Friday 31 May 2013

BABY MARROW QUICHE

Joyce Koen
Daleen..baie dankie..die 'Baby marrow quiche' is heerlik..ek geheimsinnig vegetaries..lol..so die is als myne.

BABY MARROW QUICHE
5 eiers
360 gram baby marrow
1 ui gekap
125 ml olie (½ koppie)
sout en swart peper na smaak
1 pakkie fyn gesnyde bacon
1 koppie selfraising meel
1 koppie gerasperde kaas

Rasper marrow voeg gekapte uie + bacon by
Voeg olie + lig geklopte eiers by meng goed
Voeg meel en kaas by en roer goed
Voeg sout en peper by
Bak in gesmeerde bak vir 35 minute
Geplaas deur: Joey Badenhorst Lotter
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/baby-marrow-quiche.html

No comments:

Post a Comment