SUURLEMOEN
STROOP
1k suurlemoen sap
1k suiker
Laat stadig warm word. Moet nie kook nie.
Sodra suiker opgelos het. Laat afkoel en bottel koud.
Heerlik met sprite en baie ys.** Hettie Botha 30/4/13 *Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:
Post a Comment