Wednesday, 23 October 2013

GRENADELLA CURD

GRENADELLA CURD                                    

Picture
250 ml suiker
125 ml botter gesmelt
3 jumbo eiers
1/4 k vars suurlemoensap
3/4k k grenadella sap/pulp (so 10 grenadellas)

Metode
Gooi alles in glasbeker en klits goed.
Mikro by hoog vir 15 sek en klits goed.
Mikro vir 3-4 min en klits na elke 30 sek. tot dik.
Dit word stywer as dit afkoel.

WENK: Gooi pulp deur n sif en forseer alles deur, krap onderkant af. Skep bietjie van die pitjies terug by die pulp vir die mooi.
Heerlik in flans met room, polova, pannekoek , cupcakes , koek en wortelkoek, was n wenner by lemoenpoeding
Bron: Watertand Resepte

No comments:

Post a Comment