UIE-PIEKELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/piekel-uitjies.html
125ml growwe sout
1 liter water
1,5kg piekeluitjies
kookwater
750m bruin asyn
45ml suiker
5ml sout
10ml peperkorrels
2 rooi brandrissies, gehalveer en pitte verwyder
60ml water.
METODE:
Los sout in water op en laat ongeskilde uie 24 uur in soutwater staan.
Plaas 'n bord bo-op om uie onder water te hou.
Dreineer uie, plaas in 'n groot bak en bedek met kookwater.
Laat 5 min. staan. Dreineer.
Sny bo- en onderkant van uie af en verwyder skille.
Plaas in gesteriliseerde flesse.saam met jou chillies
Kook asyn, suiker, sout, peperkorrels en water en gooi oor jou styfgepakte uitjies in jou bottels.
Maak bottels droog en verseel dadelik.
Helena Kruger"28/9/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
PIEKEL UIE MET RISSIES**12/01/2018

Marelize Kotze
PIEKELUITJIES
Heel eenvoudig; bestandele
1 kg klein uitjies
1 pakkie tajmahal peper korrels
1 pakkie pickle spice
Suiker (hoeveelheid hang af hoe soet jy hom wil he) en,
Malt vinegar
Gooi asyn en speserye in n pot saamet uie en roer totdat dit begin kook; haal van die hitte af en wag totdat dit afkoel.
Vera Rossouw
PIEKEL UIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/piekel-uitjies.html
1,5kg uitjies
Skil af en laat lê in 1 en ‘n half koppie sout, met 2,3L kookwater.
Laat lê vir 2 en ‘n half ure – Dreineer
Asyn sous
750ml asyn
45ml suiker
5ml sout
10ml peperkorrels
60ml water
Kook tot borrel en bottel
(Kan chillies ook byvoeg vir daai ekstra byt)
Ek het twee resepte gekombineer en dit werk vir my die beste uit en uitjies kom heerlik uit. Ek laat staan ook vir 'n maand, voor gebruik.
Hier het ek weer bietjie PIEKEL UIE gemaak*Helena>11/11/2014
PIEKEL UIE APRIL 2015> Helena Kruger
UIE PIEKELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/piekel-uitjies.html
125ml growwe sout
1 liter water
1,5kg piekeluitjies of uie in kwarte gesny
kookwater
4 k wit asyn
80ml suiker
5ml sout
Piekel speserye[3T]
Rooi brandrissies
12 Peperkorrels
60ml water.
METODE:
Los sout in water op en laat geskilde uie 12 ure in soutwater staan.
Plaas 'n bord bo-op om uie onder water te hou.
Spoel jou uie af
Dreineer uie en maak droog
Plaas in gesteriliseerde flesse.saam met jou chillies
Gooi 1 t piekel speserye bo- op jou uie in die bottel
Kook asyn, suiker, sout, peperkorrels en water en gooi oor jou styfgepakte uitjies in jou bottels.
Sorg dat al die borreltjies uit jou bottels is.[sosatiestokkie]
Maak bottels droog en verseel dadelik.
Helena Kruger* 4/03/2016

No comments:
Post a Comment