Thursday, 2 May 2013

KERRIE PERSKESLAAI


KERRIE PERSKE SLAAI

1 blik perskes
1 blik appels
3 uie (opgesny)
1 kop suiker
1 tl kerrie
1 tl borrie
½ kop asyn
sout en peper
1 el maziena
Metode:
1. Kook sous.
2. Voeg uie by, kook effens tot dik word en maziena gaar is.
3. Gooi perskes en appel by, haal af, laat afkoel, verkoel.* Gabri Viljoen
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kerrie-perskeslaai.html

 



KERRIE PERSKE SLAAI
1 blik perskes
2 uie (opgesny)
1 kop suiker
1 tl kerrie
1 tl borrie
160ml asyn
½ t Sout
Stroop van blikkie perskes
½ k Warm water
3 t Maziena[mielieblom]
Metode:
Braai ui tot deurskynend in bietjie olyolie
Voeg jou kerrie en borrie en sout by en roerbraai vir so 2min.
Voeg jou suiker bietjie vir bietjie by tot alles gesmelt is
Voeg jou Maziena en stroop[van perskes] en asyn by en roerkook tot gaar
Laat goed afkoel en voeg jou gesnipperde perskes by en plaas in yskas*Helena Kruger
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kerrie-perskeslaai.html




KERRIE PERSKESLAAI
2 uie
2 eetlepels botter
1 teelepel sout
2 eetlepels meelblom
knypie peper
2 teelepels kerrie poeier
½ koppie asyn
2 eetlepels blatjang
2 koppies gedreineerde perskestroop
1 groot blik perske snippers
Sny uie en braai in botter tot bruin
Meng droë bestandele met asyn en voeg blatjang by. Voeg by uie en voeg stroop geleidelik by. Roer aanhoudend en kook vir 10 minute. Gooi oor perskes en laat afkoel.2/5/13
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kerrie-perskeslaai.html

No comments:

Post a Comment