Friday, 25 April 2014

ELMARIE SE SAMPIOENSOUS




ELMARIE SE SAMPIOENSOUS
2 pakkies vars sampioene
500 ml vars room
 Maziena +- 3 eetlepels meng met bietjie melk, sout en peper na smaak.
 Sny sampioene op in skywe, braai sampioene in bietjie botter tot goud bruin.
 Voeg room by en laat kook vir so +- 10min.
 Meng maziena en melk in extra glasie en voeg by, as hy dan begin dik word kan jy bietjie extra melk by gooi. gooi sout en peper in volgens smaak, (dan kan jy bietjie kaas rasper "cheddar" en by gooi om te smelt. en dan chow jy wragtig leka*25/4/14
N.S> As jy wil kan jy gebraaide spekvleis op die laaste byvoeg..

No comments:

Post a Comment