.
ROOI SLAPHAKSKEENTJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/09/rooi-slaphakskeentjies.html
Wenk:Jy kan ook jou uitjies vooraf kook in water tot amper sag dit dreineer en eenkant jou sous maak en dan net so 20min in die sous kook en dan bottel
1,5 kg uitjies (laat geskilde uitjies vir 1 uur in 1e sout water le] gooi af
150 g sultanas[pitlose klein rosyntjies]
2 k suiker
1+1/2 k wit asyn
2 k water
1 blikkie tamatiepasta[of pakkie]
80ml ml kookolie
5 ml sout
'n knypie rooipeper
METODE:
Kook alles saam oor lae hitte vir +/- 1h. Bottel en verseel. Helena Kruger.N.S>As jou sousie vir jou dun lyk meng so 2t Maziena en roer dit by..ek het nie**

No comments:
Post a Comment