Sunday, 13 October 2013

SULTANSGENOT

SULTANSGENOT  
Die ander naam vir die tert is Onwerklike tert       
                  

500ml Melk
4 eiers
5ml vanilla
60ml maragien
250ml suiker
250ml klapper
125ml koekmeel
5ml bakpoeier
knippie sout

Metode:
Verhit ond tot 180 grade en smeer tertbak
Smelt die margarien en gooi melk eiers en vanilla by, meng goed. Sit res van bestandele in mengbak en maak deeg aan met melk mengsel. Gooi in tertbak en bak ongeveer 30-40 min tot goudbruin, uitgepof en gestol

Lyk soos 'n melktert met 'n klapper laag bo-op. Heerlik*
Bron: Kreatiwe Kos Idees
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/10/sultansgenot.html

No comments:

Post a Comment