Wednesday, 24 July 2013

APPELKOOS HOENDER






Apricot Chicken

8 (1kg) chicken pieces
1 onion, sliced
400g can apricot halves
1 Pakket Maggi >Apricot Chicken

Drain
1apricots, reserving syrup. Make syrup up to 1 cup (250mL) with water.
Heat 1 tbsp oil in pan, brown chicken, add onion, cook 2 minutes.
Add apricot halves, and combined apricot syrup, water and MAGGI Recipe Base, bring to the boil stirring.
Cover and simmer 25 minutes, or until chicken is cooked, stir occasionally.
Serve with rice.

Slow-cooker
Place
onion and chicken in the slow cooker.
Add combined apricot syrup and MAGGI Recipe Base.
Cover and cook on LOW for 8 hours.*Maggi.co.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/appelkoos-hoender.html


Emmarencia Fredrika Moens
Nog so 'n resep ook van my sus Rika en ook aangepas. Hoop julle geniet dit.
Gebakte Appelkoos Hoender
.
10 Stukkies Hoender dye en boudjies
1 Blikkie ingelegde appelkose

1 250ml Houertjie Appelkoos Liquifruit sap

1/2 Pakke bruin uie sop

4 E Wellingtong Peri Peri Sous (Dit is soeterig en nie so skerp en erg branderig nie)

Robertsons Chicken Spice.

Verwarm die oond to 180 grade. Smeer 'n braaipan met deksel liggies met olie. Pak stukke hoender in die bak. Druk die ingelegde appelkose fyn (Ek los myne redelik grof). Meng hierby die Liquifruit, bruin uie sop en Peri Peri Sous. Gooi oor die hoender stukke. Besprinkel mildelik met die Robertsons Chicken Spice. Sit die deksel op en bak vir 1 1/2 uur. Haal die deksel af en bak tot goudbruin. (20 - 30 min). Baie baie lekker. Bedien met sag gekookte aartappels en groenslaai.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/appelkoos-hoender.html


Die aartappels. Kook 3 groot aartappels tot sag. Kook apart 1 1/2 koppies gemengde groente (die een wat blomkool en wortels ook in het) tot sag. Voeg 3 e botter, 1/2 koppie lou warm melk, swart peper, sout en neutmuskaat by. Druk fyn en meng goed. Kan ook growwerig wees (ons verkies dit nie te fyn gedruk nie).*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*24/7/13
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/appelkoos-hoender.html

No comments:

Post a Comment