Thursday, 5 December 2013

TUNA MOUSSE

                                                        Foto> Shazzie.foodnetwork


TUNAMOUSSE
Dalene Brits
3 X 170g Tuna in olie [hier kan jy Salm gebruik]
6 eetl Mayonnaise
1 klein Ui, in kwarte
Droeë vinkel na smaak, opsioneel
1 eetl Bruinsuiker
1 eetl Tamatiesous
1 ½ eetl Asyn
1 ½ pakkies Gelatien
2/3 k Warm water
2/3 k Koue water
Sout en varsgemaalde Swartpeper na smaak
Metode:
1. In ’n voedselverwerker meng tuna, mayonnaise, bruinsuiker, tamatiesous, asyn en vinkel.
2. Los die gelatien in die koue water op en roer die kookwater by. Roer by die mengsel in die voedselverwerker.
3. Voeg sout en peper by.
4. Gooi in ’n visvorm en laat stol in yskas.
Bedien met soutbeskuitjies - groot gunsteling*> http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/tuna-mousse.html

Tuna Mousse

*Shazzie*
20 ml gelatin
100 ml water
1 (60 g) packet tomato soup mix, dissolved in
450 ml water
125 ml cottage cheese, smooth
250 ml mayonnaise
1 small green pepper, finely diced
1 onion, small, finely diced
3 celery ribs, chopped
2 eggs, hard boiled, chopped
2 (170 g) cans light chunk tuna in water (not oil)
1/2 teaspoon Tabasco sauce (more to taste)
50 ml coffee creamer

Combine gelatine and 100 ml water in a bowl placed over a container of boiling water and mix until dissolved.
In a separate pan bring the soup to a boil and stir until thickened.
Add gelatine to soup and allow to cool.
Add all other ingredients and pour into an oiled (preferably fish-shaped) mould.
Allow to set completely in the fridge.
Turn out on a platter and garnish with prawns and lemon slices.
Serve with crusty bread or melba toast.*Foodnetwork*> http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/tuna-mousse.html 




TUNA EN PYNAPPEL VORM:
400 gram (blik) fyn pynappel,
gerasperde kaas,
200g geflokte tuna,
1 E (12.5ml) gerasperde ui,
3ml aangemaakte mostert,
 125ml mayonaise,
60ml warm water,
15ml gelatien:

METODE:
Strooi die gelatien oor die kookwater en meng goed. Meng al die bestandele insluitendedie vloeistof in die blikke. Plaas in 'n vorm wat bespuit is met kleefweerdende sproei. Plaas in die yskas tot gestol. Keer uit op 'n opdien bord en garneer.


TUNA EN PYNAPPEL VORM:
400 gram (blik) fyn pynappel,
gerasperde kaas,
200g geflokte tuna,
1 E (12.5ml) gerasperde ui,
3ml aangemaakte mostert,
 125ml mayonaise,
60ml warm water,
15ml gelatien:

METODE:
Strooi die gelatien oor die kookwater en meng goed. Meng al die bestandele insluitendedie vloeistof in die blikke. Plaas in 'n vorm wat bespuit is met kleefweerdende sproei. Plaas in die yskas tot gestol. Keer uit op 'n opdien bord en garneer. 
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/12/tuna-mousse.html

No comments:

Post a Comment