper
170 ml bloukaas, fyn gekrummel
80 ml mayonnaise
170 ml natuurlike jogurt
15 ml vars, gekapte pietersielie
1 grasui, grof gekap vir garnering
Metode:
Rangskik die aartappels, eierskywe en gekapte grasuie in lae in 'n slaaibak.
Geur elke aartappel en eierlaag met 'n bietjie sout en peper.
Meng die kaas, jogurt, mayonnaise en pietersielie saam en giet oor die slaai. Van een van ons Kosmaters!!


Aartappel en biltong slaai.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/aartapelslaai-idees.html
Slaai, 6 groot aartappels,
250ml biltong (gekerf),
2 uie fyn gekap,
15ml(1e) vars pietesielie.
Sous-
375ml (1/2 k) mayonnaise,
125ml (1/2k) gewone jogurt,
125ml (1/2k) kondensmelk,
2,5ml (1/2t) sout.
Kook aartappels in soutwater tot amper sag n mes moet net deur aartappels kan steek. Laat afkoel, trek skille af en sny in skywe. Voeg ander bestanddele by en roer liggies. Sous- meng bestandele en giet oor aartappels. Baie lekker.Van een van ons
Kosmater.


 




Helena Kruger
BROS AARTAPPELSKIL SLAAI

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/aartapelslaai-idees.html
8 aartappels se skille
15ml olie
200g gekapte spekvleis
blaarslaai
100ml gekapte haselneute
60g fetakaas, in blokkies gesny
2 rooi, ongeskilde appels, in blokkies
Skrop aartappels onder koue, lopende water. Druk droog. Skil aartappels in eweredige repe en braai in verhitte olie tot goudbruin en bros. Braai spekvleis tot bruin en bros en
dreineer.
Voer ‘n slaaibak uit met slaaiblare. Meng neute, kaas, appel,spekvleis en aartappelskille liggies. Plaas in slaaibak en verkoel.
Van my vriend Peterjasie!!16/8/10 Helena♥ n.s Baie lekker!!!!!Maak dit baie!!!

                                         POTATO SKIN SALAD>The guardian.*




 




SOET-SUUR WARM AARTAPELSLAAI

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/aartapelslaai-idees.html
6 Aartappels [Gekook, en skoongemaak]

1 Ui
1 pakkie Spek
1 k Blatjang
60 ml Asyn
20 ml Mielieblom
60 ml Melk
Sout
Kook aartappels, trek skil af en sny in blokkies. Braai uie en spek in olie. Voeg asyn en blatjang by en kook vir 5 min. Roer aanhoudend anders brand dit vas. Meng mielieblom met melk en voeg by spek mengsel. Laat kook vir 5 min oor lae hitte, roer aanhoudend anders brand dit vas. Gooi sout oor aartappelblokkies . Gooi warm spek mengsel oor aartappels en meng. Slaai kan lou of warm bedien word. As 'n soeter sous verkies word kan meer blatjang bygevoeg word voor die sous oor die aartappels gegooi word. 10/9/10 HelenaKruger
*swanson campbellskitchen




German Potato Salad
- (No Mayo):

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/aartapelslaai-idees.html
Original recipe makes 4 servings
Ingredients:
4 potatoes
4 slices bacon
1 tablespoon all-purpose flour
2 tablespoons white sugar
1/3 cup water
1/4 cup white wine vinegar
1/2 cup chopped green onions

Directions:
Bring a large pot of salted water to a boil. Add potatoes; cook until tender but still firm, about 15 minutes. Drain, cool and chop.
Place bacon in a large, deep skillet. Cook over medium high heat until evenly brown. Drain, crumble and set aside. Reserve bacon fat.
Add the flour, sugar, water and vinegar to skillet and cook in reserved bacon fat over medium heat until dressing is thick.
Add bacon, potatoes and green onions to skillet and stir until coated. Cook until heated and season with salt and pepper. Serve warm.
(Allrecipes)


 



Warm Potato Salad With Sweet Chili Sour Cream
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/aartapelslaai-idees.html
  • 1 kg tiny potato, skins on, halved
  • 2 tablespoons olive oil
  • salt and pepper
  • 34 cup light sour cream
  • 2 tablespoons Thai sweet chili sauce
  • 2 green onions, chopped
  • 14 cup fresh coriander leaves
  • 1 tablespoon toasted sesame seeds
  • In a large bowl, toss the potatoes in the oil and salt and pepper to taste.
  • Place the potatoes on a baking sheet and oven bake for about 40 minutes or until tender and golden. Turn a couple of times.
  • Transfer to a large bowl.
  • Combine sour cream, chili sauce and green onions: pour over the potatoes and toss gently to coat.
  • Arrange on a serving platter and sprinkle with fresh coriander and sesame seeds.
  • **By JustJanS**food.com*


No comments:

Post a Comment