KONDENSMELKKOEKIES
3 k Suiker
1 blik Kondensmelk
1 eetlp Stroop
750g Margarien
12 k Koekmeel
5 tlps Koeksoda
5 tlps Kremetart
Knippie sout
METODE:
Meng suiker en eiers tot room en voeg kmelk en stroop by.
Vryf margarien in meel en voeg koeksoda en kremetart en sout droog by.
Maak aan emt eiermengsel.
Bak in warm oond van 220*C vir 10 – 12 min.
Die koekie moenie rys nie en moet hard wees.
KARAMELVULSEL
1 eetlp Botter
1 k Suiker
Braai saam tot ligbruin.
1 k Room
½ k Melk
1 tlp Geursel Ek Gebruik karamel.
Voeg die vloeistof stadig by en roer todat die mengsel los is van die boom
af.
Roer koud en voeg gesifte versiersuiker by.
1kg Versiersuiker.
Smeer een koekie en plak ’n maatjie bo-op. Laat staan todat die vulsel
gestol en verhard het.
Pak weg.
Geplaas deur: Dalene Brits
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/kondensmelk-koekies.html
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/kondensmelk-koekies.html
3
Bestanddele Kondensmelkkoekie
Makes
30
200g
butter,softened
200g
condesed milk
250g
self raising flour
Preheat
the oven to 180C. Grease and line two baking sheets. Cream the butter until
light and fluffy. Add the condensed milk and mix until just combined, scraping
down the sides of the bowl. Mix in the flour until a soft, smooth dough forms.
Add a little extra flour if necessary but make sure not to over mix dough. At
this stage you can add any extra ingredients- choc
cips,nuts,sprinkels,coconut,milo.
Roll
tabelspoonful of cookie dough and place them on the prepared baking
sheets,press down lightly to flatten.
Bake
for 12-15min until golden brown
Susan van Niekerk
No comments:
Post a Comment