Monday 28 October 2013

FRIEDA SE PASTEITJIES

                                            
Pasteitjies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/frieda-se-pasteitjies.html

10 k meel
30 ml bakpoeier
Sout
Sif Saam
Vryf 500 g stork Bake in
Maak deeg Aan Met 500 ml yswater
Knie Goed, Tik dun Uit, druk af , Sit vulsel in, smeer Rand Met Bietjie water, druk vas en druk Rand Met vurk. Vries Goed, Braai in warm olie

Bron: Frieda Geyling


WENK: Frieda is 'n baasbakster, so julle kan maar hierdie resep vertrou.
sy se dit proe gald nie olierig nie.Fried praat self:
Frieda Greyling
myne Bak in olie, probeer gerus, Dit Is Glad nie olierig of proe Na olie nie, die deeg Is Vir olie gaarmaak, Dis heerlik! buurvrou Het By My gekuier En geseg As sy NOu nie Self Gesien Het Ek Maak Dit in olie Gase nie, Sou sy Dit nie geglo Het nie.

Enige fyn vleis, Ek Het al kerriemaalvleis gemaak, wildsvleis, fyn hoender.   Mens skep net n klein Bietjie Öp die Een helfte, Vou Toe, druk Met vurk , Bak in Diep , warm olie, Soos Chips! Net n paar Min, Dit raak Gou bruin en Jou vulsel is Mos gaar...ek vries Dit rou en gooi Dit net so gevries in warm olie...Pasteitjies Is heerlik En Proe nie olierig nie! Lyk nie of Dit in olie gebak Is nie..


Deeg vir Pies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/frieda-se-pasteitjies.html

250 ml Koekmeel
5 ml Bakpoeier
Knypie Sout
60 ml Gesmelde Botter of Margarien
1-2 Eier
15 ml Kookolie

Meng Koekmeel, Bakpoeier, Sout en Eier/s saam.
Voeg dan Botter/Margarien en Kookolie by.
Meng alles deur en rol uit op tafel wat gestrooi is met meel.**onbekend*

No comments:

Post a Comment