Broccoli Soup
Foodnetwork*
4
tablespoons butter, room temperature 1 1/2 pounds fresh broccoli
1 large onion, chopped
1 carrot, chopped
Salt and freshly ground black pepper
3 tablespoons all-purpose flour
4 cups low-sodium chicken broth
1/2 cup cream
Directions
Melt 4 tablespoons butter in heavy medium pot over medium-high heat. Add broccoli, onion, carrot, salt and pepper and saute until onion is translucent, about 6 minutes. Add the flour and cook for 1 minute, until the flour reaches a blonde color. Add stock and bring to boil.
Simmer uncovered until broccoli is tender, about 15 minutes. Pour in cream. With an immersion blender, puree the soup. Add salt and pepper, to taste, and then replace the lid back on the pot. Serve hot with Homemade Croutons. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/broccoli-soup.html
Homemade Croutons:
Day old French bread
Olive oil
Salt and freshly ground black pepper
1/4 teaspoon red pepper flakes
Preheat oven to 400 degrees F.
Cut bread into cubes and place in a large bowl. Drizzle cubes with olive oil, salt, pepper and red pepper flakes. Mix well.
Spread seasoned bread onto a sheet pan and bake for about 15 minutes.
Yield: 4 to 6 servings**http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/broccoli-soup.html
BROCCOLI SOP
Ek het n vriendin in Kanada en sy maak altyd hierdie vinnige sop, en as mens nie van Broccoli hou nie, sal jy definitief die een eet! En dis 'n vinnige en lekker voorgereg in die winter!
1 Liter melk
1 pakkie wit uiesop
1 medium ui fyngekap en gebraai
1 kop Broccoli sag gekook in soutwater
Metode:
Kook melk en uiesop tot dik, gooi gaar broccoli en uie by en liquidize dit alles saam. Jy kan 'n titseltjie room ook by gooi .
Daleen Benade*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/broccoli-soup.html

ROMERIGE BROCCOLI EN AMANDELSOP
(4 porsies)
5ml groente olie
1 groot ui gekap
2 preie gesny
1 kop broccoli in blommetjies gebreek
100g amandelsplinters gerooster
500ml hoenderaftreksel
500ml witsous
room, amandels en brood om mee voor te sit
Verhit die olie en soteer die uie to sag. Voeg die preie by, maak seker dat jy dit nie te donker kook nie. Voeg die broccoli en amandels (hou bietjie eenkant) by en roerbraai dit vir drie min. Voeg die aftreksel en witsous by en kook dit tot dit begin borrels maak. Haal die pot van die stoof af en maak die sop glad met 'n handmenger. Geur na smaak met sout en gemaalde swartpeper. Sit voor met room, amandels en geroosterde brood.* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/broccoli-soup.html

BROCCOLLI SOP
Ek het nou nie hoeveelhede nie, maar my dogter maak die lekkerste broccoli sop..kap en braai uie en pakkie bacon.. Kap brokkoli fyn.. Voeg 'n blokkie hoenderaftreksel in 3 koppies kookwater in kastrol, voeg gebraaide uie en brokkoli by, wanneer sag krummel fetakaas na smaak by, swartgemaalde peper en 'n houertjie room.. Verpulp die sop tot glad, sprinkel gebraaide baconblokkies bo-oor en bedien met vars snytjies brood.. Jy moet maar speel met bestanddele..maardis baie lekker!
Ria N. Pieterse .* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/broccoli-soup.html
Broccoli and cheddar soup
Pick n Pay
Bright green and delicious! Each portion provides two servings of vegetables.
2 leeks, chopped
2 cloves garlic, chopped
1 glug oil , for frying
4 cups broccoli florets
2 cups chicken stock
1 cup PnP low fat milk
375 ml PnP cheddar cheese , grated
• Fry leeks and garlic in oil until soft
• Add broccoli, stock and milk
• Bring to the boil. Cover and simmer for 5 minutes or until broccoli is tender.
• Add cheese and mix well
• Blitz until smooth using a stick blender
Good idea
• Replace broccoli with cauliflower
Carin Ras Wilson * http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/broccoli-soup.html
BROKKOLI / BLOMKOOL / BUTTERNUT / SPINASIESOP
Dit is amper weer winter en tyd vir sop voor die kaggelvuur. Probeer hierdie basiese resep en gebruik dit om 4 verskillende soppe te maak.
(4 porsies)
PUREE
1 kg brokkolie, blomkool, butternut of spinasie(gekap)
4 aartappels,geskil en grof gekap
2 medium uie, geskil en grof gekap
1.2 lt hoenderaftreksel(gebruik 3 blokkies aftreksel)
WITSOUS:
200 ml margarien of botter
250 ml meel
750 ml melk
500 ml hoenderekstrak(2-3 blokkies aftreksel)
neutmuskaat,
sout,
grofgemaalde peper na smaak(‘n moet)
gemengde kruie
knoffel (werk by butternut)
250 ml room (of melk)
METODE:
1. Kook groente in aftreksel tot sag en gaar. Maak seker dat die water(ekstrak) nie wegkook nie. Moet souserig wees.(sit deksel op-anders verdamp vloeistof)
2. Verpulp tot baie glad saam met vloeistof waarin dit gekook het.
3. Smelt botter in skoon kastrol en voeg meel by.Voeg melk en hoenderekstrak bietjie vir bietjie by en roer aanhoudend. ‘n Whisk werk goed.Kook tot gaar en verdik.
4. Voeg groentepuree by en geur. Die smaak van neutmuskaat werk goed saam met al hierdie soppe.
5. Voeg room by.
WENKE/IDEES:
1 Soms proe dit nog nie geurig genoeg nie en daar is daar heel moontlik te min sout in. Sout laat al die geure in ‘n gereg bymekaar kom. Moet egter nie sout byvoeg voor jy nie geproe het nie, want die hoenderekstrak is alreeds sout.
2 Bedien die brokkolie en blomkoolsop met bietjie gekrummelde feta/bloukaas en geroosterde amandelvlokkies as jy gaste wil beïndruk.
3 Vir ‘n bietjie van ‘n byt by die butternutsop, kan jy ‘n knippie kerriepoeier/cayenne peper byvoeg.
4 Pulp kan gevries word, maar die witsous vries nie goed nie.
5 As jou mense op ‘n dieet is of as jy dit goedkoper wil maak vir bv. jou selgroep, kan die room verminder word.
6 Die neutmuskaat gee ‘n heerlike geur aan die sop.
7 Jy kan klaar butternutblokkies by die meeste plekke koop,as jy tyd wil spaar.
8 Gebruik bulgaarse joghurt as jy individuele porsies wil garneer-dit werk beter as room bo-op sop,want dit is dikker.
Hannalie Kitshoff.* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/broccoli-soup.html

No comments:
Post a Comment