Precook klein uitjies vir so 5-8min laat afkoel ryg in op sosatie stokkies en maak n lekker sosatie sous ..Marineer vir 2-3dae in yskas en braai in pan met bietjie botter ..Heerlik saam met enige vleis gereg Ek het sommer die sous gemaak Helena Kruger
Helena Kruger
KERRIE-SOUS VIR UIE
125ml Blatjang
3 Knoffelhuisies gekneus
25ml Worcestersous
25ml Olyfolie
1 Gerasperde ui
2 T Kerriepoeier
25ml Tamatiesous
25ml Sweet- Chilli
25ml Asyn
METODE:
Meng alles en laat kook n rukkie laat bietjie afkoel en gooi oor uie
Marineer vir so 2-3 dae en braai dan in n bietjie botter tot lekker .Baie Lekker**
No comments:
Post a Comment