Barrel Pancakes
2 Cups Flour
1 tsp Baking Soda
1 tsp Salt
1 tbsp Sugar
2 cups Buttermilk
1 Egg
Directions
1. Combine dry ingredients in a mixing bowl, Add in the buttermilk and combine, Add in the egg and mix until just combined
2. Pour baking mix onto a hot griddle
3. Flip the pancakes when the bottoms are golden brown
4. Enjoy*Magic of the Seasons http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/barrel-pancakes.html
Colyn Serfontein
Hier is my version van Helena Kruger se Pannekoek resep wat
sy gister gepost het.
Ek het die helfte van die meel met Whole Wheat vervang, a
handvol semels bygegooi, 1/2 teelepel Bakpoeier bygesit en a blerts suurlemoen
sap. Ek moes die melk so bietjie meer maak om die deeg slap te hou. Verder het
ek ook die eir nogal woes geklits ... alles sodat die ding so bietjie rys.
Sodra ek dit in die pan gekep het, strooi ek pekan neute en
korente oor.
Vandag het ek die koue een wat oorgebly het met peanut
botter en stroop gesmeer.
Ek hou van die een ... die tekstuur is lekker en dis
verseker meer gesond vir my 20/9/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/barrel-pancakes.html
No comments:
Post a Comment