KONFYT EN TOFFIEPOTPOEDING
4Etlp botter
4 Etlp suiker
4Etlp appelkoos/marmelade konfyt
2 eiers geklits
8Etlp meel
2tlp koeksoda
1kop melk.
SOUS:
1+1/2 kop melk
1+1/2kop suiker
1/2kop room of Ideal melk
2tlp vanilla.
Kook sous in groot 1liter pot.
Room botter & suiker,voeg konfyt & eiers by.
Meng meel bietjies-bietjies by.
Meng koeksoda met melk & voeg ook bietjies-bietjies gewys by & meng goed tot glad. Skep nou meelmengsel met lepel I'm kokende sous.
Sit deksel op & kook oor lae hitte vir 45min.
Moenie roer nie. Wanneer gaar dien op warm met vla of roomys
Bron: Kre atiewe Idees
*Moira Botha Dyer*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*5/7/13http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/konfyt-en-toffiepotpoeding.html

Bron: Kre

No comments:
Post a Comment