Tuesday, 22 October 2013

GEBAKTE VARKRIBBETJIE




GEBAKTE VARKRIBBETJIE


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/gebakte-varkribbetjie.html
*Helena Kruger*

Net eers agter sout en peper en voor by die vel blokkies gesny en net sout gegooi[N.B>Die vel moet droog gemaak word voor jy sout gooi}En ja dit was CRISPY voor ek die sousie oorgeverf het
Gebak vir 30min op 200*C [toe was dit crispy..] toe het ek n mengsel van
Tamatiesous
Blatjang
Sweet Chilli.
Bietjie Mosterdpoeier
Bietjie Suurlemoensap
Aangemaak en dit kort kort oorgeverf [hele rib] tot dit sag en gaar was so +-35min op 180*C later was dit lekker gaar en sag. Helena Kruger**

 


 

No comments:

Post a Comment