Friday 25 October 2013

CHAKALAKA



SIBAS CHAKALAKA
1 onion, finely chopped
2 cloves garlic, crushed
50g ginger, finely grated
2 green birds eye chillies, deseeded and chopped
2 tbsp mild curry powder
1 green pepper, finely chopped
1 red pepper, finely chopped
1 yellow pepper, finely chopped
5 large carrots, (unpeeled but scrubbed and topped and tailed) grated
2 tbsp tomato pure
400g can chopped tomatoes
2 sprigs fresh thyme, leaves only
400g can baked beans
Salt and pepper to taste
How to make Chakalaka
Heat the oil and fry the onion until soft and translucent.
Add the garlic, chillies and half of the ginger; reserve the other half to add right at the end.
Add the curry powder and stir to combine.
Add the peppers and cook for another 2 minutes.
Add the carrots and stir to make sure they are well combined with the other ingredients and coated in the curry powder.
Add in the tomato paste and tomatoes and stir.
Cook for 5-10 minutes until the mixture is well combined and slightly thickened.
Remove from the heat and add the baked beans, fresh thyme and remaining ginger and stir to combine. Serve hot or cold.*Sibas kitchen*






CHAKALAKA


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/chakalaka.html
4 wortels gerasper
2 uie in repies gesny
200g kool gekerf
6-8 vet rooi rissies gekerf [met pitte in]
1 groen soetrissie[ in blokkies gekap]
5ml paprika
5ml borrie
15ml kerriepoeier
100ml suiker1 blikkie gekapte tamaties
50ml asyn1e appelkooskonfyt
50ml water

METODE:
Braai uie en soetrissie in olie tot mooi sag.
Voeg wortels, kool, rissies,paprika, borrie, kerrie,en roerbraai tot groente sag is en gaar.
Voeg dan jou tamatie, suiker, appelkooskonfyt, asyn en jou water by en prut vir so 10min.[ roer want dit kan maklik brand]
Bietjie sout en peper en bottel dit dan warm.
Sorg net dat daar geen lugblassies in botteltjies is nie!!! *Bottel/Bere



Chakalaka

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/chakalaka.html
Gebore uit SA townships, is dit 'n basic geurige groente relish wat baie maklik omskep kan word in 'n vol bord kos. Daar is honderde resepte op die internet, ek't 'n klomp loop na lees om my so bietjie te educate op die gereg en op die oueind
e die ene saam geslaan.

Bestandele (vir so 2 of wat koppies sinne):
1 medium ui grof gekap
1 green pepper grof gekap
1 medium tamatie op gekap
1 groot wortel grof gerasper
5ml knoffel
5ml gemaalde gemmer poeier
10ml rooi masala poeier
sout na smaak
5ml hoender speserye
5ml swart peper
5ml peri-peri poeier of 1 klein rooi rissie op gekap (pitte verwyder)
50ml tamatiesous
50ml bladjang
2 eetlepels kookolie
Maak so:
Verhit die kookolie in 'n sous kastroletjie. Voeg uie en greenpepper by en sauté dit totdat die uie deurskynend begin raak. Voeg al die speserye by behalwe die hoenderspeserye en braai die uie en greenpepper 'n bietjie in dit - moenie die chilli/peri-peri vergeet nie. Om die proses so bietjie aan te help kan jy 'n kwart koppie water byvoeg en die uie en greenpepper sagkook en dan braai. Voeg die gekapte tamatie by en kook 'n rukkie. Voeg nou die wortels by, saam met die hoenderspeserye, tamatiesous en bladjang. As die sous te "styf" is, kan jy 'n bietjie water of aftreksel bysit totdat dit souserig is maar net dik genoeg is - jy wil nou nie hê jou groente moet in sop dryf nie. Prut vir 15 minute totdat die geure goed gemeng het en die groente sag is. Die basis sous is nou reg.

Om dit te omskep in 'n dis op sy eie kan die volgende groente bygevoeg word:
Opgekerfde kool of
blomkool opgebreek in blommetjies of
'n blikkie baked beans of
'n blikkie ertjies (die vars ertjie tipe en nie processed peas nie) of
broccoli opgepreek in blommetjies of
baba murgpampoentjies in ringe gesny of
sommer als genoem as jy vir 40 mense kos moet maak en dit cheap moet doen :). hehehe. Sorg net dat jou groente gelyk of effe minder is as die hoeveelheid sous wat jy gemaak het. Kook dit deur totdat die groente gaar is.

Jy kan die hoeveelhede van die sous aanpas nagelang van hoe baie jy gaan nodig hê. As jy nie warm of brand geregte hou nie, kan jy die chilli/peri-peri heeltemal uitlaat.**
Heiner Lange **16/05/2017

No comments:

Post a Comment