PIZZA DEEG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/moira-se-pizza-deeg.html
Moira Botha Dyer
500ml Koekmeel
125ml olie
10ml b/poeier
150ml kookwater
Ek sit altyd oreganum & sweet basil by meel & meng sommer saam
Knippie sout
Plaas alles in groot mengbak & meng goed saam. (Versigtig wees, dis warm!)
Druk beslag in groot gesmeerde oondpan.
Ek bak altyd eers die kors vir so 10min, laat bietjie afkoel dan tamatie pasta ens*24/9/13*
Helena Kruger ek het dit nog nie self so gemaak nie maar die resep het ek gekry by Bottel en Bere* Helena
CHILLIES BY PIZZA PLEKKE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/moira-se-pizza-deeg.html
Gerda Golden van Schalkwyk
Di groen chillis wat jy in Oasean Basket en di pizza plekke kry. Vat groen chillis haal stingel af, maak fyn in prossesor. Sit olie in pot en braai ongeveer so 20min roer aanhoudend. Jy kan kort kort oli ingooi moet ni skaam wees met di oli nie. Laat afkoel, sit in botels met deksels sien dat da reedelik oli in is. Di chilli syg di oli in. Soos jy gebruik en oli is min gooi by en roer in. Ek maak dit al baie jare kan ni sonder dit eet ni. Hou in yskas.**B/BERE..12/08/2015
Yeast Conversion Table
This is a table to convert Fresh Yeast to Orginal Dry Yeast or Quick Yeast. This can be used for making breads and anything using yeast, the quantities can be swapped.Fresh Yeast | Orginal Dry Yeast | Quick Yeast |
3g | 1.5g | 1g |
6g | 3g | 2g |
10g | 4g | 3g |
12g | 6g | 4g |
17g | 7g | 5g |
34g | 14g | 10g |
68g | 28g | 20g |
Deon de Beer
Beste deeg resep. As jy die een gebruik het sal nooit weer iets anders gebruik nie.
MAKLIKE 2 BESTANDELE PIZZA DEEG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/moira-se-pizza-deeg.html
2 Koppies Bruismeel
1 Koppie Griekse of Natuurlike Joghurt
Ekstra meel om die houtbord mee te sprinkel
METODE:
In 'n meduim bak maak die meel en Joghurt aan en vorm 'n bal
Plaas 30 minute in die yskas toegemaak met cling plastiek
Sit die bol op 'n houtbord wat besprinkel is met meel
Knie vir 5 - 8 minute en rol uit in 'n sirkel (pizza vorm)
Sit jou "topping" bestandele op
Bak by 200°C vir ongeveer 12 minute
As die deeg vir jou te klam voel en aan jou hande vassit sprinkel net nog bietjie meel
Hoe meer jy knie hoe beter kom dit bymekaar.
No comments:
Post a Comment