Monday, 22 July 2013

GEBAKTE KOOL IN FOIL





                                                      
GEBAKTE KOOL IN FOIL

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/gebakte-kool-in-foil.html
Lekker kool gebak met *Bloukaas Roquerfort* en baie botter in die oond Heerlik


Eintlik geen resep>Kool net snye ingesny, gestop in die snye met botter>Bloukaas>sout en peper, en so n klein bietjie[1t] suiker bo-oor gestrooi..Toegedraai in 2 lae Foil en op 180*C gebak vir 2h..Heerlik sag ..gooi so n bietjie aromat ook oor voor jy dit toedraai.Helena Kruger*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*22/7/13 * >Foto> Helena Kruger




Hier het ek net aartappels en uie onder my kool geplaas en Hoender aftreksel bo-oor gegooi en in die oond [ 180*C] geplaas vir 2h met lekker sout en peper bo-oor en so n bietjie neut** Helena Kruger 12/06/2014 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/gebakte-kool-in-foil.html



No comments:

Post a Comment