Thursday, 25 July 2013

TOFFIE LEKKERS



                                                                    >Foto>Net        
    
TOFFIE LEKKERS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/toffie-lekkers.html
45 ml Botter
30ml Water
30ml Asyn
60ml Gouestroop
425ml Bruinsuiker
Meng alles in n swaarboomkastrol en roer dit oor lae hitte totdat die suiker opgelos is
Vermeerder die hitte tot by kookpunt en laat dit vinnig kook totdat die mengsel dik is
[Tot by die ligtekraakstaduim>138*C [286*F ]
Moenie roer nie
Gooi die mengsel in n bakplaat van 230x340mm wat gesmeer is met botter
Sny die toffee in blokkies voordat dit afgekoel is
Draai die toffies toe in waspapier *Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

MELKTOFFIE LEKKERS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/toffie-lekkers.html
2½ k Suiker
60ml Botter
1½ e Gouestroop
30ml Water
1 Blik Kondensmelk
1 t Vanielje essens
Meng suiker, botter, stroop en water in kastrol oor lae hitte en roer totdat die mengsel
begin kook
Voeg kondensmelk by, roer goed en kook vir 20min.
Voeg essens by en verwyder van hitte
Roer mengsel vir 3min
Gooi uit in gesmeerde panne en sny in blokkies*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*25/7/13
   


Helena Kruger
SWITSERSE MELKTOFFIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/toffie-lekkers.html
115 g botter
500 ml bruinsuiker
1 x 397g kondensmelk
1 ml vanieljegeursel
 Metode:
Smelt die botter en voeg die bruinsuiker geleidelik by.
Roer dit voortdurend oor lae hitte totdat die suiker gesmelt het.
Voeg die kondensmelk by en bring dit tot kookpunt.
Kook dit 5 - 10 min lank terwyl dit aanhoudend geroer word.
Voeg geursel by.
Verwyder van plaat en gooi dit in 'n gesmeerde bakplaat.
Laat stol en sny in blokkies.!!!!Baie Lekker Groot treffer!!!24/11/10♥
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

SWART WILSON TOFFIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/toffie-lekkers.html
1 koppie suiker

1/3 koppie stroop
1/3 koppie water
2 eetlepels kakao
klein bietjie kook water
In n' groot braai pan op stadige hitte gooi suiker en water in.
Roer tot suiker gesmelt het, dan gooi stroop by.
Roer om die stroop in te meng.
Nou los om te prit terwyl jy gou die kakao in n' bietjie kook water oplos.
Gooi die kakao by en bring tot kook.
Toets die mengsel.
As jy n' druppeltjie op n' koue oppervlak sit en dit word hard dan is die mengsel reg. Ek gebruik ysbakkies wat formpies in het dan gooi ek dit daar in en los dit op die counter om af te koel*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

                              

HOMEMADE CARAMEL TOFFEES:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/07/toffie-lekkers.html


Ingredients
1 can of condensed milk
Directions


1. Pour the condensed milk into a large glass bowl. Use a larger bowl than you think you need, because it bubbles up quite a bit in the microwave.
2. Microwave on medium heat for two minutes at a time. I used 30 or 40% power, depending on how much it was
bubbling. Feel free to stop the microwave if it bubbles over.
3. After each two minutes segment, stir the condensed milk with a whisk. Then microwave again
4. After four or five times being microwaved, the caramel should look kinda chunky or spoiled and a nice brown
color. Whisk it to make it smooth. If you want caramel sauce, stop here.
5. Microwave once more. When done, whisk again. At this point the caramel should be what confectioners call the “softball” stage. This means that it is firm and stands up on its own. It is still somewhat soft, but chewy
6. Pour it out onto a cutting board or into a well-oiled bowl. Careful, it will be very hot. Let it cool here for five to ten minutes.
7. Roll the caramel into a ball, and then into a long rope. Slice into pieces with a very sharp knife. (Tip: oil your knife to keep it from sticking.
8. You can salt them now with sea salt for salted caramels, or simply roll these pieces in waxed paper cut in
squares to make individual pieces. It’s up to you! I salted half of mine. Then I took the rest and made homemade modjeskas–wrapping a mini-marshmallow with a piece of caramel. Both are simply divine!**

(Zettie Venter )
Source: Internet, (Photo borrowed)

No comments:

Post a Comment