MIKROGOLF POEDING
MIKROGOLF POEDING
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/mikrogolf-poeding.html
125 ml Botter
2 e Appelkooskonfyt
3/4 k Suiker
1 k Meel
3/4 k Melk
3/4 tl Koeksoda
Meng alles deurmekaar
Sous>
1/2
k Suiker
2 k Kookwater
1t Vanilja
Gooi mengsel in bak
Gooi sous bo-oor [Baie stadig}
Mikrogolf vir 12 min op 100% krag
n.s>Helena>Na 12 min was myne nog
nie gaar nie*nog 8min. en toe was dit reg.ek neem aan dat die Mic. Se hitte
verskil van mekaar Baie lekker en vinnig met n lekker sousie..kan seker maar
gemmer bygooi as jy hou van n ander smaakie*10/7/13*Lekker Resepte vir die
Jongergeslag*
No comments:
Post a Comment