PIESANG EN PICCALILLI SLAAI 8 Piesangs mooi gesny[kan 10 ook gebruik] 1 Blikkie Kondensmelk 1 Blikkie Vrugtekelkie 1Botteltjie Piccalilli [380g] 1e suurlemoensap Dreineer jou vrugte se sap Meng dan alles en plaas in yskas om te verkoel *Baie lekker* Helena
Kruger http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/08/piesang-en-piccalilli-slaai.html
No comments:
Post a Comment