foto>google
SPAGHETTISKOTTEL
Johané Botha
500 ml rou spaghetti
1 blik mieliepitte
1 blik beef
1 groot tamatie geskil+gekap
1 uie gekap
1 greenpepper gekap
25ml gekapte pietersielie
2 eiers
125ml melk
125ml kaas
METODE:
Kook spaghetti sag.
Voorverhit oond tot 180C,smeer vuurvaste oonbak.
Meng spaghetti liggies met tamaties+uie+greenpepper+pietersieli+beef+eiers+melk.
Geur met sout + peper.
Skep in bak en strooi kaas oor.
Bak 50 min - bedien warm.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/pan-ete.html

No comments:
Post a Comment