Monday, 9 September 2013

LIETSJIESLAAI


Lietsjieslaai

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/lietsjieslaai.html
1/2 kool gesny
2 selderystingels
'n green pepper, klein stukkies gesny
1 rooi pepper, klein stukkies gesny
2 blikke lietsjies (ontpit) en kleiner gesny.
1 1/2 k mayonnaise en 1 t Masala kerriepoeier gemeng.
Meng al die bestanddele.
Voeg gemengde mayonnaise en kerriepoeier by. (Ek gooi 'n klein bietjie van die lietsjiestroop by die mayonnaise*

Susan Botha*

No comments:

Post a Comment