Friday, 31 May 2013

VARKWORSIE GEREG


Varkworsie gereg.

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/05/varkworsie-gereg.html

Bestandele:
1Kg Varkwrosies, gesny (Russians)
1 Groot ui, gekap
1 Green Pepper, gekap
50ml Tamatiesous
50ml Chutney
50ml Worcester Sous (soya souse)
410g (Blik) Perske skywe
Metode:
Braai uie, green pepper en varkworsies.
Voeg die 3 souse by en laaste die perskes met sous en laat prut vir 10/15 min.
Bedien saam met mash, pasta of wat jy verkies en bygeregte.
.* Maggie De Castro*


No comments:

Post a Comment