OLIEBOLLE
90 ml suiker
30 ml botter
750 ml meel
15 ml bakpoeier
2,5 ml sout
knypie gemaalde kaneel
knypie neutmuskaat
250 ml melk
olie vir diepbraai
Klits die suiker en botter saam tot dit ’n room vorm.Sif al die bestanddele, behalwe die melk, saam.
Voeg die meelmengsel en melk om die beurt by die bottermengsel..Meng goed tot dit ’n deeg vorm.
Rol die deeg uit tot ’n dikte van ½ sentimeter..Druk groot, ronde vorms uit met ’n koekiedrukker. Daarna druk jy klein ronde vorms uit die groottes met ’n klein koekiedrukker.Laat hierdie ringe vir 15 minute staan.Diepbraai die ringe in olie. Draai die ringe net een keer om tydens die braaiproses. Dit moet bruin wees aan beide kante.Dreineer die oliebolle op bruinpapier en gooi strooisuiker oor. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/oliebolle.html

No comments:
Post a Comment