KAAS EN PEPPEDEW HAPPIE
Kaas en Peppedew Happie
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/02/kaas-en-peppedew-happie.html
Kors:
1k Meel
3t Bakpoeier
1ml Sout
50ml olie
2 eiers geklits
150ml melk
Sif droe best
Meng olie eier en melk met droe best
Smeer op jou bakplaat en plaas skywe tamatie of wat jy wil opsit bo-op. maak
jou topping] en gooi oor
Bak op 220*C vir so 15min tot mooi bruin en gestol
Topping:
2eiers
125ml melk
2k gerasperde kaas
250g gebraaide spekvleis[as jy wil]Fyngekerfde ingemaakte peppedews
Meng alles en gooi oor.
Baie lekker en kan gevries word vir 3md. Helena♥*
No comments:
Post a Comment