COCONUT CLUSTERS
125 ml melk (1/2 k )
125 ml kakao ( 1/ 2 k )500 ml suiker ( 2 k )
125 ml margarien ( 1/ 2 k )
750 ml hawermout ( 3 k )
5 ml vanieljegeursel ( 1 t )
250 ml klapper ( 1 k )
METODE
Prut vir 5 minute alles saam en haal van stoof af – MOENIE langer as 5 minute kook nie.
Voeg die hawermout, vanieljegeursel en klapper by en roer goed.
Skep dadelik teelepelsvol op waspapier en laat koud word.
Bron: Afrikaanse Resepte
Geplaas deur: Henriette Wessels
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/coconut-clusters.html

(Lindi Els)
125 ml melk (½ k)
125 ml kakao (½k)
500 ml suiker (2k)
125 g margarien
750 ml hawermout (3k)
5 ml vanieljegeursel (1t)
250 ml klapper (1k)
Metode
1. Plaas margarien, suiker, kakao en melk in ‘n kastrol, roer oor matige
hitte tot kookpunt.
2. Laat 5 min prut, nie langer nie.
3. Verwyder van hitte en gooi klapper, vanielje en hawermout by tot dit
stywerig is. Meng goed.
4. Skep uit in koekies op gesmeerde bakplaat of waspapier.
5. Laat afkoel.
No comments:
Post a Comment