Thursday, 24 October 2013

SPARDEEG KNOFFELROL



SPARDEEG KNOFFELROL
Spar deeg..
Maak n rol en las aanmekaar met bietjie water..
Sny skywe in deeg van voor na middel maar nie deur nie en pak Ham..kaas..en gekerfde knoffel in en druk namekaar toe om dit bymekaar te hou.
Smelt botter en voeg gekerfde knoffel en vars pietersielie by .
Gooi onder in die pan en plaas jou rol bo-op en gooi nou ook van die bottermengsel bo-oor genoeg en strooi lekker kaas oor!!!
Ek het ook kaas saam met die ham in die snye in gedruk en bak in oond tot gaar en mooi bruin..180*C vir so 30-40min…Kyk net of hy deurgaar is>
N.S Sorry nadat jy dit gepak het laat dit eers weer mooi rys en bak dit dan Helena*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/spardeeg-knoffelrol.html



BROODJIE VIR BRAAI
Rol Vetkoekdeeg (by spar) dun uit.
Smeer met garlicbotter en orego.
Top met als wat leka is vir pizza.
 Met so klein biki sout en peper.
 So vier of 5 bestanddelle. Rol dan styf op soos 'n wors.
Bring bymekaar in 'n sirkel.
Sny so 3cm diep snye dwarsoor die wors so 5cm uitmekaar.
Smeer weer met garlic botter en sprinkel biki orego oor.
Bak in oond tot goudbruin.*
Three-dbaby Memories*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/spardeeg-knoffelrol.html

No comments:

Post a Comment