TAMATIE-FRIKADELLE OP
GROENTE
*Slow-Cooker*
Helena Kruger*
500g Maalvleis [maak lekker groot frikkadelle]
2 Groot handevol Kool fyngekerf
2 Wortels in dun repies gesny
1 stingel Seldery fyngekerf
1 Klein uitjie fyngesny
2 Groot aartappels gesny en bietjie gaar gekook
Braai kool, klein uitjie gekerf, seldery en wortels
tot so amper sag maar nog crispy in pan>
Kook jou aartappels halfpad gaar [mic.]
Pak jou kool in Slow-Cooker met Aartappels bo-op en
dan jou gemaakte Frikadelle{rou]
maak jou sousie>[Meng]
1 pak Tamatiesop
1 Tamatie Paste[ pakkie]
1/2 k Sweet-Chilli sous of 2 e Appelkooskonfyt
2k water
bietjie sout en peper
Meng goed en gooi oor jou gereg.stel op High vir
so+-2h tot frikkies gaar is bo-op**19/01/13 Helena Kruger** http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/tamatie-frikkadelle-op-groente.html
No comments:
Post a Comment